Hoërskool Punt in taai hokkiewedstryd teen Hoërskool Outeniqua
Hoërskool Punt in Mosselbaai se 1ste dogters-hokkiespan het in ‘n baie taai wedstryd gelykop 1-1 teen die span van Hoërskool Outeniqua in George gespeel.
Tim van Staden en Ian de Jager van Laerskool Outeniqua
Baie geluk aan die volgende twee seuns van Laerskool Outeniqua wat opgeneem is in die SWD 0/13-hokkiespan. V.l.n.r. Tim van Staden en Ian de Jager
Tennisspelers van Laerskool Outeniqua
Baie geluk aan die volgende drie tennisspelers van Laerskool Outeniqua wat ons provinsie by die SA kampioenskappe in Bloemfontein gaan verteenwoordig. V.l.n.r. Drikus de Jager, Kaylin Mollentze en Martin Mostert,
Laerskool Outeniqua se Caleb Jeneker
Laerskool Outeniqua se Caleb Jeneker hardloop deur ‘n gaping van die verdedigers tydens die 0/11 netbal- en rugbydag gehou by Laerskool Outeniqua. By hom is spanmaat Jandrian Goosen vir ondersteuning.…
Rowan Mafutu van Laerskool Outeniqua
Rowan Mafutu van Laerskool Outeniqua snel oppad doellyn toe vir een van sy vele drieë tydens die 0/11 netbal- en rugbydag gehou te Laerskool Outeniqua. By hom om te ondersteun,…
Nellies verteenwoordig Mpumalanga op die hokkieveld
Baie geluk aan Lize Oosthuizen en Tanya Pieterse van Laerskool Nelspruit wat gekies is vir die
Nories-leerders skitter by SACOPA
Ellenique Grubb Gr. 8, Mariska Adriaanzen Gr. 9, en Miette Wissing Gr. 8 van Hoërskool Noordheuwel in
Robertson Logos Christian School “Spirit” fun week
Second day of Robertson Logos Christian School “Spirit” FUN WEEK @ LOGOS
Hoërskool Florida o/14A rugbyspan wen PUK-reeks finaal
Hoërskool Florida van Roodepoort, Gauteng, se o/14A rugbyspan het die PUK reeks finaal teen Hoërskool
Glenwood High School target shooting
11 of Glenwood High School boys participated in the SAARA KZN Provincial championship this weekend at
Deelname aan Talent Africa neem haar na Amerika
Hoërskool Florida leerder se deelname aan Talent Africa neem haar na Amerika
Die netbalspanne van Punt het op Saterdag, 21 April 2018, teen die spanne van Outeniqua te staan gekom
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Punt o/14A wen 21 – 14 Punt o/14B wen 20 – 12 Punt o/14C wen 9 – 7 Punt o/16A verloor 17 – 20…
Hoërskool Punt neem deel aan ATKV-Debat in Riversdal
HSP van Mosselbaai het op 21 April 2018 by Hoërskool Langenhoven in Riversdal aan die ATKV Debatskompetisie se eerste rondte deelgeneem en uitstekend gevaar. Hoof foto vlnr: Lorenne Warney, Janade…
Hoërskool Punt in Mosselbaai se fotografieklub kamp in Agulhas
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die fotografieklub het die afgelope naweek hul jaarlikse uitstappie in Agulhas gehou. Hulle het baie geleer en die naweek terdee geniet met pragtige fotos as bewyse daarvan. Die klub is…
Kwaggas ingesluit in Provinsiale Netbalspanne
Lenay Booysen en Houghlynne Swarts van Hoërskool Cradock is die afgelope naweek tydens ‘n finale rondte
World Book Day
St John’s D.S.G. celebrated World Book Day on Monday, 23 April 2018. Dressed as an adorable Winnie
Hoërskool Cradock neem deel aan Poort Nasionale Skryfkompetisie
Twee leerders van CHS is gekies om hul poësie te publiseer in die Poort tydskrif.
Roberson Logos Christian School – “Spirit” Fun Week @ Logos
“Spirit” FUN WEEK @ LOGOS ~ Movie Monday, was to dress up as your favourite movie character!
Hoërskool Cradock hokkie presteer
Hokkiespelers van Hoërskool Cradock is vinnig besig om naam te maak vir hulself. Hoewel beide die seuns- en
Uppies neem deel aan ECHS hokkie-toernooi 5 – 9 April:
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Die afgelope April-vakansie het beide Hoërskool Upington se 1ste hokkiespanne en 0/16’s getoer na Bloemfontein om deel te neem aan die ECHS en Travel en…
Primêre Skool Worcester leerder presteer in fietsry
Lize Swiegers het die vakansie aan die Mountain Bike deelgeneem by Laerskool Breërivier waar sy ‘n 2de plek
Uppies skiet uitstekend in Landboudal
Hoërskool Upington se skietklub gaan vanjaar van krag tot krag. Hul het dié jaar begin met 20 skuts waarvan 16 dié naweek teen Landboudal gaan skiet het. Die klub groei…
Primêre Skool Worcester presteer in Arabier Kampioenskappe
Leerders van Primêre Skool Worcester presteer by Arabier Kampioenskappe in Parys
Hoërskool Florida leerder presteer by Talent Africa
Katelyn Rose van Hoërskool Florida in Gauteng, het Donderdag 5 April 2018 aan Talent Africa
WPS Hoofleiers 2018
Primêre Skool Worcester het hul hoofleiers vir 2018 bekend gemaak.
