Worcester Gymnasium learner at SA Rugby Elite Player Development camp
Mr Jeff Fransman (coach) and Ghudian van Reenen Ghudian van Reenen, grade 10 learner from Worcester Gymnasium, has been selected to attend the SA Rugby Elite Player Development camp from…
Hoërskool Strand Aflos-byeenkoms 2019
Op Saterdag, 7 September, het Hoërskool Strand se sesde jaarlikse aflos-byeenkoms plaasgevind. Ongeveer 400 atlete van 12 skole van die omgewing het deelgeneem. Die deelnemende skole was Strand (die gasheerskool),…
Gimmieraad vir 2019/ 2020 aangewys
Gedurende die Inklokseremonie vanoggend, is die nuwe raad van Vereeniging Gimnasium ‘ingeklok’. Gimmies wens elkeen van die leiers sterkte toe vir hul jaar as leiers van Vereeniging Gimnasium! -Leierskap is…
Hoërskool Noord-Kaap Fast 5 Netbal
Hoërskool Noord-Kaap is baie trots op hul Fast 5 netbalspan. Hierdie span het 2de geëindig in onder 13 afdeling. HNK Fast 5 Netbal 0/13(uitnodigings span) het hul wedstryde gewen teen…
HNK O/17 Rugby 7’s presteer
Hoërskool Noord-Kaap, Kimberley, se o/17 sewes speel kookwater rugby. Die volgende uitslae is behaal: HNK vs Helpmekaar: 21 – 17 HNK vs Grey College: 14 – 15 HNK vs Lichtenburg:…
Northern Cape Hugh School learner excels in Golf
Reagan, learner from Northern Cape High School participated in the Northern Cape Women’s Open Golf tournament in Kathu where she came 1st in her division. Reagan came first for best…
Hoërskool Noord-Kaap Krieket
Die eerste krieket-naweek van die seisoen het tot ‘n einde gekom. Die spanne van Hoërskool Noord-Kaap het bietjie swaar gekry teen sterk opposisie, maar goeie lesse geleer en ondervinding is…
Vereeniging Gimnasium Hoofleiers vir 2019/2020
Gedurende die Hoofleierseremonie vanoggend is die hoofleiers en onderhoofleiers van Vereeniging Gimnasium aangewys! Hoofdogter: Michelle Stoffberg Hoofseun: TJ Kleynhans Onderhoofdogters: Anna-Marie Ellis & Rache Viviers Onderhoofseuns: Henro Verhoef & Edre…
GOUD VIR WORCESTER GIMNASIUM SE GRAAD 8 SPAN-REDENAARS
Agter vlnr: Alexa Viljoen en Kristen Boshoff Voor vlnr: Carina van der Vyver en Danielle du Toit Tydens die finale rondte van die Nasionale Podiumpret, het Worcester Gimnasium se graad…
Laerskool Noord-Eind leerder in WP o.13B Sewes Rugbyspan
Ashwin Swart van die Laerskool Noord-Eind in Wellington, het die WP o.13B-sewes rugbyspan verteenwoordig. Hulle het aan die Sewes Kustoernooi te Kareedouw (29 tot 31 Augustus) deelgeneem. Noord-Eind is baie trots…
Laerskool Noord-Eind leerders in WP o12A Rugbyspan
Jeneall Davids en Dantè Christians van die Laerskool Noord-Eind in Wellington, is gekies as deel van die WP o.12A-rugbyspan wat gedurende die September-vakansie in Riversdal gaan deelneem. Noord-Eind is baie…
BESTE REDENAARS BY LAERSKOOL MOOIRIVIER
Voor vlnr: Millé Lotz (gr. 3), Elanri Pienaar (gr. 2), Ariëlle van Deventer (gr. 2) Middel vlnr: Leani Jansen van Vuuren (gr. 6), Jacques Schutte (gr. 7), Daniël van Romburgh…
OAKDALE SE 7’s BLITSE PRONK IN DIE PAARL
Oakdale se o.17 sewes-span Agter: v.l.n.r.: Enrique Arendse, Matthew Stephens (SWD), Neil Francis (spanbestuurder), Philip Kleynhans (SWD), Jan-Hendrik Louw, Tiaan Niehaus, Elkan Willemse, Morné Els (SWD) en Tino Singe (SWD).…
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE VIND GENOT IN FYNER DINGE
Agter: v.l.n.r.: Pieter Marais (skryfkuns: brons), George Coetzee (kuns: goud+), Tiaan Viljoen (gedigte: silwer), Divan Janse van Rensburg (poetry: goud; gedigte: goud; skryfkuns: brons) en SP Keyser (prosa: goud; gedramatiseerde…
