“High Flyer” in Geografie – HoĆ«rskool Eldoraigne
“High Flyer” in Geografie. Op Donderdag, 17 Oktober, het die Tshwane Suid Distrik ān āHigh Flyerā (waarderingsfunksie) by Willoridge High School gehou. By hierdie funksie is erkenning gegee aan die…
SALA Redenaars virtuele kompetisie – PrimĆŖre Skool Naudeville
SALA Redenaars virtuele kompetisie. Drie leerders het 15 Oktober deelgeneem aan die SALA Redenaars virtuele kompetisie. Hierdie drie Naudies het baie goed gevaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
Suid-Afrikaanse ‘Cheerleading’ span – HoĆ«rskool Fichardtpark
Suid-Afrikaanse ‘Cheerleading’ span. HoĆ«rskool Fichardtpark het vier nuwe Proteas. LanchĆ© Prinsloo, Alexis Le Roux, Melissa Nel (Junior All Girls Span) en Klarise Rebeiro (Youth All Girls Span) is ingesluit in…
Cheerleading – HoĆ«rskool Fichardtpark presteer
Cheerleading. Agt “chearleders” van HoĆ«rskool Fichardtpark, Zenaydia Rossouw, Chantelize Allen, Welri Britz, Rikus Lessing, Samantha Greyling, KelsĆ© Taljaard, Steven du Preez en MianĆ© Greyling het hul Vrystaat-kleure vir Cheerleading ontvang.…
Overberg Senior Netbalspan – HoĆ«rskool Bredasdorp
Overberg Senior Netbalspan. HoĆ«rskool Bredasdorp is baie trots op Anina Treurnicht, graad 11 leerder, wat opgeneem is in die Overberg Senior Netbalspan. Die span sal die Overberg Netbalfederasie vanaf 1…
Enviro Quiz – HoĆ«rskool SPS Brandfort
Enviro Quiz. HoĆ«rskool SPS Brandfort se Enviro Quiz groep EsmĆ© CronjĆ©, Hendrika Louw, Mieke Rautenbach en Jaimee v/d Berg het aan die finale rondte deelgeneem. Hulle was deel van die…
Vrystaat skole atletiek – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Vrystaat skole atletiek. Die Vrystaat Skole Atletiek Assosiasie het die atlete wat goud verower het by Skole SAās genooi na ān erkenningsfunksie. Die volgende leerders het elkeen ān trofee ontvang…
Schools cricket – Kearsney College vs Glenwood
Schools cricket. Photo: Kearsney bowler Litha Gonya Kearsney 1st X1 cricket team played a schools cricket game against Glenwood High 1st X1. Kearsney lost the toss yet again on a…
Vrystaat Fietsry Federasie – PrimĆŖre Skool Jordania
Vrystaat Fietsry Federasie. PrimĆŖre Skool Jordania, Bethlehem, se Bergfietsryers is vereer vir hul bergfiets prestasies gedurende die jaar. Die toekennings is gemaak by die Vrystaat Fietsry Federasie se jaarlikse prysuitdeling.…
Music & Sports Prize-Giving – Drakensberg Boys Choir
Music & Sports Prize-Giving. The Drakensberg Boys Choir Grade 9 Class of 2024 received their Platinum jabots, during the Music & Sports Prize-Giving Ceremony. This is a long-standing Drakie tradition,…
Hokkietoekennings – HoĆ«rskool Sentraal
Hokkietoekennings. Die Tralie-hokkiespelers het die geleentheid gehad om interne hokkietoekennings toe te ken aan wie hulle dink die beste spelers, in 2024 in ‘n spesifieke speelposisie was: Die afrigters het…
Basketball – Kearsney College vs Glenwood High School
Basketball. Glenwood High School, Durban, headed up the hill to play Kearsney College in the weekend basketball fixture. The Kearsney team dominated their guests from the jump ball and it…
Nadine du Toit – HoĆ«rskool Ermelo verwelkom nuwe bemarker
Nadine du Toit. HoĆ«rskool Ermelo is opgewonde om me Nadine du Toit as die nuwe bemarker te verwelkom. EHS sien uit na die kreatiewe en nuwe idees waarmee sy vorendag…
Skolekrieket – PrimĆŖre Skool Universitas
Skolekrieket. PrimĆŖre Skool Universitas se eerste krieketspan het die afgelope week krieket-koning gekraai by PrimĆŖre Skool Willem Postma se skolekrieket aandliga. Tjokkies speel eerste die aand teen Grey Kollege PrimĆŖr…
Motocross – PrimĆŖre Skool Naudeville
Motocross. Giana Blignaut, Graad 6 leerder van PrimĆŖre Skool Naudeville, het 25 Oktober aan die Mega Madalas Off Road Enduro Race in Clarens deelgeneem.Ā Giana het uitstekend presteer en ontvang…
Saints Water Polo Invitational – Kearsney College champions
Saints Water Polo Invitational. Kearsneyās 1st team water polo won the annual 1st Team Saints Stayersā Invitational Tournament at St Stithians this past weekend, a prestigious event featuring 20 of…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. I will bless you with a future of hope – Ek weet wat Ek vir julle beplan, sĆŖ die Here.
