Akademiese toekennings 2024. Akademiese toekennings 2024 gemaak aan leerders van Hoërskool Jim Fouché.
- Dux leerder 2024 – Elseri Venter
- Veelsydigheidstrofee toegeken aan Elseri Venter
- Van Wyk Familietrust Trofee vir Ekonomie toegeken aan Karien Froneman
- Holtzhausen Trofee toegeken aan Drikus Gibbons

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









