)
Skolekrieket – Primêre Skool Universitas

Skolekrieket. Primêre Skool Universitas se eerste krieketspan het die afgelope week krieket-koning gekraai by Primêre Skool Willem Postma se skolekrieket aandliga. Tjokkies speel eerste die aand teen Grey Kollege Primêr…

Motocross – Primêre Skool Naudeville

Motocross. Giana Blignaut, Graad 6 leerder van Primêre Skool Naudeville, het 25 Oktober aan die Mega Madalas Off Road Enduro Race in Clarens deelgeneem.  Giana het uitstekend presteer en ontvang…

Saints Water Polo Invitational – Kearsney College champions

Saints Water Polo Invitational. Kearsney’s 1st team water polo won the annual 1st Team Saints Stayers’ Invitational Tournament at St Stithians this past weekend, a prestigious event featuring 20 of…

Vrystaatse Skole Atletiek erkenningsfunksie – Hoërskool Trio

Vrystaatse Skole Atletiek erkenningsfunksie. Anika Lötter, Hoërskool Trio leerder, het ‘n uitnodiging ontvang na die Vrystaatse Skole Atletiek erkenningsfunksie. Sy het erkenning ontvang vir haar eerste plek by Dogters O/15…

Vrystaat Skole Atletiek – Hoërskool Fichardtpark

Vrystaat Skole Atletiek. Judy Watson, leerder van Hoërskool Fichardtpark, het tydens die Vrystaat Skole Atletiek seremonie haar toekenning vir die 1ste plek in o.17 Diskus (dogters) ontvang. Sy het vroeër…

Wenke vir eksamen-voorbereiding – Hoërskool Die Wilgers

Wenke vir eksamen-voorbereiding. Suzaan Lourens, Geregistreerde Berader (BSocSci Hons, Bed Hons, BA) het aan Schools That Rock hierdie wenke vir eksamen-voorbereiding. Dit is ‘n gids vir alle tieners. Dit is…

Graad 12 Toppresteerders – Hoërskool Goudveld

Graad 12 Topprestasies. Tydens die Goudveld-Hoërskool Prysuitdeling 2024 is die Graad 12 Toppresteerders beloon. Shalea Pretorius: Hanco de Beer: Dawie Botes: Annche Zwarts: Chanel Steyn: Lara Badenhorst: Willem Odendaal: Hendro…

Family cricket – St Charles College

Family cricket. The Grade 0, 1 and 2 boys of St Charles College were thrilled to welcome their dads to the Oval on Saturday morning. They had some fun family…

VRL 2025 – Hoërskool Jim Fouché

VRL 2025. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het die agt VRL 2025 lede bekend gemaak. Akademie Kultuur Sport Administrasie Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Krieket Premierliga – Hoërskool Ermelo

Krieket Premierliga – Juard Toerien van Hoërskool Ermelo is gedurende 2024 gekies vir twee in twee onderskeie krieket Premierligas. Hy verteenwoordig die Middelburg Wolves in die Mpumalanga krieket Premierliga. Hulle…

Prysuitdeling Spesiale toekennings 2024 – Hoërskool Goudveld

Prysuitdeling Spesiale toekennings 2024. Hoërskool Goudveld in Welkom het tydens hul Prysuitdeling 2024 spesiale toekennings aan leerders gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Kommando Jeugleiers 2025 – Primêre Skool Naudeville

Kommando Jeugleiers 2025. Twee Voortrekker-leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Mariandri Eloff en Jan Rheeder, is as die kommando jeugleiers 2025 van die Voortrekkers verkies. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za…

Noord-Kaap Skaak – Hoërskool De Aar

Noord-Kaap Skaak. Vier van Hoërskool De Aar se skaakleerders is tydens die Noord-Kaap skaak geslote gekies om Noord-Kaap te verteenwoordig tydens die Provinsiale Skaakkampioenskappe in Polokwane, Limpopo. Die kompetisie vind…

Skole Atletiek – Hoërskool Goudveld presteer

Skole Atletiek. Hoërskool Goudveld se atlete het aan die JF Nedbank Skole Atletiek Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem en uitstekend presteer. Eerste plekke behaal: Tweede plekke: Derde en vierde plekke: Vyfde plek: Sesde…

Debating – Crawford International Sandton

Debating. Crawford International Sandton is thrilled to celebrate the outstanding accomplishments of their junior debating team. The team, consisting of Kimiya Ghaheri, Isabelle Gazendam, Sienna Peters, and Lehakoe Hlalele competed…

Skole Skaaktoernooi – Hoërskool De Aar

Skole Skaak. Op Saterdag, 12 Oktober, het sewe leerders van Hoërskool De Aar aan ‘n hoogs mededingende Skole Skaaktoernooi in Hopetown deelgeneem. Hulle het teen spanne van verskeie skole in…