Snapspel 2024 Finaal – HoĆ«rskool Vryburg
Snapspel 2024 Finaal. HoĆ«rskool Vryburg spog met ses graad 11-leerders wat deel was van Snapspel 2024 finaal. Snapspel is ān entrepreneuriese speletjie wat hierdie jaar deur 69 skole gespeel is.…
Vrystaatse Skole Atletiek erkenningsfunksie – HoĆ«rskool Trio
Vrystaatse Skole Atletiek erkenningsfunksie. Anika Lƶtter, HoĆ«rskool Trio leerder, het ‘n uitnodiging ontvang na die Vrystaatse Skole Atletiek erkenningsfunksie. Sy het erkenning ontvang vir haar eerste plek by Dogters O/15…
Vrystaat Skole Atletiek – HoĆ«rskool Fichardtpark
Vrystaat Skole Atletiek. Judy Watson, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark, het tydens die Vrystaat Skole Atletiek seremonie haar toekenning vir die 1ste plek in o.17 Diskus (dogters) ontvang. Sy het vroeĆ«r…
Wenke vir eksamen-voorbereiding – HoĆ«rskool Die Wilgers
Wenke vir eksamen-voorbereiding. Suzaan Lourens, Geregistreerde Berader (BSocSci Hons, Bed Hons, BA) het aan Schools That Rock hierdie wenke vir eksamen-voorbereiding. Dit is ‘n gids vir alle tieners. Dit is…
Graad 12 Toppresteerders – HoĆ«rskool Goudveld
Graad 12 Topprestasies. Tydens die Goudveld-HoĆ«rskool Prysuitdeling 2024 is die Graad 12 Toppresteerders beloon. Shalea Pretorius: Hanco de Beer: Dawie Botes: Annche Zwarts: Chanel Steyn: Lara Badenhorst: Willem Odendaal: Hendro…
Family cricket – St Charles College
Family cricket. The Grade 0, 1 and 2 boys of St Charles College were thrilled to welcome their dads to the Oval on Saturday morning. They had some fun family…
VRL 2025 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
VRL 2025. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein het die agt VRL 2025 lede bekend gemaak. Akademie Kultuur Sport Administrasie Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Krieket Premierliga – HoĆ«rskool Ermelo
Krieket Premierliga – Juard Toerien van HoĆ«rskool Ermelo is gedurende 2024 gekies vir twee in twee onderskeie krieket Premierligas. Hy verteenwoordig die Middelburg Wolves in die Mpumalanga krieket Premierliga. Hulle…
Kommando Jeugleiers 2025 – PrimĆŖre Skool Naudeville
Kommando Jeugleiers 2025. Twee Voortrekker-leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, Mariandri Eloff en Jan Rheeder, is as die kommando jeugleiers 2025 van die Voortrekkers verkies. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za…
Noord-Kaap Skaak – HoĆ«rskool De Aar
Noord-Kaap Skaak. Vier van HoĆ«rskool De Aar se skaakleerders is tydens die Noord-Kaap skaak geslote gekies om Noord-Kaap te verteenwoordig tydens die Provinsiale Skaakkampioenskappe in Polokwane, Limpopo. Die kompetisie vind…
Skole Atletiek – HoĆ«rskool Goudveld presteer
Skole Atletiek. HoĆ«rskool Goudveld se atlete het aan die JF Nedbank Skole Atletiek Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem en uitstekend presteer. Eerste plekke behaal: Tweede plekke: Derde en vierde plekke: Vyfde plek: Sesde…
Debating – Crawford International Sandton
Debating. Crawford International Sandton is thrilled to celebrate the outstanding accomplishments of their junior debating team. The team, consisting of Kimiya Ghaheri, Isabelle Gazendam, Sienna Peters, and Lehakoe Hlalele competed…
Skole Skaaktoernooi – HoĆ«rskool De Aar
Skole Skaak. Op Saterdag, 12 Oktober, het sewe leerders van HoĆ«rskool De Aar aan ‘n hoogs mededingende Skole Skaaktoernooi in Hopetown deelgeneem. Hulle het teen spanne van verskeie skole in…
Eden Sports Awards – HoĆ«rskool Outeniqua
Eden Sports Awards. Drie leerders van HoĆ«rskool Outeniqua in George het baie goed gevaar by die ‘Eden Sports Awards’ wat verlede Vrydag aangebied is. Alhoewel meer van die Kwaggas genomineer…
Dogters Krieketspan – HoĆ«rskool Fichardtpark
Dogters Krieket. HoĆ«rskool Fichardtpark se dogters krieketspan het HoĆ«rskool Sand du Plessis aangedurf in ‘n krieketwedstryd. Fichies kolf eerste en behaal 202 lopies in hul 20 beurte. Daarna het hulle…
TSA Junior Meesters – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
TSA Junior Meesters. Donna le Roux, Graad 11 leerder van SekondĆŖre meisieskool Oranje, het die afgelope naweek die TSA Junior Meesters Afrika se Junior Meesters o.18 toernooi in Pretoria gewen.…