Worcester Primary School – SA Chess Championship closed
Worcester Primary School learner participated at the South African Chess Championship Closed
Ligbron Sportspanne neem deel aan Superreeks Semifinale
Ligbron Akademie vir Tegnologie van Ermelo, se sportspanne het die afgelope naweek by Hoërskool
Florrie dring deur na ATKV Redenaars semi-finaal
Renanat Swanepoel van Hoërskool Florida het deurgedring na die ATKV redenaars semi-finaal.
Grenville High participated in Majorette and Cheerleading competition
Grenville High School participated in North West Majorette and Cheerleading Association Competition
Florida HS fietsryspan neem deel aan 94.2 “Off the Beat and Track”
Hoërskool Florida se fietsryspan het Saterdag, 21 April 2018 deelgeneem aan die 94.2 “Off the Beat and
1ste Hokkiespan van Ligbron Akademie vs Highveld Park
Die Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se eerste seuns hokkiespan het op Donderdag,
Ligbron B-netbalspanne wen eerste ligawedstryde
Die netbal B-spanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Dinsdag, 17 April 2018
Die Suid-Kaap Skrywersgilde ken ‘n merietbeurs aan Bianca de Swardt van Hoërskool Punt toe
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die Suid-Kaap Skrywersgilde het ‘n merietbeurs aan Bianca de Swardt van HS Punt toegeken. Die beurs behels ‘n werkswinkel in kreatiwiteit vir skrywers…
Hoërskool Punt speel rugby teen Oakdale
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die rugbyspanne van Punt het op Vrydag, 20 April 2018, teen die spanne van Oakdale te staan gekom: Punt o/14A wen Oakdale o/14D …
St Charles College Prep 1st Rugby vs Abberley Hall
The St Charles College Prep 1st XV enjoyed a great afternoon of rugby against Abberley Hall from
Glenwood 58 vs Kearsney College 8
For the Glenwood Sport Results, Saturday 21 April 2018 please click on the following link: RESULTS 21 April sharksrugbyAction shots from the curtain raiser between @kearsney.college and @glenwoodhighschool at #SharksFest! ????: @howardcleland_rugbypics…
St Charles College grade 5 Science Lesson
During their Science lesson earlier this week, the Grade 5 boys of St Charles College, spent some time learning how to use a microscope. Photo on top: Ross Houghting Photo…
Erries se Gasvryheidstudie-leerders leer baie tydens uitstappie
Op Vrydag 13 April 2018 het die graad 10 tot 12-leerders van die Erries, Supréme Hotelskool die Capital
Pietermaritzburg Girls’ High School students celebrating Indian culture
Pietermaritzburg Girls’ High School Hindu Students Society recently held their annual cultural evening.
Pietermaritzburg Girls’ High School annual awareness week: ‘I Am Human’
Pietermaritzburg Girls’ High School peer counsellors held their annual awareness week at school.
Glenwood Learners participate at the SA Senior National Championships
Aaron Jacoby, Joshua Jacoby, Armand Nortje, Tiago Cordiero and Karan Kotaraju, of Glenwood High
Erries presteer weer tydens ruiterkuns!
Surika Struwig en Walter van der Walt, beide graad 8-leerders van Hoërskool Ermelo, het die naweek
Hoërskool Drie Riviere spog met hul Super Sjefs!
Veertien spanne het Saterdag, 17 Maart 2018, gebak en gebrou om die titel van die Drierie
Melonie Croeser bagged gold medals at KZN Sprint Championships
Pietermaritzburg Girls’ High School’s canoeist Melonie Croeser bagged gold medals in all nine races and
Learner from Treverton College qualified for finals
At the start of the Easter holiday Treverton’s Siphosethu Ngcobo (Sethu) attended the SA Youth/Junior
Outeniqua Primary School learners perform during “Outeniqua’s Got Talent”
At the recent Talent Show at Outeniqua Primary School in George, “Outeniqua’s Got Talent”, stunning vocal, dance and drama items were performed. The winner is Lujah Diedericks, who gave a…
HS Velddrif Top 5 leerlinge in elke Graad vir die 1 ste Kwartaal 2018
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.98″ background_layout=”light”] Top 5 leerlinge in elke Graad van Hoërskool Velddrif. Ons is baie trots op ons kinders [/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.98″ show_title_and_caption=”on” show_pagination=”off” fullwidth=”off” db_image_max_width_tablet=”51″ db_image_max_height_tablet=”501″ db_image_row_spacing_tablet=”51″ db_image_object_fit=”initial”…
Uppies swemmers presteer
Hoërskool Upington se swemmers het op 10 Maart deelgeneem aan die Level 1 Inter Provincial Gala te Kimberley en 4-6 April aan SA Level 2 Regional Age Group Championships te…
Hoërskool Ermelo Calstar spanne bedank hul borg
Die Calstar Eerste Dogtershokkie en -Netbalspanne bedank hul borg. Mnr. Muhammed Bhyat van die


