Laerskool Mooirivier onderwysers beloon
Twee van Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se onderwysers het baie goed presteer in die JB Marks Subdistrik-uitdunne vir die Nasionale Onderwystoekennings. Op 5 September is daar tydens ‘n spoggeleentheid by Die…
TOKKIE PRESTEER BY MATH BUZZ
‘n Gr. 3-leerling van Laerskool Mooirivier, Janke Rabie, het by die Noordwes Wiskunde Olimpiade wat op 31 Augustus in Klerksdorp gehou is, uitstekend presteer. Sy het silwer medalje vir die…
EHS-graad 10 Landboubestuur-leerders geniet praktiese assessering
Die groep graad 10-leerders tydens die uitstappie. Hoërskool Ermelo se graad 10-landboubestuur-leerders het op Dinsdag, 3 September, vertrek na Vlakfontein Ranch, waar mnr. Tommie Smit die leerders touwys gemaak het…
EHS-Fast 5 Netbalspan gekroon as Ligawenners
EHS se o/17A-Fast 5 netbalspan Op Donderdag, 5 September, het Hoërskool Ermelo se o/15A-, o/15B- en o/17A-Fast 5 netbalspanne deelgeneem aan Gert Sibande se Fast 5 netbaltoernooi. Die Erries het…
Ligbron krieketspanne goed op dreef
Hendrico Jooste en Nardus Prinsloo, die twee openings kolwers van Ligbron se 2de krieketspan wat ‘n vennootskap van 300 lopies aangeteken het. Akademie vir Tegnologie se krieketspanne het die afgelope…
Ligbron o/17 Fast 5 netbalspan neem deel aan GS Toernooi
Agter v.l.n.r.: Melandri Blaauw, Celestine Jackson, Dané du Toit, Nomcebo Lukhele, Mbali Nkosi, Sunelle Booysen, Amoné Fraser en Jané Bosman. Voor vlnr: Dané le Roux en Ansha Jordaan. Die o/17…
St John’s D.S.G. learners win at Santam online art competition
Three St John’s D.S.G. girls, Chloe Mwanyama (Grade 3), Fallyn Morrow (Grade 6) and Jingyi Chen (Grade 6) were announced as winners in this year’s Santam online art competition. Well done,…
St Charles College Grade 2 Dino Day
Some of our Grade 2 boys with their friends from St John’s D.S.G. Photo credit: Saysha Baker St Charles College, Pietermaritzburg, Grade 2 boys welcomed their pen-pals from St John’s…
Vereeniging Gimnasium Junior Fast 5 by Gauteng Kampioenskappe
Vereeniging Gimnasium wens hul oulike Junior Fast 5 span baie sterkte toe vir die naweek. Hulle neem deel aan die Gauteng Kampioenskappe. #GimmiesAllTheWay
Vryburg Primary School Springday 2019
Vryburg Primary’s theme for Springday 2019 was ‘We LOVE the EARTH’ Learners had to wear costumes made of recycled materials and incorporate nature as well! The photos show the winners…
Vryburg Primary School makes a statement
‘I have set my rainbow in the clouds, and it will be the sign of the covenant between me and the earth.’ Genesis 9:13 #springday #rainbows #happychildren
Hoërskool Vryburg vier Loslitdag
Hoërskool Vryburg vier vandag Loslitdag 2019 Vryburg High School celebrate Casual Day
Hoërskool Brackenfell Tafeltennis Finaal 2019
Verlede Saterdag het sestien van Hoërskool Brackenfell se tafeltennisspelers deelgeneem aan die liga-finaal by Table View. Deur die loop van die dag was daar 72 stelle tafeltennis gespeel. Spanne het…
Uppies ATKV jeugspan reik hand uit!
Vlnr: Valencia Likumbi, Jonathan Isaks, Bianca Adams, Mnr Raymond Esterhuizen (hoof: AJ Ferreira), Mnr. Riaan Kotzé (hoof: Hoërskool Upington), Chaneyka Kulsen, Elani Brand, Marnel Oberholster. Die Kultuurdiere, soos die ATKV…
Newton Laerskool Krieketspeler moker ‘n 100-tal!
