Provinsiale Akademiese Prysuitdeling – HoĆ«rskool Fichardtpark
Provinsiale Akademiese Prysuitdeling. HoĆ«rskool Fichardtpark van Bloemfontein is vandag, tydens die Vrystaatse Provinsiale Akademiese Prysuitdeling, as ‘n Goue Skool vereer. Die funksie is ook bekend as die ‘Well Done Function.’…
Well Done Function – HoĆ«rskool Witteberg presteer
Well Done Function. HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, presteer uitmuntend as ‘n voorste onderwysinstelling in die TMED-distrik. Die onlangse bekendmaking, tydens die Well Done Function. dat die skool as die ‘Top Urban…









