)
Tweekamp Liga 6 – HoĆ«rskool Durbanville

Tweekamp Liga 6. HoĆ«rskool Durbanville seuns en dogters uitslae van die Tweekamp Liga 6. Altesaam 23 Durbie-atlete word vir die WP-span verkies. Mila Aucamp van HoĆ«rskool Durbanville eindig onder die…

FS Well Done Function – Eunice High School

FS Well Done Function. Seven ladies from Eunice High School were invited to the annual FS Well Done Function, based on their 2024 NSC Results. “You have made us very…

Provinsiale Akademiese Prysuitdeling – HoĆ«rskool Fichardtpark

Provinsiale Akademiese Prysuitdeling. HoĆ«rskool Fichardtpark van Bloemfontein is vandag, tydens die Vrystaatse Provinsiale Akademiese Prysuitdeling, as ‘n Goue Skool vereer. Die funksie is ook bekend as die ‘Well Done Function.’…

Matriek Toppresteerders 2024 – Grey Kollege

Matriek Toppresteerders 2024. “Welgedaan aan al ons matrikulante. Mag jul die toekoms invaar met opgewondenheid en goeie waardes vasgegrond aan jou sy. Maak ‘n positiewe verskil om jou, en weet…

Graad 1’s eerste skooldag – Laerskool Truida Kestell

Graad 1’s eerste skooldag. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het met die Graad 1’s eerste skooldag, Woensdag, hul nuwelinge verwelkom by die “groot skool”. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto’s verskaf

Top Eight Matric Achievers – Saint Andrew’s School Bloemfontein

Top Matric Achievers. At a special chapel service this morning, Frisay, 17 January, Saint Andrew’s School Bloemfontein honoured the Class of 2024 for their outstanding matric results. At the service,…

Inter District Prestige Championships – Milnerton High School

Inter District Prestige Championships. Milnerton High School shines at the Inter District Prestige Championships! A huge congratulations to Tawanda Jani (Gr11), Jody Karsten (Gr12), Ruan Myburgh (Gr11), and Matthew Southworth…

WP A Swimming Champs – Milnerton High School

WP A Swimming Champs. Rourke Oaten, learner of Milnerton School, paticipated at the Western Province A Swimming Champs. Rourke competed in 9 events and was selected for 8 finals, showcasing…

Matrieks 2024 Top-presteerders – HoĆ«rskool Duineveld

Matrieks 2024 Top-presteerders. HoĆ«rskool Duineveld, Upington, is trots op die uitslae van hul Matrieks 2024 Top-presteerders. Pierre Nel – 90,3% Pierre behaal 7 A’s en behaal ook die 2de plek…

NCASA Swemkampioenskappe 2024 – HoĆ«rskool Duineveld

NCASA Swemkampioenskappe 2024. Die NCASA Swemkampioenskappe 2024 het plaasgevind in Upington gedurende 6 tot 8 Desember 2024. Nege Swemklubs het deelgeneem en HoĆ«rskool Duineveld van Upington se swemmers het as…

Graad 1’s 2025 – PrimĆŖre Skool Universitas/ Tjokkies

Graad 1’s 2025. Tjokkies het gister, 15 Januarie hul nuwe Graad 1’s 2025 verwelkom – maar nie slegs die Graad 1’s nie. Vanaf Graad RR, regdeur tot Graad 7, het…

Nuwe onderwysers – HoĆ«rskool Witteberg

Nuwe onderwysers. Die Witteberg Hoƫrskool-gemeenskap is trots om drie nuwe onderwysers as deel van hul dinamiese span te verwelkom by hierdie trotse skool. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/ Foto verskaf

Matrieks 2024 – HoĆ«rskool Zwartkop

Matrieks 2024 – HoĆ«rskool Zwartkop se Matrieks van 2024 het hul staal gewys deur te voldoen aan “Zwarries Kweek Wenners”. Zwarries se matrieks van 2024 behaal ‘n 100% slaagsyfer, met…

Graad 1’s 2025 – Laerskool Westwood

Graad 1’s 2025. Laerskool Westwood, Boksburg, wys graag ‘n paar van hul gelukkige Graad 1’s 2025. Hierdie graad 1’s is baie trots op hul groot skool! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/…

Noord-Kaap o.15 Tennisspan – HoĆ«rskool De Aar

Noord-Kaap Tennis. Christine Bester, leerder van HoĆ«rskool De Aar, het die afgelope vakansie die Noord-Kaap 0.15-tennisspan verteenwoordig by die TSA-Interprovinsiale tennistoernooi. Die toernooi het in Pretoria plaasgegevind. Sy het uitstekende…

