)
Radikale Redenaars – HoĆ«rskool Ermelo

Radikale Redenaars – Foto: Madri van Niekerk en An-EunĆ© van Niekerk Twee redenaars van HoĆ«rskool Ermelo het hulle goed van hul taak gekwyt en plekke los geredeneer by die Radikale…

SANESA National Championships – Crawford International Sandton

SANESA National Championships. Crawford International Sandton student, Aqua Indiana Douglas Pedersen, was placed second in the country for individual at the SANESA National Championships. This Grade 9 student did outstanding…

Boland Elite Rugbygroep – HoĆ«rskool Swartland

Boland Elite Rugbygroep. Tien seuns van HoĆ«rskool Swartland is verkies tot die Boland Elite Rugbygroep. Hulle gaan gereeld deel wees van oefeninge en toetse om hulself voor te berei vir…

Menlo Gala – Eunice High School

Menlo Gala. Twenty-four Eunice swimmers competed at the Menlo Gala in Pretoria. They took 5th place out of 14 schools and brought 7 medals home! The top 4 positions include:…

Con Spirito – HoĆ«rskool Ermelo

Con Spirito. Foto: Voor: Mardi van Niekerk en Kara McKenzieAgter: Siyabonga Makhanta, MianĆ© Swanepoel, Layla Greyling, Janeske Janse van Rensburg en Johanco Griesel. Sewe leerders van HoĆ«rskool Ermelo het die…

Lejweleputswa Tennisspan – PrimĆŖre Skool Naudeville

Lejweleputswa Tennisspan. PrimĆŖre Skool Naudeville het drie leerders, Mar-LĆØzĆ© van der Merwe, JohandrĆ© du Plessis en Aneri Hoogendyk, wat ingesluit is in die Lejweleputswa Tennisspan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto…

Top learner per grade – Grenville High School

Top learner per grade. Grenville High School, Rustenburg, announced their top student per grade for 2024. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://grenvillehigh.co.za/ Photos supplied

Teksmark 2024 – HoĆ«rskool Randburg

Teksmark 2024. Teksmark is ā€˜n KKNK-projek, in samewerking met NATi, die Universiteit van Johannesburg, ATKV en die Vrystaat Kunstefees. Die doel van die projek, Teksmark 2024, is om nuwe Suid-Afrikaanse…

Menlopark annual invitational gala – Grey College

Menlopark annual invitational gala. Menlopark High School16th annual invitational gala took place the past weekend. Congratulations to the Grey College team who podium and finished third overall. Helio Chen and…

Provincial/ National Sport selections – Kearsney College

Provincial/ National Sport selections. Photo: Kearsney’s KZN cricketers: Saayman, Blackburn, Gorrie, Yeni, Maphanga, Coetzee, Verbaan, Hollister, DeJager, Gonya, Gordon. Cricket, tennis and water polo Provincial/ National Sport selections of Kearsney…

Sagtebal skoleliga – HoĆ«rskool Oos-Moot skitter

Sagtebal skoleliga. HoĆ«rskool Oos-Moot se o.15A sagtebalspan het derde geĆ«indig in die sagtebal skoleliga. Hierdie span het nie op hulle laat wag nie. Hulle het hul staal gewys deur uit…

Bemarkingskomitee 2025 – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

Bemarkingskomitee 2025. BVHS het die leerders se name bekend gemaak wat gekies is om 2025 op die Bemarkingskomitee te dien. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://Voortrekker.co.za Foto verskaf

Matriekraad 2025 – HoĆ«rskool Vryburg

Matriekraad 2025. Hoƫrskool Vryburg het hul Matriekraad 2025 bekend gemaak tydens die Prysuitdeling seremonie. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.vryburg.net/ Foto verskaf

Hoofleiers en Onderhoofleiers – HoĆ«rskool Goudveld

Hoofleiers en Onderhoofleiers. HoĆ«rskool Goudveld, Welkom, het hul Hoofleiers en Onderhoofleiers vir 2025 bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Basketball – Kearsney College vs Michaelhouse

Basketball. Kearsney College travelled to Michaelhouse for the weekend’s basketball fixtures. This 1st team fixture, played at Balgowan, has become a bit of a hoodoo for Kearsney’s 1st team, which…

Knights Stayers Water Polo – Kearsney College excels

Knights Stayers Water Polo. Kearsney’s 1st water polo team participated in the Northwood Knights Stayers Water Polo Tournament at the weekend. This time was without the 2024 Matrics, which gave…

Curro Podium South meet – Outeniqua High School

Curro Podium South meet. With roughly 30 schools from the Western and Southern Cape taking part, no less than 15 meeting records achieved. The 19th of October 2024 will be…

Stayers voorseisoen Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Goudveld

Stayers voorseisoen Hokkietoernooi. HoĆ«rskool Goudveld se eerste hokkiespan dogters en -seuns oefengroepe van 2025 was op 18 -20 Oktober genooi na die Stayers voorseisoen Hokkietoernooi in Bethlehem. Die eerstespan dogters…

