Drie leerders van VHS, Carita van Zyl, Inge Fouché en Wilani Maritz is gekies vir die Youth Sport SA Diamanté asook die SA Dolphin o/18 Netbalspanne wat gedurende Desember internasionaal gaan meeding in Dubai. Spelers is op meriete aangewys uit al 9 provinsies. Hulle word afgerig deur Bethanie Duraan en Dane Klopper van Kovsies en woon reeds gedurende naweke oefenkampe in Bloemfontein by. Hierdie is ’n groot geleentheid vir die 3 netbalspeelsters om skouers te skuur met puik o/18-spelers van oor die hele wêreld.
Three learners from VHS, Carita van Zyl, Inge Fouché and Wilani Maritz were selected for the Youth Sport SA Diamanté as well as the SA Dolphin u / 18 Netball teams that will compete internationally in Dubai during December. Players were selected on merit from all 9 provinces. They are coached by Bethanie Duraan and Dane Klopper of Kovsies and already attend training camps in Bloemfontein on weekends. This is a great opportunity for the 3 netball players to shrug their shoulders with great u / 18 players from all over the world.