Unisa musiek uitslae – Laerskool Truida Kestell
Unisa musiek uitslae – Leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het uitstekende punte behaal tydens die Unisa musiek eksamens. Leerders vanaf Graad 4 tot Graad 7 het deelgeneem. Die Unisa…
SAARA NW Luggeweer – Hoërskool Wesvalia
SAARA NW Luggeweer. Die SAARA NW Luggeweer prysuitdeling is aangebied te Wesvalia Luggeweer Akademie. Tydens hierdie geleentheid het van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, erkenning ontvang vir hul Provinsiale kleure wat hulle…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. I run to you, Lord, for protection. By U, Here, skuil ek, laat my tog nooitteleurgestel staan nie!
Graad 12 Meriete-toekennings – Hoërskool Kemptonpark
Graad 12 Meriete-toekennings. Foto: Larissa-Anne Vorster, Christopher Bracher, Ruben Turketti, Kaylee du Plessis. Hoërskool Kemptonpark se Graad 12’s van 2024 is tydens die Graad 12 Meriete-toekennings aand beloon vir prestasies…
Asemrowende Matriekafskeid – Grey Kollege
Asemrowende Matriekafskeid – Die 2024 matrieks van Grey Kollege se skooljaar het afgesluit deur ‘n asemrowende matriekafskeid te kon bywoon. Dit was ‘n aand vir die boeke! Die Eeufeessaal is…
Skolekrieket – Hoërskool Witteberg teen Sentraal
Skolekrieket. Hoërskool Witteberg se 1ste krieketspan het Saterdag, 19 Oktober, in ‘n skolekrieket wedstryd teen Hoërskool Sentraal te staan gekom. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste te…
Relay team best ever – Curro Hazeldean
Relay team best ever. Photo: Curro Hazeldean’s Inam Dlunge, Zattu Hlongwane, Adam Motloung and Matodzi Ndou. Following unprecedented success on both the national and international stage, 2024 will be remembered…
Radikale Redenaars – Sekondêre Meisieskool Oranje
Radikale Redenaars. Twee leerders van Oranje het Saterdag, 19 Oktober, ‘n top 3 posisie in die nasionale rondte van die Radikale Redenaars kompetisie behaal: Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za…
Skolekrieket – Hoërskool Fichardtpark teen JF
Skolekrieket. Hoërskool Fichardtpark se 1ste krieketspan het ‘n 50-beurt Skolekrieket wedstryd teen Hoërskool Jim Fouché gespeel. Fichardtpark het eerste gekolf en teken 257/10 aan. Fichies se beste kolwers: Fichardtpark beperk…
JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Fichardtpark
JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Fichardtpark se atlete het beslis hul staal gewys by die JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms. Prestasies behaal Goue medaljes ontvang: 𝗦𝗶𝗹𝘄𝗲𝗿 𝗺𝗲𝗱𝗮𝗹𝗷𝗲s ontvang: 𝗕𝗿𝗼𝗻𝘀 𝗺𝗲𝗱𝗮𝗹𝗷𝗲s ontvang: 𝗩𝗶𝗲𝗿𝗱𝗲 plek…
Studenteraad 2025 – Hoërskool Upington
Studenteraad 2025. Hoërskool Upington het hul studenteraad 2025 aangewys. Hoofleiers 2025 Koshuis Hoofleiers Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.uppies.co.za/ Foto’s verskaf
Prysuitdeling 2024 – Hoërskool Upington
Prysuitdeling 2024. Met die Prysuitdeling 2024 van Hoërskool Upington het die volgende leerder trofeë ontvang: Seunshokkie Bekerwenners Skiet Bekerwenners Skaakbeker wenner Netbal Tennis Dogtershokkie Spesiale Toekennings: Perdry Krieket Swem Drama…
Prayer for Matrics 2024 – Gebed vir Matrieks 2024
Prayer for Matrics 2024. Along with these prayers, we at Schools That Rock pray that all matrics will take the exams with the power, knowledge and wisdom coming from the…
Eisteddfod Meriete Musiek Toekennings – Laerskool Truida Kestell
Eisteddfod Meriete Musiek Toekennings. Foto: Elizabeth van Staden (Afrikaans), Carli Appels (sang), Pieter van Aswegen (klavier), Anke van der Berg (Afrikaans), Zoë Maree (klavier) en Cobus van Aswegen (klavier) Laerskool…
Meisies-krieket – Hoërskool Goudveld teen Welkom Gimnasium
Meisies-krieket. Hoërskool Goudveld het 16 Oktober teen Welkom-Gimnasium in ‘n meisies-krieket wedstryd gespeel. Gouties het besluit om eerste te kolf en teken 145 lopies aan met die verlies van 5…
Oumagrootjie se Trofee – Sekondêre Meisieskool Oranje
Oumagrootjie se Trofee. Ellé Cloete, graad 8 leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, is vanjaar se ontvanger van ‘n wisseltrofee wat die naam van ’n OMS-onnie dra. Me CJJ…