Unisa musiek uitslae – Laerskool Truida Kestell

Unisa musiek uitslae – Leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het uitstekende punte behaal tydens die Unisa musiek eksamens. Leerders vanaf Graad 4 tot Graad 7 het deelgeneem. Die Unisa…

SAARA NW Luggeweer – HoĆ«rskool Wesvalia

SAARA NW Luggeweer. Die SAARA NW Luggeweer prysuitdeling is aangebied te Wesvalia Luggeweer Akademie. Tydens hierdie geleentheid het van HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, erkenning ontvang vir hul Provinsiale kleure wat hulle…

Slegs-leerders-produksies ATKV – HoĆ«rskool Fichardtpark

Slegs-leerders-produksies ATKV. HoĆ«rskool Fichardtpark se leerderproduksie eindig algeheel 8ste in die land! Baie geluk aan Cleo-lee Kruger, Wouter Smit, Lydia Jaquire, Leonard Barnard en Ciara Archer wat met groot werk…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. I run to you, Lord, for protection. By U, Here, skuil ek, laat my tog nooitteleurgestel staan nie!

Graad 12 Meriete-toekennings – HoĆ«rskool Kemptonpark

Graad 12 Meriete-toekennings. Foto: Larissa-Anne Vorster, Christopher Bracher, Ruben Turketti, Kaylee du Plessis. HoĆ«rskool Kemptonpark se Graad 12’s van 2024 is tydens die Graad 12 Meriete-toekennings aand beloon vir prestasies…

Asemrowende Matriekafskeid – Grey Kollege

Asemrowende Matriekafskeid – Die 2024 matrieks van Grey Kollege se skooljaar het afgesluit deur ‘n asemrowende matriekafskeid te kon bywoon. Dit was ‘n aand vir die boeke! Die Eeufeessaal is…

Skolekrieket – HoĆ«rskool Witteberg teen Sentraal

Skolekrieket. HoĆ«rskool Witteberg se 1ste krieketspan het Saterdag, 19 Oktober, in ‘n skolekrieket wedstryd teen HoĆ«rskool Sentraal te staan gekom. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste te…

Relay team best ever – Curro Hazeldean

Relay team best ever. Photo: Curro Hazeldean’s Inam Dlunge, Zattu Hlongwane, Adam Motloung and Matodzi Ndou. Following unprecedented success on both the national and international stage, 2024 will be remembered…

Radikale Redenaars – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Radikale Redenaars. Twee leerders van Oranje het Saterdag, 19 Oktober, ā€˜n top 3 posisie in die nasionale rondte van die Radikale Redenaars kompetisie behaal: Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za…

Skolekrieket – HoĆ«rskool Fichardtpark teen JF

Skolekrieket. HoĆ«rskool Fichardtpark se 1ste krieketspan het ‘n 50-beurt Skolekrieket wedstryd teen HoĆ«rskool Jim FouchĆ© gespeel. Fichardtpark het eerste gekolf en teken 257/10 aan. Fichies se beste kolwers: Fichardtpark beperk…

JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark

JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Fichardtpark se atlete het beslis hul staal gewys by die JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms. Prestasies behaal Goue medaljes ontvang: š—¦š—¶š—¹š˜„š—²š—æ š—ŗš—²š—±š—®š—¹š—·š—²s ontvang: š—•š—æš—¼š—»š˜€ š—ŗš—²š—±š—®š—¹š—·š—²s ontvang: š—©š—¶š—²š—æš—±š—² plek…

Studenteraad 2025 – HoĆ«rskool Upington

Studenteraad 2025. HoĆ«rskool Upington het hul studenteraad 2025 aangewys. Hoofleiers 2025 Koshuis Hoofleiers Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.uppies.co.za/ Foto’s verskaf

Prysuitdeling 2024 – HoĆ«rskool Upington

Prysuitdeling 2024. Met die Prysuitdeling 2024 van HoĆ«rskool Upington het die volgende leerder trofeĆ« ontvang: Seunshokkie Bekerwenners Skiet Bekerwenners Skaakbeker wenner Netbal Tennis Dogtershokkie Spesiale Toekennings: Perdry Krieket Swem Drama…

Prayer for Matrics 2024 – Gebed vir Matrieks 2024

Prayer for Matrics 2024. Along with these prayers, we at Schools That Rock pray that all matrics will take the exams with the power, knowledge and wisdom coming from the…

Eisteddfod Meriete Musiek Toekennings – Laerskool Truida Kestell

Eisteddfod Meriete Musiek Toekennings. Foto: Elizabeth van Staden (Afrikaans), Carli Appels (sang), Pieter van Aswegen (klavier), Anke van der Berg (Afrikaans), ZoĆ« Maree (klavier) en Cobus van Aswegen (klavier) Laerskool…

