Uitmuntende Matriekuitslae – Hoër Meisieskool Oranje Vereer
Uitmuntende Matriekuitslae – Die glans van akademiese sukses het Saterdag helder geskyn toe Hoër Meisieskool vereers is vir uitmuntende matriekuitslae. Die onderwysers en matriekklas van 2025 is tydens die Motheo-distrik…
Provinsiale Akademiese Prysuitdeling – Hoërskool Fichardtpark
Provinsiale Akademiese Prysuitdeling. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein is vandag, tydens die Vrystaatse Provinsiale Akademiese Prysuitdeling, as ‘n Goue Skool vereer. Die funksie is ook bekend as die ‘Well Done Function.’…
Prysuitdeling – Erries vereer deur Msukaligwa Munisipaliteit
Prysuitdeling – Msukaligwa plaaslike munisipaliteit het op 17 Februarie ‘n prysuitdeling aangebied.Presterende skole en leerders is tydens die prysuitdeling vereer vir goeie prestasies. Hoërskool Ermelo ontvang ‘n sertifikaat vir die…
Florries se Nel-Tweeling Slimstes onder die Slimmes!
FLORRIES SE NEL-TWEELING SLIMSTES ONDER DIE SLIMMES… en 100% slaagsyfer vir Florries










