Eden Sports Awards – HoĆ«rskool Outeniqua
Eden Sports Awards. Drie leerders van HoĆ«rskool Outeniqua in George het baie goed gevaar by die ‘Eden Sports Awards’ wat verlede Vrydag aangebied is. Alhoewel meer van die Kwaggas genomineer…
HSDA Krieket – HoĆ«rskool De Aar
HSDA Krieket. Twee krieketspelers van HoĆ«rskool De Aar, Senzo Fillies en Adriano de Carvalho is ingesluit in die Noord-Kaap 0.15 krieketspan. Eerstespan krieket: HSDA se Eerste Krieketspan het teen HoĆ«rskool…
Noord-Kaap o.16 krieketspan – HoĆ«rskool De Aar
Noord-Kaap o.16 krieketspan. Mnr. Chadley Meyer van HoĆ«rskool De Aar is as afrigter van die Noord-Kaap o.16 krieketspan verkies. Die span gaan aan die CSA onder 16 Nasionale toernooi in…
Biathle en Triathle WĆŖreldkampioenskappe – HoĆ«rskool Outeniqua
Biathle en Triathle WĆŖreldkampioenskappe. HoĆ«rskool Outeniqua leerder in George, Marilie Duvenage, het vanaf 10 tot 13 Oktober aan die Biathle en Triathle WĆŖreldkampioenskappe in Port Said, Egipte deelgeneem. Sy het…
SANESA Prysuitdeling – Errie-Ruiter beste in Mpumalanga
SANESA Prysuitdeling – Foto: JoanĆ© van Zyl en Zelmari van der Walt ‘n Groot eer het Errie-Ruiter, JoanĆ© van Zyl, te beurt geval. Sy is tydens die SANESA prysuitdeling te…
Gerrie Berner Laerskole Tennis – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Gerrie Berner Laerskole Tennis. PrimĆŖre Meisieskool Oranje se eerste tennisspan het vanaf 17 tot 19 Oktober aan die Gerrie Berner Laerskole tennis toernooi in die Paarl deelgeneem. Altesaam 32 skole…
Mpumalanga Finale Tennis-uitslae – HoĆ«rskool Ermelo
Mpumalanga Finale Tennis-uitslae. Foto: Die groep tennis-spelers wat deel was van die onderskeie spanne wat aan die Mpumalanga finale deelgeneem het. Ses van EHS se agt tennisspanne het 4 Oktober…
Seven-a-side Water Polo – Pretoria Boys High School
Seven-a-side Water Polo. Pretoria Boys High School’s Water Polo boys participated at the Seven-a-side Water Polo Tournament. Final results: Senior winners – Hog Riders – (Runners-up: Austin FC) Junior winners…
Nippers Lifesaving Competitions – Kingswood College
Nippers Lifesaving Competitions. Two learners from Kingswood College, Grahamstown, Cayden and Jazz Claassen were awarded trophies in chapel this morning. Both Cayden and Jazz have been competing in the Nippers…
SANESA National Championships – Crawford International Sandton
SANESA National Championships. Crawford International Sandton student, Aqua Indiana Douglas Pedersen, was placed second in the country for individual at the SANESA National Championships. This Grade 9 student did outstanding…
Boland Elite Rugbygroep – HoĆ«rskool Swartland
Boland Elite Rugbygroep. Tien seuns van HoĆ«rskool Swartland is verkies tot die Boland Elite Rugbygroep. Hulle gaan gereeld deel wees van oefeninge en toetse om hulself voor te berei vir…
Menlo Gala – Eunice High School
Menlo Gala. Twenty-four Eunice swimmers competed at the Menlo Gala in Pretoria. They took 5th place out of 14 schools and brought 7 medals home! The top 4 positions include:…
Menlopark annual invitational gala – Grey College
Menlopark annual invitational gala. Menlopark High School16th annual invitational gala took place the past weekend. Congratulations to the Grey College team who podium and finished third overall. Helio Chen and…
Provincial/ National Sport selections – Kearsney College
Provincial/ National Sport selections. Photo: Kearsney’s KZN cricketers: Saayman, Blackburn, Gorrie, Yeni, Maphanga, Coetzee, Verbaan, Hollister, DeJager, Gonya, Gordon. Cricket, tennis and water polo Provincial/ National Sport selections of Kearsney…
Sagtebal skoleliga – HoĆ«rskool Oos-Moot skitter
Sagtebal skoleliga. HoĆ«rskool Oos-Moot se o.15A sagtebalspan het derde geĆ«indig in die sagtebal skoleliga. Hierdie span het nie op hulle laat wag nie. Hulle het hul staal gewys deur uit…
Basketball – Kearsney College vs Michaelhouse
Basketball. Kearsney College travelled to Michaelhouse for the weekend’s basketball fixtures. This 1st team fixture, played at Balgowan, has become a bit of a hoodoo for Kearsneyās 1st team, which…
Knights Stayers Water Polo – Kearsney College excels
Knights Stayers Water Polo. Kearsneyās 1st water polo team participated in the Northwood Knights Stayers Water Polo Tournament at the weekend. This time was without the 2024 Matrics, which gave…
Stayers voorseisoen Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Goudveld