Meisies-krieket – HoĆ«rskool Goudveld teen Welkom Gimnasium

Meisies-krieket. HoĆ«rskool Goudveld het 16 Oktober teen Welkom-Gimnasium in ‘n meisies-krieket wedstryd gespeel. Gouties het besluit om eerste te kolf en teken 145 lopies aan met die verlies van 5…

Oumagrootjie se Trofee – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Oumagrootjie se Trofee. EllĆ© Cloete, graad 8 leerder van SekondĆŖre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, is vanjaar se ontvanger van ā€˜n wisseltrofee wat die naam van ’n OMS-onnie dra. Me CJJ…

Sosiale Komitee 2025 – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

Sosiale Komitee 2025. Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool het hul Sosiale Komitee 2025, bestaande uit elf lede, bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto verskaf

Top 3 Academic Achievers – Eunice High School

Top 3 Academic Achievers. Eunice High School congratulate the follwing hardworking ladies. They were announced as the top academic achievers of each grade at the annual Awards Ceremony. More schools…

Honouring National Representation – St Anne’s Diocesan College

Honouring National Representation. St Anne’s Diocesan College, KZN Midlands, was Honouring National Representation. The College proudly announce that thirteen students and one staff member were selected to represent South Africa…

S.A. o.17 Pluimbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Framesby

S.A. o.17 Pluimbalkampioenskappe. Vier leerders van HoĆ«rskool Framesby, DanĆ©l Pieterse (Graad 10), MĆ©-Jean du Preez (Graad 10), Tiaan Benade (Graad 9) en Kian Janse van Vuuren het aan die S.A.…

World Skeet Shooting Championships – Kearsney College

World Skeet Shooting Championships. Harry Hughes, Grade 9 pupil of Kearsney College, Durban, represented South Africa as a Junior Protea at the World Skeet Shooting Championships, held in San Antonio,Texas…

Senior Wilgieraad 2025 – HoĆ«rskool Wilgerivier

Senior Wilgieraad 2025. Hoƫrskool Wilgerivier, Frankfort het hul Senior Wilgieraad 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wilgerivierskool.co.za/ Foto verskaf

SA Gimnastiekkampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

SA Gimnastiekkampioenskap. Vyf dogters van PrimĆŖre Meisieskool Oranje het aan die SA Gimnastiekkampioenskap deelgeneem. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjeprimer.co.za/ Foto’s verskaf

VRL en Hoofleiers 2025 – HoĆ«rskool Bredasdorp

VRL en Hoofleiers 2025. HoĆ«rskool Bredasdorp het hul VRL van 2025 in September bekend gemaak. Die Hoofleiers vir 2025 is ook hierdeie week aangekondig. VRL 2025: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsbredasdorp.co.za/…

Kultuurprysuitdeling 2024 – HoĆ«rskool Linden

Kultuurprysuitdeling 2024 – HoĆ«rskool Linden se kultuurroom is gisteraand gevier tydens hul kultuurprysuitdeling 2024. HoĆ«rskool Linden se kultuurseun en -dogter vir 2024 is Jan Hendrik Weideman en PhianĆ© Oosthuisen. Verdere…

Matrieks van 2024 groet – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Matrieks van 2024 groet – SekondĆŖre Meisieskool Oranje se matrieks van 2024 het Dinsdag, 15 Oktober vir die laaste keer hulle skool gegroet. Flo Truter, hoofmeisie van die ā€œCovid-plankiesā€ in…

Life Health Rosepark Emergencies

More news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.lifehealthcare.co.za/hospitals/free-state/bloemfontein/life-rosepark-hospital/ Video supplied

Prysuitdeling 2024 – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Prysuitdeling 2024. SekondĆŖre Meisieskool Oranje het leerders beloon tydens die Prysuitdeling 2024. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za Foto’s verskaf

Leerlingraad 2025 – HoĆ«rskool Aliwal-Noord

Leerlingraad 2025. Veertien leerders van HoĆ«rskool Aliwal-Noord is verkies tot die ANHS Senior Leerlingraad 2025. We are proud to introduce our newly elected Senior Student Council for 2025. Meisies: Seuns:…

Hallo! vanuit ViĆ«tnam – HoĆ«rskool Ermelo

Hallo! vanuit ViĆ«tnam. Foto: Die groep Erries – Hallo! vanuit ViĆ«tnam Vanaf 20 tot 29 September het drie onderwysers en 18 leerders van HoĆ«rskool Ermelo ViĆ«tnam verken. Die nege dae…

Spogkrieket – HoĆ«rskool Witteberg skitter

š—¦š—½š—¼š—“š—øš—æš—¶š—²š—øš—²š˜ š—¼š—½ š——š—²š—æš—Æš˜†š—±š—®š—“. HoĆ«rskool Witteberg se 1ste dogterskrieketspan het op 16 Oktober teen die 1ste dogterspan van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool te staan gekom in ‘n T20 wedstryd. Witteberg het met…