)

Gerrie Berner Laerskole Tennis – Primêre Meisieskool Oranje

Gerrie Berner Laerskole Tennis. Primêre Meisieskool Oranje se eerste tennisspan het vanaf 17 tot 19 Oktober aan die Gerrie Berner Laerskole tennis toernooi in die Paarl deelgeneem. Altesaam 32 skole het aan die toernooi deelgeneem.

Die dogters het uitstekend gevaar en Oranje se naam hoog gehou.

Die uitslae van die toernooi is as volg:

  • Oranje wen Durbanville met 7 punte teenoor 0.
  • Oranje Oranje wen Durbanvillemet 7 punte teenoor 0.
  • Oranje wen Swellendam met 7 punte teenoor 0.
  • Oranje wen Paarl Gim met 6 punte teenoor 1.
  • Oranje speel in die finaal teen Courtrai en wen met 6 punte teenoor 1.

Oranje wen al hulle wedstryde en behaal ‘n eerste plek.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal