)
Synergy Cup Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof

Synergy Cup Tennistoernooi. Hoër Meisieskool Bloemhof se Kavaliers het koning gekraai die afgelope naweek. Hulle het Boland verteenwoordig in die Synergy Cup Tennistoernooi. Dit was die Inter-Provinsiale toernooi in Kaapstad.…

Matriek NSS uitslae 2024 – Hoërskool Swartland

Matriek NSS uitslae 2024. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se 2024 Graad 12’s het pragtige uitslae ontvang met die bekendmaking van die Matriek NSS uitslae 2024. “Ons spog met ‘n 100% slaagsyfer,…