Rugby video van Hoërskool Vryburg
Morné Steyn en ander motiveer Hoërskool Vryburg se rugbyspan.
Glenwood Annual Sports and Cultural Awards’ Assembly
From left to right: Ethan Hayman (Photographer of the Year) and Alex van Rooyen guest speaker. On Friday 22 November, the Glenwood High School Annual Sports and Cultural Awards’ Assembly…
Laerskool Stulting Prettig en plesierig!
o/13 Netbalspelers Laerskool Stulting, Humansdorp, se o/13 netbalspanne sowel as die o/11 rugbyspanne het hulle jaarlikse afsluiting by die Wacky Waterpark geniet!
Stulting Primary School EPA Colours 2019
From left to right: Chrisna Sterley and Bryan Katoo Stulting, Humansdorp, is very proud of their athletes, Chrisna Sterley (u/13 G) and Bryan Katoo (u/13 B) that obtained their EPA…
Laerskool Stulting King of the pitch wedstryd
Laerskool Stulting het 23 November hul “King of the pitch” wedstryd gehad waar die o/11 en die o/13 krieketspanne mekaar die stryd aangesê het. Met geen kroekery het die o/13 span…
Laerskool Stulting Onnies vs o/13 netbalspanne!
Die spelers na die groot oorwinnig! So sluit laerskool Stulting dan nou ook die jaar behoorlik af tydens die onnies vs die o/13 netbalmeisies se jaarlikse derby. Met skitterende bal-…
ErrieUnie Astro word ingewy
Gemengde spanne van EHS wat tydens die inwyding van die ErrieUnie Astro op die astro gespeel het. Die ErrieUnie astro, van Hoërskool Ermelo, se grondwerke het op Vrydag 10 Mei…
Hoërskool Monument verwelkom nuwe Hokkiehoof
 Chris Gerber Monnas verwelkom hul nuwe hokkiehoof, Chris Gerber! “Ons glo dat jy dit baie sal geniet hier by Monnas. Mag jy suksesvol wees in alles wat jy gaan aanpak. Ons…
Laerskool Rustenburg Tennisspelers na Rising Star Tennistoernooi
Larries se O.12 seuns-tennisspan sien baie daarna uit om skouers te skuur met Kevin Anderson en Lloyd Harris tydens die Nasionale eindrondte van die @BNPParibas Rising Star Tennistoernooi. Dit vind…
St Andrew’s School for Girls Squash Awards
Photo left Ashleigh Bagnall and photo right Kashaliyah Naidoo. The St Andrew’s School for Girls squash girls attended Easterns Squash Awards Evening. Well done to all who received awards. Ashleigh…
Hoërskool Vryburg 1ste Rugbyspan-oefengroep hou spanbou
Hoërskool Vryburg se 1ste Rugbyspan-oefengroep het onlangs ‘n spanbou-sessie bygewoon.
Hoërskool Vryburg o/15 Platteland Krieket
HJ Kruger en Kitso Cross van Hoërskool Vryburg is gekies vir die Noordwes Platteland o/15-krieketspan  wat gedurende Desember aan ’n toernooi gaan deelneem.  #vhstrots
Hoërskool Vryburg O/15 Dragons Krieket
Nathan van der Westhuizen, leerder van Hoërskool Vryburg, is gekies vir die Noordwes Dragon 0/15-krieketspan wat gedurende Desember aan ’n toernooi gaan deelneem.  #vhstrots
Hoërskool Vryburg O/17 Platteland Krieket
Dean Jansen en Gerhard Viviers van Hoërskool Vryburg is opgeneem in die Noordwes Platteland o/17-span wat gedurende Desember aan ’n toernooi gaan deelneem. #vhstrots
Laerskool Muldersdrif Atletiek
Marno Bouwer o/11 (links) en Jan-Hendrik Heymans o/12 (regs). Baie geluk aan Marnu Bouwer en Jan-Hendrik Heymans wat op Saterdag, 2 November, aan die Sentraal Gauteng Atletiek Kampioen-skappe deelgeneem het te…
Laerskool Mooirivier se veelsydige seuns deel Sporttrofee
Laerskool Mooirivier het tydens die skool se erkenningsfunksie twee uitmuntende en veelsydige sportseuns bekroon met die sporttrofee. Antonie Labuschagne het hom gedurende sy laaste jaar by Laerskool Mooirivier op vele…
Hoërskool Ellisras Boogskut skitter by NPO
Christiaan Lamprecht van Hoërskool Ellisras het uitstekend presteer by die ‘National Archery in the Schools programme of South Africa’ NPO en is verkies om Suid-Afrika te verteenwoordig as ‘n lid…
Worcester Gimnasium is SANESA Perderuiters Beste Hoërskool
Vlnr: Kayla Visser, Jannien Neethling en Hermien Hugo met die beker wat hulle ontvang het. Worcester Gimnasium is vir die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as die SANESA Perderuiters Beste Hoërskool.
