Heart Healthhttps://sol-tech.co.za/>

Matriek NSS uitslae 2024 – Hoërskool Swartland

Matriek NSS uitslae 2024. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se 2024 Graad 12’s het pragtige uitslae ontvang met die bekendmaking van die Matriek NSS uitslae 2024. “Ons spog met ‘n 100% slaagsyfer, sowel as 19 A-gemiddeldes. Mag elkeen se lewensreis vol seëninge, geluk en genade wees.”

Swartland se prestasies behaal:

  • 100% Slaagsyfer
  • 19 A-gemiddeldes
  • 3 A+ gemiddeldes
  • 93,2% B-toelatings
  • 6,8% Diploma
  • 277 Onderskeidings
  • 1,53inderskeidings per leerder

Toppresteerders:

  • De Wet du Plessis – 80%
  • Irvan Turner – 80.86%
  • Lisa Janse van Rensburg – 81%
  • De Wet Visser – 81.14%
  • Riley Brown – 81.43%
  • Carlo van der Merwe – 81.57%
  • CJ van Aarde – 81.57%
  • Mirné Relihan – 82.29%
  • Tatiana Solomons – 83.43%
  • Mila-Mari van Lill – 83.57%
  • Carli Vorster – 86.23%
  • Anrich Cloete – 86.57%
  • Cyle Daniels – 87%
  • Ninke-Maré Knoetzen – 87.29%
  • Danielle Howard – 88.14%
  • Cobus Steyn – 88.86%
  • Jani Steyn – 92%
  • Jana Steyn – 92.71%
  • Anike van der Merwe – 93.57%

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://swartlandhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Vakature – Hoërskool dr EG Jansen

Vakature – Hoërskool dr EG Jansen, Boksburg benodig ‘n buite-afrigter vir rugby. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.egjansen.co.za/

Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms – Welkom Volkskool

Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms. Welkom Volkskool atlete het tydens die jaarlikse Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms rekords gebreek. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto verskaf

Leave a Reply

You Missed

Vakature – Hoërskool dr EG Jansen

Vakature – Hoërskool dr EG Jansen

Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms – Welkom Volkskool

Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms – Welkom Volkskool

Hoofseun 2025 – Hoërskool DF Malan

Hoofseun 2025 – Hoërskool DF Malan

Senior Meriete-aand – Hoërskool Kemptonpark

Senior Meriete-aand – Hoërskool Kemptonpark
VRL 2025 – Hoërskool Sentraal

Schools Netball – Eunice High School

Schools Netball – Eunice High School