)
Pro Series Indoor Hockey – Hoërskool Ermelo

Pro Series Indoor Hockey. Drie hokkieseuns van Hoërskool Ermelo het vanaf 13 tot 21 Desember deelgeneem aan die Pro Series Indoor Hockey Nasionale kampioenskap te Kaapstad. Willem Jacobsz, Ryan Buys…

SA Skole Tennis – Hoërskool Ermelo

SA Skole Tennis. Hoërskool Ermelo leerder, Henning Romijn, het deelgeneem aan die InterPro SA Skole Tennis Kampioenskap. In hierdie kompetisie ding leerders mee om moontlik gekies te word vir die…

Krieket – Hoërskool Garsfontein

Krieket. Hoërskool Garsfontein, Pretoria, se Garsie Ysbere 15A krieket span het teen Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch meegeding. Garsfontein het uitstekende krieket gespeel en Paul Roos met 175 lopies gewen. Die…

Kovsies Smash T20 Krieket -kiekettoernooi- BVHS

Kovsies Smash T20 Krieket. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste krieketspan is tans in Bloemfontein waar hulle deelneem aan die Kovsies Smash T20 Krieket toernooi. Die Trekkers het teen Hoërskool Trio…

Head Boy 2024 – Drakensberg Boys’ Choir School

Head Boy 2024. Kayden Mulder is the Head Boy 2024 of the Drakensberg Boys Choir School. “I was honoured to be selected as Head Boy and really look forward to…

Graad 1 – Grey Kollege Primêr

Graad 1. Luke Janse van Rensburg is so opgewonde vir die nuwe skooljaar en kan nie wag om in Graad 1 te begin nie. Hy het sommer al klaar sy…

Kalahari Vasbyt – Hoërskool Durbanville

Kalahari Vasbyt. Vier vasbyters van Hoërskool Durbanville, Quinn Koekemoer, Sebastián Dreyer, Ivan Gouwsventer en Pieter Neethling woon vanjaar die Kalahari Vasbyt by. Sedert 1987 maak die Kalahari Vasbyt ʼn verskil…

Kovsies Smash Krieket Fees – Hoërskool Fichardtpark se 40ste

Kovsies Smash Krieket Fees. Hoërskool Fichardtpark vier vanjaar sy veertigste bestaansjaar. Hul feesvieringe skop reeds volgende week in Bloemfontein af met die Kovsies Smash Krieket Fees. Daar bestaan ook ‘n…

Southern Cape Sables – Hoërskool Outeniqua

Southern Cape Sables. Verskeie Kwaggas het die Southern Cape Sables by die jaarlikse Nasionale PSI Indoor Hockey toernooi verteenwoordig O.18B Seuns: Jean Du Plessis, Gerald van der Heyde, Tristen Jacobs,…

To everyone for 2024 – Schools That Rock

To everyone for 2024. To everyone for 2024. He did not spare His own Son, but delivered Him to save us all. Won’t He not give us everything else in…

Internasionale Skole Rugby – Hoërskool Fichardtpark

Internasionale Skole Rugby. Na die o.18 Internasionale skole rugby wedstryde wat in die Wes-Kaap gedurende Augustus plaasgevind het, het ‘n groep verslaggewers van die verteenwoordigende lande (Engeland, Suid-Afrika, Australië en…

Grey’t Highlights 2023 – Grey College Primary School

Grey’t Highlights 2023. Some highlights of a Grey’t 2023. More school news: https://schoolsthatrock.co.za  https://greycollegeprimary.com/

Academic Prize Giving – Drakensberg Boys Choir

Academic Prize Giving. Executive Head of the Drakensberg Boys Choir, Dave Cato, presented the following boys with special school awards: The School acknowledge and congratulate Pieter Stegan, Mias Eksteen, Boaz…

Skole Netbal – Hoërskool Durbanville

Skole Netbal. Hoërskool Durbanville Netbal het vanjaar weer ‘n skole netbal droomseisoen beleef. Hoërskool Durbanville het 23 goue en 3 silwer medaljes in die WP Superliga finale verower. Verder is…

Head Boy 2024 – Curro Salt Rock

Head Boy 2024. Schools That Rock Introduce Curro Salt Rock’s Head Boy 2024 – Elijah Botha. “I will not follow where the path may lead, but I will go where…

Head Girl 2024 – Curro Salt Rock

Head Girl 2024. Schools That Rockintroduces Curro Salt Rock’s 2024 Head Girl: Danika Willemse. As a devoted Christian, Danika believes that every opportunity and position is a gift from God.…

SA National Schools Debating – Glenwood High School

SA National Schools Debating. Lwandile Nduku, Grade 10 learner of Glenwood High School in Durban, showcased his debating prowess. He participated at the South African National Schools Debating Competition 2023. It…

Christmas Greetings – Kersgroete

Christmas Greetings. To all the schools’ learners and teachers as well as all the visitors to our website and our advertisers, may your heart be lifted in praise this Christmas…

Nasionale Krieketweek – Potchefstroom Gimnasium presteer

Nasionale Krieketweek. Potchefstroom Gimnasium se krieketspelers het ’n uiters goeie Nasionale krieketweek gehad! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://gimmies.co.za/ Foto’s verskaf

Debating – South African Schools Debating Board

Debating. The South African Schools Debating Board (SASDB) held the annual national trials in Kimberly at the Sol Plaatjie University. Each province selected their most promising debaters to represent them…

Dans-eksamen – Die Hoërskool Wagpos leerders presteer

Dans-eksamen. Vyf leerders van Die Hoërskool Wagpos, Brits, het onlangs aan die Ballroom en Latyns-Amerikaanse danseksamen van Danstique Sosiale Dansskool deelgeneem. Al vyf leerders het met puik prestasies van tussen…

SA Schools’ Cricket – Wynberg Boys’ High School

SA Schools’ Cricket. Wynberg Boys’ High School Deputy Head Prefect and star cricketer, Beni Hansen, Captains the SA Schools’ Cricket side 2023. This is an outstanding achievement following in the…

SA Skole Krieket – Afrikaanse Hoër Seunskool

SA Skole Krieket. Graad 11 Affies-leerder, Jorich van Schalkwyk, is gekies vir die SA Skole-krieket span. Die span speel vandag, 21 Desember, ‘n T20 wedstryd teen die SA Colts op…

Geo-Regional Cricket Week – St John’s College

Geo-Regional Cricket Week. Kago Masote (LV Nash) represented the Central Gauteng Lions U17 cricket team, which won the U17 Geo-Regional Week held in Benoni from 7 December to 10 December.…

Khaya Majola Cricket – St John’s College

Khaya Majola Cricket. The Nash brothers Luke Francis (UV) and Cole Francis (LV) from St John’s College, represented the Gauteng Lions U19 Cricket Team at the Khaya Majola Cricket Week.…

Wes-Kaap A Swem – Hoër Meisieskool Paarl

Wes-Kaap A Swem. Agt swemmers van Hoër Meisieskool Paarl het aan die Wes-Kaap A Swem kampioenskappe deelgeneem. Die kampioenskappe is by die Universiteit van die Wes-Kaap aangebied vanaf 14 tot…

Limpopo Leopards – Hoërskool Pietersburg spelers blink uit

Limpopo Leopards. Hoërskool Pietersburg se ses hokkie-manne het uitgeblink tydens die PSI Toernooi in Kaapstad. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://pieties.co.za/ Foto verskaf

SA Waterpolo – Bishops Diocesan College

SA Waterpolo. The 1st team waterpolo goalkeeper of Bishops Diocesan College, Cape Town, had a wonderful year in the pool. Bishops Diocesan College’ Jordan De Sousa is also the vice-captain…

Choir and Marimbas Captains – Creston College

Choir and Marimbas Captains. Creston College, Oslo Beach KZN, announced the Choir and Marimbas Captains for 2024. Lilitha Mvana and Madison Sayers will lead the Marimbas, while Kirsty Jackson and…

Cheetahs Rugby – Grey Kollege Primêr

Cheetahs Rugby. Drie manne van Grey Kollege Primêr, Logan, Tristan en Liam Cunningham, het die Cheetahs gaan ondersteun. Hulle het ook foto’s laar neem saam met hulle groot Rugbyhelde Eben…

SAOU Raadslid – Hoërskool Witteberg

SAOU Raadslid. Mnr H Oosthuizen, Skoolhoof van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is tydens ‘n demokratiese verkiesingsproses tot raadslid van die PUR, Drakensbergkring verkies. Daar bestaan geen twyfel dat hy die…