Sosiale Komitee 2025 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Sosiale Komitee 2025. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul Sosiale Komitee 2025, bestaande uit elf lede, bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto verskaf
Top 3 Academic Achievers – Eunice High School
Top 3 Academic Achievers. Eunice High School congratulate the follwing hardworking ladies. They were announced as the top academic achievers of each grade at the annual Awards Ceremony. More schools…
Honouring National Representation – St Anne’s Diocesan College
Honouring National Representation. St Anne’s Diocesan College, KZN Midlands, was Honouring National Representation. The College proudly announce that thirteen students and one staff member were selected to represent South Africa…
S.A. o.17 Pluimbalkampioenskappe – Hoërskool Framesby
S.A. o.17 Pluimbalkampioenskappe. Vier leerders van Hoërskool Framesby, Danél Pieterse (Graad 10), Mé-Jean du Preez (Graad 10), Tiaan Benade (Graad 9) en Kian Janse van Vuuren het aan die S.A.…
World Skeet Shooting Championships – Kearsney College
World Skeet Shooting Championships. Harry Hughes, Grade 9 pupil of Kearsney College, Durban, represented South Africa as a Junior Protea at the World Skeet Shooting Championships, held in San Antonio,Texas…
Senior Wilgieraad 2025 – Hoërskool Wilgerivier
Senior Wilgieraad 2025. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort het hul Senior Wilgieraad 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wilgerivierskool.co.za/ Foto verskaf
SA Gimnastiekkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
SA Gimnastiekkampioenskap. Vyf dogters van Primêre Meisieskool Oranje het aan die SA Gimnastiekkampioenskap deelgeneem. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjeprimer.co.za/ Foto’s verskaf
VRL en Hoofleiers 2025 – Hoërskool Bredasdorp
VRL en Hoofleiers 2025. Hoërskool Bredasdorp het hul VRL van 2025 in September bekend gemaak. Die Hoofleiers vir 2025 is ook hierdeie week aangekondig. VRL 2025: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsbredasdorp.co.za/…
Kultuurprysuitdeling 2024 – Hoërskool Linden
Kultuurprysuitdeling 2024 – Hoërskool Linden se kultuurroom is gisteraand gevier tydens hul kultuurprysuitdeling 2024. Hoërskool Linden se kultuurseun en -dogter vir 2024 is Jan Hendrik Weideman en Phiané Oosthuisen. Verdere…
Matrieks van 2024 groet – Sekondêre Meisieskool Oranje
Matrieks van 2024 groet – Sekondêre Meisieskool Oranje se matrieks van 2024 het Dinsdag, 15 Oktober vir die laaste keer hulle skool gegroet. Flo Truter, hoofmeisie van die “Covid-plankies” in…
Prysuitdeling 2024 – Sekondêre Meisieskool Oranje
Prysuitdeling 2024. Sekondêre Meisieskool Oranje het leerders beloon tydens die Prysuitdeling 2024. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za Foto’s verskaf
Leerlingraad 2025 – Hoërskool Aliwal-Noord
Leerlingraad 2025. Veertien leerders van Hoërskool Aliwal-Noord is verkies tot die ANHS Senior Leerlingraad 2025. We are proud to introduce our newly elected Senior Student Council for 2025. Meisies: Seuns:…
Hallo! vanuit Viëtnam – Hoërskool Ermelo
Hallo! vanuit Viëtnam. Foto: Die groep Erries – Hallo! vanuit Viëtnam Vanaf 20 tot 29 September het drie onderwysers en 18 leerders van Hoërskool Ermelo Viëtnam verken. Die nege dae…
Spogkrieket – Hoërskool Witteberg skitter
𝗦𝗽𝗼𝗴𝗸𝗿𝗶𝗲𝗸𝗲𝘁 𝗼𝗽 𝗗𝗲𝗿𝗯𝘆𝗱𝗮𝗴. Hoërskool Witteberg se 1ste dogterskrieketspan het op 16 Oktober teen die 1ste dogterspan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool te staan gekom in ‘n T20 wedstryd. Witteberg het met…
Cape Peninsula Rowers Championships – St Andrew’s College
Cape Peninsula Rowers Championships. The St Andrew’s College rowers, Grahamstown, (Makhanda) were in Cape Town for their first competitive fixture of the season over the weekend, the Cape Peninsula Rowers…
2025 Western Mounted Games – Hoërskool Ermelo
2025 Western Mounted Games. Hoërskool Ermelo is baie trots op Carli Huber se uitsonderlike prestasie. Sy het haar SAEF-kleure verwerf vir die 2025 Western Mounted Games Junior Girls. Meer skolenuus:…
Graad 12 Akademiese Prysuitdeling – Hoërskool Fichardtpark
Graad 12 Akademiese Prysuitdeling. Hoërskool Fichardtpark het 15 Oktober, tydens hul Graad 12 Akademiese Prysuitdeling, hul Graad 12 Akademiese presteerders vereer. Dit was ‘n spoggeleentheid en Fichies is werklik trots…