Eden Sports Awards – Hoërskool Outeniqua

Eden Sports Awards. Drie leerders van Hoërskool Outeniqua in George het baie goed gevaar by die ‘Eden Sports Awards’ wat verlede Vrydag aangebied is. Alhoewel meer van die Kwaggas genomineer…

Lourierfunksie 2024 – Hoërskool Ermelo

Lourierfunksie 2024. Foto: Graad 12 Top Tien. Voor: JF Möller, Katelyn Potgieter, Helené Lotz, Hayley van der Walt, Robin Jooste. Agter: Kayleigh Moore, Megan van Rensburg, Blessing Oduntan, Riël Hugo,…

HSDA Krieket – Hoërskool De Aar

HSDA Krieket. Twee krieketspelers van Hoërskool De Aar, Senzo Fillies en Adriano de Carvalho is ingesluit in die Noord-Kaap 0.15 krieketspan. Eerstespan krieket: HSDA se Eerste Krieketspan het teen Hoërskool…

Noord-Kaap o.16 krieketspan – Hoërskool De Aar

Noord-Kaap o.16 krieketspan. Mnr. Chadley Meyer van Hoërskool De Aar is as afrigter van die Noord-Kaap o.16 krieketspan verkies. Die span gaan aan die CSA onder 16 Nasionale toernooi in…

Nasionale Radikale Redenaars – Hoërskool Ooskus Gimnasium

Nasionale Radikale Redenaars. Anche Grobbelaar en Leon Müller, leerders van Hoërskool Ooskus Gimnasium in Oos Londen, het op Saterdag, 19 Oktober, aan die Nasionale Radikale Redenaars in Gauteng deelgeneem. Anche…

Radikale Redenaars – Hoërskool Jim Fouché

Radikale Redenaars. Drie leerders van Hoërskool Jim Fouché het 19 Oktober aan Radikale Redenaars deelgeneem. Hulle het as volg presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Leiers 2025 – Welkom Gimnasium

Leiers 2025. Welkom Gimnasium het hul Leiers 2025 aangekondig: Hoofleiers, Onderhoofleiers en Matriekraad 2025. “A leader is one who knows the way, goes the way and shows the way.” -John…

Biathle en Triathle Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Outeniqua

Biathle en Triathle Wêreldkampioenskappe. Hoërskool Outeniqua leerder in George, Marilie Duvenage, het vanaf 10 tot 13 Oktober aan die Biathle en Triathle Wêreldkampioenskappe in Port Said, Egipte deelgeneem. Sy het…

SANESA Prysuitdeling – Errie-Ruiter beste in Mpumalanga

SANESA Prysuitdeling – Foto: Joané van Zyl en Zelmari van der Walt ‘n Groot eer het Errie-Ruiter, Joané van Zyl, te beurt geval. Sy is tydens die SANESA prysuitdeling te…

New Heads of school – Bishops Diocesan College

New Heads of school. The new leadership team of Bishops Diocesan College, Cape Town, for 2025 took office officially as the new Heads of school after the Valedictory last Friday.…

WOW Spelfees – Laerskool Truida Kestell

WOW Spelfees. Laerskool Truida Kestell Graad 3 leerder, Nina Kilian, het die vierde plek behaal gedurende die Nasionale WOW Spelfees wat in Stellenbosch aangebied is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto…

Gerrie Berner Laerskole Tennis – Primêre Meisieskool Oranje

Gerrie Berner Laerskole Tennis. Primêre Meisieskool Oranje se eerste tennisspan het vanaf 17 tot 19 Oktober aan die Gerrie Berner Laerskole tennis toernooi in die Paarl deelgeneem. Altesaam 32 skole…

Mpumalanga Finale Tennis-uitslae – Hoërskool Ermelo

Mpumalanga Finale Tennis-uitslae. Foto: Die groep tennis-spelers wat deel was van die onderskeie spanne wat aan die Mpumalanga finale deelgeneem het. Ses van EHS se agt tennisspanne het 4 Oktober…

Seven-a-side Water Polo – Pretoria Boys High School

Seven-a-side Water Polo. Pretoria Boys High School’s Water Polo boys participated at the Seven-a-side Water Polo Tournament. Final results: Senior winners – Hog Riders – (Runners-up: Austin FC) Junior winners…

Nippers Lifesaving Competitions – Kingswood College

Nippers Lifesaving Competitions. Two learners from Kingswood College, Grahamstown, Cayden and Jazz Claassen were awarded trophies in chapel this morning. Both Cayden and Jazz have been competing in the Nippers…