Lourierfunksie 2024 – HoĆ«rskool Ermelo
Lourierfunksie 2024. Foto: Graad 12 Top Tien. Voor: JF Mƶller, Katelyn Potgieter, HelenĆ© Lotz, Hayley van der Walt, Robin Jooste. Agter: Kayleigh Moore, Megan van Rensburg, Blessing Oduntan, RiĆ«l Hugo,…
TSA Junior Masters Championship – Grey Kollege
TSA Junior Masters Championship. Die Mandic-broers, Bogdan en Jovan, van Grey Kollege, het die afgelope naweek in Pretoria aan die TSA Junior Masters Championship deelgeneem. Slegs die top 8 van…
Skolekrieket – HoĆ«r Landbouskool Oakdale
Skolekrieket. HoĆ«r Landbouskool Oakdale van Riversdal se o.15C krieketspan (Skaapstekers) het Woensdag, 23 Oktober, teen Langenhoven Gimnasium van Oudtshoorn se o.15B span in ‘n skolekrieket wedstryd te staan gekom. Oakdale…
HSDA Krieket – HoĆ«rskool De Aar
HSDA Krieket. Twee krieketspelers van HoĆ«rskool De Aar, Senzo Fillies en Adriano de Carvalho is ingesluit in die Noord-Kaap 0.15 krieketspan. Eerstespan krieket: HSDA se Eerste Krieketspan het teen HoĆ«rskool…
Noord-Kaap o.16 krieketspan – HoĆ«rskool De Aar
Noord-Kaap o.16 krieketspan. Mnr. Chadley Meyer van HoĆ«rskool De Aar is as afrigter van die Noord-Kaap o.16 krieketspan verkies. Die span gaan aan die CSA onder 16 Nasionale toernooi in…
Nasionale Radikale Redenaars – HoĆ«rskool Ooskus Gimnasium
Nasionale Radikale Redenaars. Anche Grobbelaar en Leon Müller, leerders van HoĆ«rskool Ooskus Gimnasium in Oos Londen, het op Saterdag, 19 Oktober, aan die Nasionale Radikale Redenaars in Gauteng deelgeneem. Anche…
Radikale Redenaars – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Radikale Redenaars. Drie leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het 19 Oktober aan Radikale Redenaars deelgeneem. Hulle het as volg presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Leiers 2025 – Welkom Gimnasium
Leiers 2025. Welkom Gimnasium het hul Leiers 2025 aangekondig: Hoofleiers, Onderhoofleiers en Matriekraad 2025. āA leader is one who knows the way, goes the way and shows the way.ā -John…
Biathle en Triathle WĆŖreldkampioenskappe – HoĆ«rskool Outeniqua
Biathle en Triathle WĆŖreldkampioenskappe. HoĆ«rskool Outeniqua leerder in George, Marilie Duvenage, het vanaf 10 tot 13 Oktober aan die Biathle en Triathle WĆŖreldkampioenskappe in Port Said, Egipte deelgeneem. Sy het…
SANESA Prysuitdeling – Errie-Ruiter beste in Mpumalanga
SANESA Prysuitdeling – Foto: JoanĆ© van Zyl en Zelmari van der Walt ‘n Groot eer het Errie-Ruiter, JoanĆ© van Zyl, te beurt geval. Sy is tydens die SANESA prysuitdeling te…
New Heads of school – Bishops Diocesan College
New Heads of school. The new leadership team of Bishops Diocesan College, Cape Town, for 2025 took office officially as the new Heads of school after the Valedictory last Friday.…
WOW Spelfees – Laerskool Truida Kestell
WOW Spelfees. Laerskool Truida Kestell Graad 3 leerder, Nina Kilian, het die vierde plek behaal gedurende die Nasionale WOW Spelfees wat in Stellenbosch aangebied is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto…
Gerrie Berner Laerskole Tennis – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Gerrie Berner Laerskole Tennis. PrimĆŖre Meisieskool Oranje se eerste tennisspan het vanaf 17 tot 19 Oktober aan die Gerrie Berner Laerskole tennis toernooi in die Paarl deelgeneem. Altesaam 32 skole…
Mpumalanga Finale Tennis-uitslae – HoĆ«rskool Ermelo
Mpumalanga Finale Tennis-uitslae. Foto: Die groep tennis-spelers wat deel was van die onderskeie spanne wat aan die Mpumalanga finale deelgeneem het. Ses van EHS se agt tennisspanne het 4 Oktober…
Seven-a-side Water Polo – Pretoria Boys High School
Seven-a-side Water Polo. Pretoria Boys High School’s Water Polo boys participated at the Seven-a-side Water Polo Tournament. Final results: Senior winners – Hog Riders – (Runners-up: Austin FC) Junior winners…
Nippers Lifesaving Competitions – Kingswood College
Nippers Lifesaving Competitions. Two learners from Kingswood College, Grahamstown, Cayden and Jazz Claassen were awarded trophies in chapel this morning. Both Cayden and Jazz have been competing in the Nippers…


























