Matriekklas maak geskiedenis – HoĆ«rskool De Aar

Matriekklas maak geskiedenis. HoĆ«rskool De Aar se matriekklas van 2024 het sy slagspreuk gestand gedoen: Ons mik hoĆ«r! Hierdie Eeufees jaar, se matriekgroep het hoog gemik en hoog gevlieg, soos…

Back to School – St Charles College

Back to School. St Charles College, Pietermaritzburg, was thrilledĀ toĀ officially welcome the new and returning St Charles College boys. The boys welcomed back to school this morning, are from the Pre-Primary…

Matriek NSS uitslae 2024 – HoĆ«rskool Swartland

Matriek NSS uitslae 2024. HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, se 2024 Graad 12’s het pragtige uitslae ontvang met die bekendmaking van die Matriek NSS uitslae 2024. “Ons spog met ‘n 100% slaagsyfer,…

Matriekuitslae 2025 – Hugenote HoĆ«rskool

Matriekuitslae 2025. Hugenote HoĆ«rskool, Wellington vier vanjaar hul 100% slaagsyfer en ander prestasies. Die skool is ook baie trots op Elena Duvenage, die skool se Dux-leerder. Elena slaag met 7…

Grey Cricket Festival 2025 – Grey College

Grey Cricket Festival 2025. Grey College played host to the Grey Cricket Festival 2025. Ten of the country’s leading cricket schools participated in the festival which started on Thursday 9…

Nasionale kleure – Grey Kollege leerders vereer

Nasionale kleure. Drie van Grey Kollege se sportsterre het vanoggend, tydens die saalbyeenkoms, erkenning ontvang as Suid-Afrikaanse verteenwoordigers vir hul sportprestasies in hul onderskeie sportsoorte. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://greycollegesecondary.com/ Foto…

Graad 1’s 2025 – PrimĆŖre Skool Naudeville

Graad 1’s 2025. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom spog vanjaar met 104 Graad 1’tjies! Baie welkom by Naudies! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf

Graad 1 Tweelinge – PrimĆŖre Skool Naudeville

Graad 1 Tweelinge. PrimĆŖre Skool Naudeville van Welkom spog vanjaar met nie minder nie as vier tweelinge in hul Graad 1 klassies. Drie van die tweelinge is boeties en slegs…

Graad 12 Matriekuitslae 2024 – Afrikaans HoĆ«r Seunskool

Graad 12 Matriekuitslae 2024 – Al die leerders van die matriekgroep van 2024 van die Afrikaanse HoĆ«r Seunskool het geslaag. Tweehonderd ses en veertig Graad 12 leerders het die Nasionale…

Top Matrikulant in Vrystaat – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

Top Matrikulant in Vrystaat. Die Top Matrikulant in Vrystaat van 2024 is Susan Bender van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool. Susan het ‘n skitterende gemiddelde persentasie van 96 behaal. Susan het onderskeidings…

Matriek 2024 uitslae – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Matriek 2024 uitslae. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© kondig met trots hul Matriek 2024 uitslae aan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Outstanding Matric Results – Shangri-La Academy

Outstanding Matric Results. Shangri-La Academy, Kempton Park, is thrilled to announce that the Class of 2024 has achieved outstanding Matric results. Not only they achieved a 100% pass rate but…

Matric results 2024 – St Andrew’s School

Matric results 2024. St Andrew’s School Bloemfontein is proud of their learners and educators on a fantastic set of results. The hard work and dedication on everyones part has paid…

Matriek-uitslae 2024 – HoĆ«rskool Fichardtpark

Matriek-uitslae 2024. HoĆ«rskool Fichardtpark se Matriek-uitslae 2024 spog met ‘n 100% slaagsyfer. Nog ‘n hoogtepunt van die uitslae, is dat 86,3% van die matrieks kwalifiseer om aansoek te doen vir…

Matric Class of 2024 – Eunice High School

Matric Class of 2024. Eunice High School couldn’t be more proud of the Eunice ladies. The Matric Class of 2024 achieved a 100% pass rate for the 39th consecutive year!…

Matriekuitslae 2024 – Leeuenhof Akademie

Matriekuitslae 2024. Dit is met trots dat Leeuenhof Akademie, Bedfordview, die Matriekuitslae 2024 bekend maak. Individuele Prestasies: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://leeuwenhof.co.za/ Foto’s verskaf

Matric successes and Milestones – Curro Schools

Matric successes and Milestones. Curro Holdings, JSE-listed independent education provider, has once again posted impressive Independent Examinations Board (IEB) pass results from the Matric class of 2024. Curro CEO, Cobus…