SADTA Ultimate Summer Challenge – Hoërskool Fichardtpark
SADTA Ultimate Summer Challenge. Megan Muller, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die SADTA Free State Provincial Disco Dance & Ultimate Summer Challenge deelgeneem. Megan verwerf die volgende…
Senekal Redenaarsfees – Truida Kestell
Senekal Redenaarsfees. Foto: Muhammad Latiff, Layya Latiff, Alissa Pretorius, Nacah Bosch, AJ Pretorius, Franzelle van Zyl. Voor: Muller Bosch. Afwesig: Diwan Smit, Wian Smit en Emma Smit. Tien leerders van…
NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Ermelo
NWU Top 30 Atletiek. Die Errie-atlete het hul naam hoog gehou by die NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms. Drie atlete van Hoërskool Ermelo het 11 en 12 Oktober aan die NWU…
Artistatue Nasionaal Finaal – Truida Kestell
Artistatue Nasionaal Finaal. Foto: Agter: Bester Grimbeek (gr2); John Boshoff (gr4); Biané Hattingh (gr6); Miah Grobbelaar (gr6); Alissa Pretorius (gr6); Suné Strauss (gr6); Deon van Zyl (gr7); Heilene Meintjes (gr7); Lungi…
ATKV Digipraat – Primêre Skool Naudeville
ATKV Digipraat. Lenique Loggenberg, Graad 2 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het uitstekend presteer by die ATKV Digipraat. Sy is as een van die topsprekers aangewys. Lenique het…
Leiers 2025 – Hoërskool De Aar
Leiers 2025. Hoërskool De Aar het hul Leiers 2025, nuwe SR en Koshuisprefekte, aangekondig. Nuwe SR: Koshuisprefekte: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hsda.co.za/ Foto’s verskaf
Oppie Tong Af – Laerskool Truida Kestell
Oppie Tong Af. Die Truidjies se tonge het behoorlik geklap by die Oppie Tong Af Nasionale Finaal wat op 3 en 4 Oktober in Centurion plaasgevind het. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Kerssangdiens laat warm harte – Hoërskool Ermelo
Kerssangdiens laat warm harte. Foto: Ruan Grobler en Wianke Cloete, Kultuurvoorsitters van 2025, wat aan stuur was van die geleentheid. Die jaarlikse Kerssangdiens van Hoërskool Ermelo is deur die Kultuurvoorsitters…
Jaarlikse Toekenningsgeleentheid – Hoërskool De Aar
Jaarlikse Toekenningsgeleentheid. Hoërskool De Aar se jaarlikse Toekenningsgeleentheid het op Donderdag, 10 Oktober 2024 plaasgevind. Tydens hierdie spoggeleentheid was daar 199 leerders wat uitgestyg het, en wat vereer word met…
Talent Africa Nasionale kompetisie – Hoërskool Bastion
Talent Africa Nasionale kompetisie. Zihandri Lange, leerder van Hoërskool Bastion in Roodepoort, het deelgeneem aan die akro-en dans kompetisie tydens die “Talent Africa” Nasionale kompetisie”. Sy het skitterend presteer en…
Koshuisleiers en -Hoofleiers 2025 – Hoërskool Jim Fouché
Koshuisleiers en -Hoofleiers 2025. Hoërskool Jim Fouché het hul Koshuisleiers en -Hoofleiers 2025 bekend gemaak. Huis Anton van Wyk Hoofleiers 2025: Huis Anton van Wyk Koshuisleiers 2025: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Akademiese toekennings 2024 – Hoërskool Jim Fouché
Akademiese toekennings 2024. Akademiese toekennings 2024 gemaak aan leerders van Hoërskool Jim Fouché. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Sport en Kultuur toekennings – Hoërskool Jim Fouché
Sport en Kultuur toekennings. Hoërskool Jim Fouché het hul Sport- en Kutuurpresteerders van 2024 aangekondig. JF Sportster van die jaar, 2024 JF Kultuurster van die jaar, 2024 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Hoofleiers en Leiers 2025 – Sekondêre Meisieskool Oranje
Hoofleiers en Leiers 2025. Sekondêre Meisieskool Oranje het hul Hoofleiers en Leiers 2025 aangekondig. Hoofleiers 2025 Skool- en Koshuis VRL’e 2025 Kultuurkapteine 2025 Sportkapteine Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za Foto’s verskaf
Voetedag – Hoërskool Strand
Voetedag – Die Graad 11’s van Hoërskool Strand is nou amptelik die seniors van die skool. So word Voetedag dan gevier. Hoërskool Strand se Graad 11’s, die matriekklas van 2025,…
2025 Prefect Body – Camps Bay High School
2025 Prefect Body. Following the Prefect Camp this past weekend, the Executive Team for the 2025 Prefect Body of Camps Bay High School was officially introduced at assembly this morning.…


























