Worcester Gimnasium: Jukskei
Baie geluk aan Cecil le Roux en Ruan Olivier wat gekies is om die Kaapse Wynland te verteenwoordig by die SA Junior Jukskei Kampioenskappe te Kroonstad. Cecil wat ook gekies…
Hoërskool Upington atleet skitter in Tweekamp
Murray Louw van Uppies het op Saterdag, 9 November aan die Griekwaland-Wes Interprovinsiale Tweekamp Kampioenskappe te Kimberley deelgeneem. Die atlete van Griekwas, Noordwes en die Vrystaat het tydens die…
Hoërskool Nelspruit rou oor Krieket-afrigter
Sifiso Mahima Dit is met groot hartseer dat ons die afsterwe van Sfiso Mahima deel. Die jong man is ‘n bekende in die Laeveld krieketkringe en sy dood is inderdaad…
Vryburg Primary School’s Cheerleaders
Vryburg Primary School is Super Proud on their Cheerleaders!
Union High School: Athletics
Daniel Short Congratulations to Union High School athlete, Daniel Short, who has been selected for the sub-youth team that will represent the Eastern Province at the 2019 sub-youth inter-provincial championship.…
Young Unionite the ‘Player of the Tournament’
Matthew is seen here (second from the right) with the rest of his teammates. On Friday and Saturday, 1 and 2 November, the annual Jocelyn Marais Invitational Tennis Tournament was…
Union High School Inter-house gala makes a splash
The young swimmers of Union High School’s primary department made quite a splash during their annual inter-house gala on Friday, 8 November. With the end of the year looming, spirits…
UPPIES RUITERS PRESTEER WEER!
Vlnr: Jessi Wessels en Narike Hoft Jessi Wessels en Narike Hoft van Hoërskool Upington, is beide ingesluit in die Noord-Kaap 3 Gang Ruiterkuns Span. Jessi Wessels is ook in die…
St Andrew’s School for Girls Netball
Teehgan Sommah Teehgan Somma, a grade 9 pupil from St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, has been selected to represent the Eastern Gauteng Junior Netball u16A Team at the annual…
Afrikaanse Hoër Meisieskool Atletiek Afrigter ryg toekennings in
Maritza Coetzee Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria, is trots op hul Atletiek Afrigter, Maritza Coetzee. Nie alleen is sy aangewys as afrigter van die jaar deur Gsport4Girls nie, maar sy het…
HNK athletes excelled at Griekwaland West Biathlon Inter-Provincial
From left to right:Â Â Jarred Green, Cloe Ehlers and Alisha Stanfley. Northern Cape High School athletes, Chloe Ehlers, Alisha Stanfley and Jarred Green participated in the Griekwaland West Biathlon Inter-Provincial in…
HOËRSKOOL VRYBURG NETBALSPEELSTERS PRESTEER!
Drie leerders van VHS, Carita van Zyl, Inge Fouché en Wilani Maritz is gekies vir die Youth Sport SA Diamanté asook die SA Dolphin o/18 Netbalspanne wat gedurende Desember internasionaal…
St Charles Junior Primary Recognition Ceremony 2019
Some of the Grade 1 boys showing their certificates to their moms and dads (from left to right) Azhar Ally, Matt Bracco, Jaime Elan-Puttick, Thomas Hall, Khanye Marke-Johnson and Bryan…
Laerskool Mooirivier leerder presteer perdry
Lana Laubscher Lana Laubscher van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het onlangs aan SANESA se ‘Core League National Championships’ deelgeneem. Lara het uitstekend presteer, en het uit meer as 1500 deelnemers,…
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Hokkiespeelster van die jaar
Carla Coetzee Carla Coetzee is vanjaar Laerskool Thabazimbi se Hokkiespeelster van die jaar. Baie geluk!
