)

Ligbron Sportspanne neem deel aan Superreeks Semifinale

Ligbron Akademie vir Tegnologie van Ermelo, se sportspanne het die afgelope naweek by Hoƫrskool Brandwag in Benoni gaan deelneem aan die Superreeks semifinale. Die Liggies het gemengde welsae opgelewer en speel eerskomende Donderdag, 26 April 2018 in die Superreeks finale wat weereens by Hoƫrskool Brandwag sal plaasvind.

Netbal:

o/14A wen 12-4 teen Wagpos en speel uit vir posisie 9 en 10
o/15A verloor 16-18 teen Vereeniging Gimnasium en speel uit vir posisie 7 en 8
o/16A wen 20-16 teen Dinamika en speel uit vir posisie 1 en 2
2des verloor 3-67 teen Dinamika en speel uit vir posisie 3 en 4
1stes verloor 23-40 teen Dinamika en speel uit vir posisie 3 en 4

Hokkie:

o/14A verloor 0-1 in sudden death teen Brandwag en speel uit vir posisie 3 en 4
o/15A verloor 0-2 teen Dinamika en speel uit vir posisie 3 en 4
o/15B verloor 0-8 teen Wagpos in ‘n vriendskaplike wedstryd
o/16A wen 3-0 teen Dinamika en speel uit vir posisie 1 en 2
2de wen 3-1 teen Vereeniging Gim en speel uit vir posisie 1 en 2
1ste Dogters: wen 4-2 in 8 seconds teen Vereeniging Gim en speel uit vir posisie 1 en 2
1ste Seuns: wen 2-1 teen Vereeniging Gim en speel uit vir posisie 1 en 2

Rugby:

o/14A verloor 10-25 teen Dinamika en speel uit vir posisie 3 en 4
o/14B verloor 5-36 teen Wagpos A in ‘n vriendskaplike wedstryd
o/15A Ā wen 63-3 teen Dinamika en speel uit vir posisie 1 en 2
o/15B verloor 14-30 teen Vereeniging Gim A in ‘n vriendskaplike wedstryd
o/16A verloor 10-15 teen Jan Viljoen en speel uit vir posisie 3 en 4
3des verloor 0-45 teen Vereeniging Gim 1stes in ‘n vriendskaplike wedstryd
2des wen 24-7 teen Vereeniging Gim en speel uit vir posisie 1 en 2
1stes verloor 15-19 teen Brandwag en speel uit vir posisie 3 en 4

Op die foto heel bo:Ā 

Ryan Alves met bal, links Alex Fraise en regs Luanco Jansen van Niewenhuizen

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal