Dean Jansen en Gerhard Viviers van Hoërskool Vryburg is opgeneem in die Noordwes Platteland o/17-span wat gedurende Desember aan ’n toernooi gaan deelneem.
Become a SponsorGedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…