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Krieketspeler van die jaar
Marcus de Aguiar Marcus de Aguiar is Laerskool Thabazimbi se krieketspeler van die jaar.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Beste Rugbyspeler
Liam Santos. Laerskool Thabazimbi se Rugbyspeler van die jaar is Liam Santos.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Netbalspeelster van die jaar
 Dimion Visser Laerskool Thabazimbi se toekenning vir die  Netbalspeelster van die Jaar gaan aan Dimion Visser.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Atleet van die jaar
HJ Koekemoer Die Atleet van die Jaar Toekenning is gemaak aan HJ Koekemoer. Baie geluk!!
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Kultuur – Musiek Senior fase
Christoff Marx. Die Kultuurtoekenning in die Musiek-afdeling, Senior Fase is toegeken aan Christoff Marx.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Musiek – Intermediêre Fase
Lize Venter Die Kultuurtoekenning in die Musiek-afdeling – Intermediêre Fase is toegeken aan Lize Venter.
Union Preparatory School: Eyes to the skies
Pigeon fancier, Mr Garth Heunis, gave a talk on pigeons and pigeon racing to learners at Union Preparatory School in Graaff-Reinet on Thursday morning, 7 November. [Pigeon racing is the…
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Kultuur – Drama Senior afdeling
Melanie Robberts en Dino Fernandes Die Kultuurtoekenning – Drama-afdeling – Senior Fase is toegeken aan Melanie Robberts en Dino Fernandes. Baie geluk!!
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Kultuur – Drama Grondslagfase
Odelia van der Nest  Odelia van der Nest het ‘n toekenning ontvang vir Kultuur: Drama-afdeling Grondslagfase
Hoërskool Punt Gholfdag
Vlnr: Mnr. Robert Gerber, Mnr. Michiel Neethling, Mnr. Tokkie Kasselman en Mnr. JR Foreman. Hoërskool Punt het op Vrydag, 1 November, ‘n gholfdag by Mosselbaai Gholfklub aangebied. Ses-en-negentig spelers het …
Laerskool Outeniqua Tennis
V.l.n.r. Ruben Bezuidenhout, Adrian Cronje, Quintus Lutsch, Jac du Plessis, Daniel du Plessis, Janu Botma en Arnou Visagie. Laerskool Outeniqua is baie opgewonde oor hul jong tennisspan. Hierdie span het…
Struisies vang Bok-Gees!!!
Die leerlinge van Hoërskool Oudtshoorn het behoorlik gees gevang met die ondersteuning vir die Bokke.
Union Preparatory School Swimmers make a splash
Several Union Preparatory School learners participated in the ‘C’ Age Group Gala held at Summerwood Primary in Port Elizabeth this past Saturday, 2 November. All the swimmers performed beautifully, giving…
Hoër Meisieskool Paarl Netbal
Maryka Holtzhausen, voormalige Protea netbalspeler, het die doele van Hoër Meisieskool Paarl geïnspireer met haar ‘magic’. Shooters are the princesses of the court! @maryka_holtzhausen Such a true ambassador of the…
Hoërskool De Aar Kleure-atletiek
Baie geluk aan die Groenspan wat Hoërskool De Aar se kleure-atletiek gewen het. JULLE ROCK!!
Northern Cape High School Swimmers excel
Chloe Ehlers and Jarred Green from Northern Cape High School, represented the Northern Cape Province during the Fezile Dabi Inter Provincial Swimming Gala held in Sasolburg on Saturday 2 November.…
Ligbron bied suksesvolle gholfdag aan
Die wenner van Ligbron se Gholfdag Hendrico Janse van Rensburg saam met die organiseerder Nicky Broodryk Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Vrydag, 1 November, ‘n suksesvolle gholfdag by…