Nasionale Vrouekrieket – Hoër Meisieskool Oranje

Nasionale Vrouekrieket. Miané Smit, leerder van Hoër Meisieskool Oranje, is vir ‘n 3de keer vanjaar vir ‘n nasionale vrouekrieketspan gekies. Miané se vordering in krieket: SA o.19’s, SA Opkomend en…

Western Cape LC A Champs – Curro Durbanville

Western Cape LC A Champs. The Curro Durbanville Swimming team was placed 3rd overall at the Western Cape LC A Champs. 38 Clubs competed at the championships. The woman and…

SADF SA Danskompetisie – Potchefstroom Gimnasium

SADF SA Danskompetisie. Graad 9 leerder van Potchefstroom Gimnasium, Nicolene Minnaar, het tydens die SADF SA Danskompetisie haar Springbokkleure verwerf. Dit is ’n uitsonderlike prestasie! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://gimmies.co.za/ Foto…

Bloem Bears Binnenshuis Hokkie – Hoërskool Fichardtpark

Bloem Bears Binnenshuis Hokkie. Vier van Hoërskool Fichardtpark se hokkie dogters is ingesluit in Bloem Bears binnehuis hokkie spanne. Die spanne neem vanaf 17 tot 21 Desember in Kaapstad deel…

Titans Krieketspanne – Afrikaanse Hoër Seunskool

Titans Krieketspanne. Talle Affie-krieketspelers neem gedurende die vakansie vir provinsiale spanne deel. Twee Affies krieketspelers, Ruben Groenewald (gr. 10) en Lukas Janse van Rensburg (gr. 12) is as die kapteine…

SA Jukskei-kampioenskappe – Helpmekaar Kollege presteer

SA Jukskei-kampioenskappe. Die SA Jukskei-kampioenskappe het verlede week in Kroonstad plaasgevind. Om by hierdie geleentheid tot ‘n SA-span verkies te word, moet jy die top 10 van jou afdeling en…

SA Platteland 7’s Rugby – Hoërskool Goudveld

SA Platteland 7’s Rugby. Urban Pienaar, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, is lid van die o.19 SA Platteland 7’s Rugby span. Urban het onlangs teruggekeer vanaf Argentinië waar die…

Academic Prize-giving – Drakensberg Boys Choir

Academic Prize-giving. During the academic prize-giving, the boys of the Drakensberg Boys Choir, Winterton, were rewarded for their achievements during 2023. The following boys excelled in aural training: Top achievers…

SA Tentpegging Kampioenskappe – BVHS leerder presteer

SA Tentpegging Kampioenskappe. ‘n Leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Kelly Visagie, het puik presteer by SA Tentpegging Kampioenskappe. Sy het die volgende toekennings ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za    https://www.voortrekker.co.za/ Foto’s verskaf

PSI Hokkie Toernooi – Hoërskool Pietersburg

PSI Hokkie Toernooi. Vyf van Hoërskool Pietersburg, Polokwane, se o.14 hokkie bokkies het die Limpopo Leopards verteenwoordig by PSI Hokkie Toernooi in Kaapstad. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za   https://pieties.co.za/  Foto verskaf

Cross border Chess Championships – Hoërskool Rustenburg

Cross border Chess Championships. Die Bojanala-skaakspanne waarvan LeRoux Byliefeldt, JJ Pedersen en Ludik Janse van Rensburg het puik presteer. Die o.16 span wat LeRoux Byliefeldt en JJ Pedersen verteenwoordig het,…

Pak 2024 Positief – Hoër Meisieskool Oranje

Pak 2024 Positief. Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, se nuwe hoofleiers, Naledi Botsane, Mari Nortje en Alana Beukes, is ná die ATKV-jeugleiersimposium by die Goudini Spa opgewonde om aanstaande jaar met…

Grosvenor Oorlewingskursus – Hoërskool Swartland

Grosvenor Oorlewingskursus. Elf van Hoërskool Swartland, Malmesbury, se seuns het vanaf 9 tot 16 Desember deelgeneem aan die 46ste Grosvenor Oorlewingskursus. Hul staptog het begin by Die Wildernis in die…

“Dear Future self…” – Kingswood College

“Dear Future self… “– What would you tell your future self if you could? The Grade 11s from Kingswood College, Grahamstown, experienced exactly this when they opened a sealed letter…