Heart Healthhttps://sol-tech.co.za/>

Provinsiale Akademiese Prysuitdeling – Hoërskool Fichardtpark

Provinsiale Akademiese Prysuitdeling. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein is vandag, tydens die Vrystaatse Provinsiale Akademiese Prysuitdeling, as ‘n Goue Skool vereer. Die funksie is ook bekend as die ‘Well Done Function.’ Goue Skole word geklassifiseer as skole met ‘n 100% slaagsyfer in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen.

Fichies is baie trots op die matriekklas van 2024 vir hul uitslae wat bygedra het tot hierdie eer as Goue Skool. Mnr van der Merwe, skoolhoof, het die trofee tydens dié spoggeleentheid by Dr MJ Maboya, LUR van Onderwys, in ontvangs geneem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

Vakature – Hoërskool dr EG Jansen

Vakature – Hoërskool dr EG Jansen, Boksburg benodig ‘n buite-afrigter vir rugby. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.egjansen.co.za/

Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms – Welkom Volkskool

Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms. Welkom Volkskool atlete het tydens die jaarlikse Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms rekords gebreek. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto verskaf

Leave a Reply

You Missed

Vakature – Hoërskool dr EG Jansen

Vakature – Hoërskool dr EG Jansen

Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms – Welkom Volkskool

Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms – Welkom Volkskool

Hoofseun 2025 – Hoërskool DF Malan

Hoofseun 2025 – Hoërskool DF Malan

Senior Meriete-aand – Hoërskool Kemptonpark

Senior Meriete-aand – Hoërskool Kemptonpark
VRL 2025 – Hoërskool Sentraal

Schools Netball – Eunice High School

Schools Netball – Eunice High School