Stayers voorseisoen Hokkietoernooi. HoĆ«rskool Goudveld se eerste hokkiespan dogters en -seuns oefengroepe van 2025 was op 18 -20 Oktober genooi na die Stayers voorseisoen Hokkietoernooi in Bethlehem. Die eerstespan dogters…
SAARA NW Luggeweer – HoĆ«rskool Wesvalia
SAARA NW Luggeweer. Die SAARA NW Luggeweer prysuitdeling is aangebied te Wesvalia Luggeweer Akademie. Tydens hierdie geleentheid het van HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, erkenning ontvang vir hul Provinsiale kleure wat hulle…
Graad 12 Meriete-toekennings – HoĆ«rskool Kemptonpark
Graad 12 Meriete-toekennings. Foto: Larissa-Anne Vorster, Christopher Bracher, Ruben Turketti, Kaylee du Plessis. HoĆ«rskool Kemptonpark se Graad 12’s van 2024 is tydens die Graad 12 Meriete-toekennings aand beloon vir prestasies…
Relay team best ever – Curro Hazeldean
Relay team best ever. Photo: Curro Hazeldeanās Inam Dlunge, Zattu Hlongwane, Adam Motloung and Matodzi Ndou. Following unprecedented success on both the national and international stage, 2024 will be remembered…
Skolekrieket – HoĆ«rskool Fichardtpark teen JF
Skolekrieket. HoĆ«rskool Fichardtpark se 1ste krieketspan het ‘n 50-beurt Skolekrieket wedstryd teen HoĆ«rskool Jim FouchĆ© gespeel. Fichardtpark het eerste gekolf en teken 257/10 aan. Fichies se beste kolwers: Fichardtpark beperk…
JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark
JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Fichardtpark se atlete het beslis hul staal gewys by die JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms. Prestasies behaal Goue medaljes ontvang: š¦š¶š¹šš²šæ šŗš²š±š®š¹š·š²s ontvang: ššæš¼š»š šŗš²š±š®š¹š·š²s ontvang: š©š¶š²šæš±š² plek…
Meisies-krieket – HoĆ«rskool Goudveld teen Welkom Gimnasium
Meisies-krieket. HoĆ«rskool Goudveld het 16 Oktober teen Welkom-Gimnasium in ‘n meisies-krieket wedstryd gespeel. Gouties het besluit om eerste te kolf en teken 145 lopies aan met die verlies van 5…
Honouring National Representation – St Anne’s Diocesan College
Honouring National Representation. St Anne’s Diocesan College, KZN Midlands, was Honouring National Representation. The College proudly announce that thirteen students and one staff member were selected to represent South Africa…
S.A. o.17 Pluimbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Framesby
S.A. o.17 Pluimbalkampioenskappe. Vier leerders van HoĆ«rskool Framesby, DanĆ©l Pieterse (Graad 10), MĆ©-Jean du Preez (Graad 10), Tiaan Benade (Graad 9) en Kian Janse van Vuuren het aan die S.A.…
World Skeet Shooting Championships – Kearsney College
World Skeet Shooting Championships. Harry Hughes, Grade 9 pupil of Kearsney College, Durban, represented South Africa as a Junior Protea at the World Skeet Shooting Championships, held in San Antonio,Texas…
SA Gimnastiekkampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
SA Gimnastiekkampioenskap. Vyf dogters van PrimĆŖre Meisieskool Oranje het aan die SA Gimnastiekkampioenskap deelgeneem. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjeprimer.co.za/ Foto’s verskaf
Prysuitdeling 2024 – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Prysuitdeling 2024. SekondĆŖre Meisieskool Oranje het leerders beloon tydens die Prysuitdeling 2024. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za Foto’s verskaf
Spogkrieket – HoĆ«rskool Witteberg skitter
š¦š½š¼š“šøšæš¶š²šøš²š š¼š½ šš²šæšÆšš±š®š“. HoĆ«rskool Witteberg se 1ste dogterskrieketspan het op 16 Oktober teen die 1ste dogterspan van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool te staan gekom in ‘n T20 wedstryd. Witteberg het met…
Cape Peninsula Rowers Championships – St Andrew’s College
Cape Peninsula Rowers Championships. The St Andrewās College rowers, Grahamstown, (Makhanda) were in Cape Town for their first competitive fixture of the season over the weekend, the Cape Peninsula Rowers…
NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Ermelo
NWU Top 30 Atletiek. Die Errie-atlete het hul naam hoog gehou by die NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms. Drie atlete van HoĆ«rskool Ermelo het 11 en 12 Oktober aan die NWU…
Jaarlikse Toekenningsgeleentheid – HoĆ«rskool De Aar
Jaarlikse Toekenningsgeleentheid. HoĆ«rskool De Aar se jaarlikse Toekenningsgeleentheid het op Donderdag, 10 Oktober 2024 plaasgevind. Tydens hierdie spoggeleentheid was daar 199 leerders wat uitgestyg het, en wat vereer word met…