Distinction Day for Matrics – Kearsney College

Distinction Day for Matrics. In the IEB matric results released yesterday (Monday), Kearsney College’s Jack White and Ryan Browning achieved distinctions in all eight subjects they wrote. They were both…

Matric results 2024 – The Diocesan Schools for Girls

Matric results 2024. The highly anticipated Matric results 2024 are here! The The Diocesan Schools for Girls Makhanda is very proud of the class of 2024. “Your hard work has…

Matric Heroes 2024 – Curro Durbanville

Matric Heroes 2024. Curro Durbanville proudly announce their matric heroes, the Class of 2024. “Your achievements are a testament to your resilience and commitment. It’s time to celebrate your journey…

Grade 8 Learners Welcomed – Curro Durbanville

Grade 8 Learners Welcomed. Curro Durbanville High School has officially welcomed its Grade 8 learners for 2025 on 13 January, marking the start of their high school journey. Adding to…

Nuwe personeel – PrimĆŖre Skool Naudeville

Nuwe personeel. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom verwelkom agt nuwe personeellede in 2025. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Photo supplied

Top Matrikulant van 2024 – HoĆ«rskool Rustenburg

Top Matrikulant van 2024. Die Top Matrikulant van verlede jaar is aangekondig. Baie geluk aan Jurie Blignaut, 2024 se hoofseun van HoĆ«rskool Rustenburg, wat vanoggend tydens ‘n ontbytfunksie aangewys is…

Simon Grey Hellweek Swem – BVHS

Simon Grey Hellweek Swem. Nege swemmers van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het die afgelope week vanaf 6 tot 11 Januarie aan Simon Grey se Hellweek Swem in Bloemfontein deelgeneem. Dit is…

SA-Skole Tennistoernooi – HoĆ«rskool Vryburg

SA-Skole Tennistoernooi. Divan Reinecke, tennisspeler van Hoƫrskool Vryburg, is gekies om deel te neem aan die SA-Skole Tennistoernooi waar hy Noordwes trots sal verteenwoordig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://vryburg.co.za Foto verskaf

KOVSIE Smash Kriekettoernooi – HoĆ«rskool Goudveld

KOVSIE Smash Kriekettoernooi. Ruhan Dreyer het vanaf 6 tot 10 Januarie HoĆ«rskool Goudveld se 1ste krieketspan verteenwoordig by die Kovsie Smash Kriekettoernooi in Bloemfontein. Hy het uistekende boulwerk gedoen en…

O.19 Vroue krieketspan – HoĆ«rskool Zwartkop

O.19 Vroue krieketspan. Chanel Venter van HoĆ«rskool Zwartkop in Centurion is in Desember as ā€˜n Junior Protea aangewys. Sy is by die o.19 Vroue krieketspan ingesluit wat na Malaysia gaan…

Head of Ellis House – Hilton College

Head of Ellis House. “My name is Tochi Ezenwugo and I am the Head of Ellis House for 2025. I grew up in a quaint town in Limpopo where I…

Head of Mckenzie House – Hilton College

Head of Mckenzie House. “My name is Xavier Enslin and I am the Head of Mckenzie House this year. I have had many ups and downs in my time at…

HJS-Krieketfees 2025 – HoĆ«rskool Stellenberg

HJS- Krieketfees 2025. HoĆ«rskool Stellenberg, Kaapstad, se o.15A-krieketspan het weer vanjaar die voorreg gehad om aan die gewilde HJS-Krieketfees 2025 deel te neem. Dag 1 HoĆ«rskool Stellenberg se 1ste XI-span…

Grey College Cricket Festival – Jeppe High School

Grey College Cricket Festival. The 1st cricket team of Jeppe High School had another good win at the Grey College Festival in Bloemfontein on Saturday. They beat Selborne College by…

Lions Krieketspan – HoĆ«rskool Witteberg

Lions Krieketspan. Twee krieketspelers van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, Anru Erasmus en Dumesani Johnson, is gekies vir die o.19 Lions Krieketspan se toer na Nederland in Julie vanjaar. Hierdie twee…

KOVSIE Smash Kampioene – HoĆ«rskool Wesvalia

KOVSIE Smash Kampioene. Die 1ste Krieketspan van HoĆ«rskool Wesvalia in Klerksdorp het hulle 2024 Kampioenskap met groot sukses verderdig en stap hierdie jaar weer met die titel van Kovsie Smash…

O.19 Protea Toetskrieketspan – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool

O.19 Protea Toetskrieketspan. Twee Oud-Affies, Jorich van Schalkwyk (2024) en Divan de Villiers (2024), is vir die O.19 Protea toetskrieketspan gekies. Die span gaan twee toetse in Januarie teen Engeland…