Radikale Redenaars – Hoërskool Ermelo

Radikale Redenaars – Foto: Madri van Niekerk en An-Euné van Niekerk Twee redenaars van Hoërskool Ermelo het hulle goed van hul taak gekwyt en plekke los geredeneer by die Radikale…

SANESA National Championships – Crawford International Sandton

SANESA National Championships. Crawford International Sandton student, Aqua Indiana Douglas Pedersen, was placed second in the country for individual at the SANESA National Championships. This Grade 9 student did outstanding…

Boland Elite Rugbygroep – Hoërskool Swartland

Boland Elite Rugbygroep. Tien seuns van Hoërskool Swartland is verkies tot die Boland Elite Rugbygroep. Hulle gaan gereeld deel wees van oefeninge en toetse om hulself voor te berei vir…

Menlo Gala – Eunice High School

Menlo Gala. Twenty-four Eunice swimmers competed at the Menlo Gala in Pretoria. They took 5th place out of 14 schools and brought 7 medals home! The top 4 positions include:…

Con Spirito – Hoërskool Ermelo

Con Spirito. Foto: Voor: Mardi van Niekerk en Kara McKenzieAgter: Siyabonga Makhanta, Miané Swanepoel, Layla Greyling, Janeske Janse van Rensburg en Johanco Griesel. Sewe leerders van Hoërskool Ermelo het die…

Lejweleputswa Tennisspan – Primêre Skool Naudeville

Lejweleputswa Tennisspan. Primêre Skool Naudeville het drie leerders, Mar-Lèzé van der Merwe, Johandré du Plessis en Aneri Hoogendyk, wat ingesluit is in die Lejweleputswa Tennisspan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto…

Top learner per grade – Grenville High School

Top learner per grade. Grenville High School, Rustenburg, announced their top student per grade for 2024. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://grenvillehigh.co.za/ Photos supplied

Teksmark 2024 – Hoërskool Randburg

Teksmark 2024. Teksmark is ‘n KKNK-projek, in samewerking met NATi, die Universiteit van Johannesburg, ATKV en die Vrystaat Kunstefees. Die doel van die projek, Teksmark 2024, is om nuwe Suid-Afrikaanse…

Menlopark annual invitational gala – Grey College

Menlopark annual invitational gala. Menlopark High School16th annual invitational gala took place the past weekend. Congratulations to the Grey College team who podium and finished third overall. Helio Chen and…

Provincial/ National Sport selections – Kearsney College

Provincial/ National Sport selections. Photo: Kearsney’s KZN cricketers: Saayman, Blackburn, Gorrie, Yeni, Maphanga, Coetzee, Verbaan, Hollister, DeJager, Gonya, Gordon. Cricket, tennis and water polo Provincial/ National Sport selections of Kearsney…

Sagtebal skoleliga – Hoërskool Oos-Moot skitter

Sagtebal skoleliga. Hoërskool Oos-Moot se o.15A sagtebalspan het derde geëindig in die sagtebal skoleliga. Hierdie span het nie op hulle laat wag nie. Hulle het hul staal gewys deur uit…

Bemarkingskomitee 2025 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Bemarkingskomitee 2025. BVHS het die leerders se name bekend gemaak wat gekies is om 2025 op die Bemarkingskomitee te dien. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://Voortrekker.co.za Foto verskaf

Matriekraad 2025 – Hoërskool Vryburg

Matriekraad 2025. Hoërskool Vryburg het hul Matriekraad 2025 bekend gemaak tydens die Prysuitdeling seremonie. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.vryburg.net/ Foto verskaf

Hoofleiers en Onderhoofleiers – Hoërskool Goudveld

Hoofleiers en Onderhoofleiers. Hoërskool Goudveld, Welkom, het hul Hoofleiers en Onderhoofleiers vir 2025 bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Basketball – Kearsney College vs Michaelhouse

Basketball. Kearsney College travelled to Michaelhouse for the weekend’s basketball fixtures. This 1st team fixture, played at Balgowan, has become a bit of a hoodoo for Kearsney’s 1st team, which…

Knights Stayers Water Polo – Kearsney College excels

Knights Stayers Water Polo. Kearsney’s 1st water polo team participated in the Northwood Knights Stayers Water Polo Tournament at the weekend. This time was without the 2024 Matrics, which gave…

Curro Podium South meet – Outeniqua High School

Curro Podium South meet. With roughly 30 schools from the Western and Southern Cape taking part, no less than 15 meeting records achieved. The 19th of October 2024 will be…

Stayers voorseisoen Hokkietoernooi – Hoërskool Goudveld

Stayers voorseisoen Hokkietoernooi. Hoërskool Goudveld se eerste hokkiespan dogters en -seuns oefengroepe van 2025 was op 18 -20 Oktober genooi na die Stayers voorseisoen Hokkietoernooi in Bethlehem. Die eerstespan dogters…