Akademiese toekennings 2024 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Akademiese toekennings 2024. Akademiese toekennings 2024 gemaak aan leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Sport en Kultuur toekennings – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Sport en Kultuur toekennings. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het hul Sport- en Kutuurpresteerders van 2024 aangekondig. JF Sportster van die jaar, 2024 JF Kultuurster van die jaar, 2024 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Hoofleiers en Leiers 2025 – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Hoofleiers en Leiers 2025. SekondĆŖre Meisieskool Oranje het hul Hoofleiers en Leiers 2025 aangekondig. Hoofleiers 2025 Skool- en Koshuis VRL’e 2025 Kultuurkapteine 2025 Sportkapteine Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za Foto’s verskaf
North West Crosscountry Marathon – HoĆ«rskool Vryburg
North West Crosscountry Marathon. HoĆ«rskool Vryburg het die afgelope naweek aan die Northwest Crosscountry Marathon te Lekwena Gaan Wild Potchefstroom deelgeneem. Baie geluk aan die volgende leerders met hul prestasies:…
NC Tennis Masters – Eunice High School
NC Tennis Masters. Tamzin Mostert, Grade 9 learner of Eunice High School in Bloemfontein, is the U16 NC Tennis Masters winner! She is also a member of Eunice High School…
Swartbelt in Karate – HoĆ«rskool De Aar
Karateka Gradeer. HoĆ«rskool De Aar leerder, Rico van Heerden, het die afgelope naweek sy Swartbelt in Karate ontvang. Hy het ‘n Swartbelt-gradering in Virginia bygewoon. Daar het ook ‘n Gashuku…
Perennial basketball – Kearsney College vs Northwood
Perennial basketball. Photo: Kearsney’s Luca Borrageiro and James Hastings-Brown Kearsney College hosted perennial basketball powerhouse Northwood on Saturday in a large fixture with 20 teams playing over four age groups.…
Kovsies School Sport Stars – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Kovsies School Sport Stars. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool spog met 6 uit 32 nominasies vir die Kovsies School Sport Stars van die jaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf
NWU Top 30 atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Linden
NWU Top 30 atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Linden se top-atlete het verlede week by die McArthur Atletiekstadion in Potchefstroom deelgeneem. Dit was die jaarlikse NWU Puk Top 30-atletiekbyeenkoms, teen van die beste…
Top 10 Water Polo – Kearsney College
Top 10 Water Polo. Kearsney had a historic weekend in the Top 10 tournament, claiming the overall trophy for the first time in 30 years, and finishing in the top…
Highest-capped Cricket player – Kearsney College
Highest-capped Cricket player. Another big milestone was reached this past weekend at Kearsney College. Ross Coetzee (captain) received his 100th cap for the 1st team cricket. He became the highest-capped…
Valedictory and Crowning – Eunice High School
Valedictory and Crowning. Friday marked the last official day of the Grade 12s as they celebrated an emotional Valedictory ceremony. The Grade 11s were also crowned as the new leaders…
Awards Ceremony 2024 – Eunice High School
Awards Ceremony 2024. The annual Awards Ceremony of Eunice High School was a prestigious occasion. Not only the academic learners received recognition, but the talents of the sport, cultural and…
Laerskool Prysuitdeling 2024 – Augsburg Landbougimnasium
Laerskool Prysuitdeling 2024. Dit is alweer daardie tyd van die jaar wanneer leerders kan spog met hul prestasies. Hiermee die presteerders van Laerskool Prysuitdeling 2024. Enkele hoogtepunte: Akademie: Top 3…
Skolekrieket – HoĆ«rskool Witteberg teen Welkom Gimnasium
Skolekrieket. HoĆ«rskool Witteberg se 1ste krieketspan het die naweek in ‘n skolekrieket wedstryd teen Welkom Gimnasium te staan gekom. Witteberg wen die loot en besluit om eerste te kolf. Janco…
Woodridge Stayers Water Polo – Kingswood College
Woodridge Stayers Water Polo. Kingswood College, Grahamstown, Girls 1st Water Polo team took the silver medal in the Woodridge Stayers Water Polo Tournament this weekend. Well done to Megan Sheard…
Skole Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark teen HoĆ«rskool Goudveld
Skole Krieket. Die Eerste krieketspanne van HoĆ«rskool Fichardtpark en HoĆ«rskool Goudveld het teen mekaar gespeel in ‘n 50 beurt skole krieket wedstryd. HoĆ«rskool Fichardtpark het die loot gewen en besluit…


























