Hou vir Schalk van Rensburg van Newton Laerskool in Kimberley dop! Schalk het Vrydag ‘n 100-tal vir Newton 0/11 A teen Suid-Vrystaat behaal. Hy is die jongste Newton speler ooit…
Newton Laerskool vier lentedag
Newton Laerskool, Kimberley, het ‘n ‘Reach for a Dream Lentedag’ op Dinsdag, 03 September gevier. Die foto’s vertel die verhaal!
BRAKKIES SKITTER BY EISTEDDFOD IN MUSIEK EN DANS
Marius van Schalkwyk, Lisemi Booi en Raylene Abrahams Hoërskool Brackenfell is trots op nog vier leerders wat geskitter het by die jaarlikse Tygerberg Eisteddfod. Marius van Schalkwyk en Lisemi Booi (albei graad…
TALENTVOLLE WOORDKUNSTENAAR PALM 2 TROFEES IN
Derik Nortjé (gr. 10) van Hoërskool Strand, het na afloop van vanjaar se Helderberg-eisteddfod beide die “Sprankelster”-wisseltrofee vir uitstaande prestasie in die gevorderde fase van die Afrikaanse Drama-afdeling asook die…
Hoërskool Vryburg CSV
Hoërskool Vryburg se CSV-groep dra hul boodskap uit: Sonder God is ons niks! Without God we are nothing. “I’m no longer a slave to fear, I am a child of…
Laerskool Staats ster-atleet by SA Nas Atletiek-byeenkoms
Kaemé Wehr Laerskool Staats spog met hul eie ster-atleet, Kaemé Wehr wat die Noord-Kaap verteenwoordig het by die SA Nasionale Atletiek-byeenkoms wat op 14 Maart in Germiston plaasgevind het. …
BRACKENFELL HIGH SCHOOL EISTEDDFOD: DANCE
Brackenfell High School Dance learners attended the annual Tygerberg International Eisteddfod on the 16th and 17th of August. The grade 10 and 11 Dance learners competed in the Big Group…
BRAKKIES BLINK UIT BY EISTEDDFOD IN DRAMA
Graad 10 drama Eisteddfod Hoërskool Brackenfell se Dramaleerders het hierdie jaar puik presteer by die Tygerberg Eisteddfod. Die skool lewer nie minder nie as twaalf kategoriewenners op vir hierdie jaar. In…
Hoërskool DF Malan WP Gholf-Kampioene
Agter vlnr: André Olivier, André May en Henry Bothwell. Voor vlnr: Wihan Gaybba, Zacko Greeff en Helgard Rautenbach. Hoërskool DF Malan se 2de gholfspan het op 26 Augustus in die…
HOËRSKOOL NOORD-KAAP: ATKV-SPELATHON
Vlnr is Chanté Januarie (graad 10 – 12 Afrikaans Huistaal) en Reagen Woodbridge (graad 10 – 12 Afrikaans Addisionele Taal). Twee leerders van Hoërskool Noord-Kaap, Chanté Januarie en Reagen Woodbridge,…
Northern Cape High School: Oral History competition
Rethabile Sindi, a learner from Northern Cape High School, took part in the Department of Education’s annual History Oral Competition. She won the provincial round and will now represent the…
NORTHERN CAPE HIGH SCHOOL: ON THE TIP OF YOUR TONGE PUBLIC SPEAKING
First row: Siseko Sindi (English Entertainment Speech Prepared)) and Almas Khan (English Persuasive Speech Prepared) Back row: Alethia Rossouw (Afrikaans Onvoorbereide Toespraak) and Danté Jansen (Afrikaans Oorredingstoespraak Voorbereid) Absent: Rethabile…
Laerskool Staats atleet in Noord-Kaap Landloopspan
Mikayla van Bosch Laerskool Staats in Kimberley, is baie trots op Mikayla van Bosch wat die Noord-Kaap gaan verteenwoordig in die SA Nasionale Landloop byeenkoms wat op 7 September in…
Hoërskool Noord-Kaap: ATKV Afrikaans Senior Olimpiade
Vlnr: Kaylen van Wyk, Johané Schon, Silje Fredericks, Zoë Milford, Liam Jacobs, Danté Jansen, Alexander Coghlan, Kaitlyn Jooste en Patience Mohapi. Kaylen van Wyk, Johané Schon, Silje Fredericks, Zoë Milford,…
Laerskool Staats leerders presteer by WOW Spelfees
V.l.n.r: Amy Wolfaard, Bryan Davids en Tristan Dada. Laerskool Staats van Kimberley is baie trots op hul WOW Spelfees leerders wat deurgedring het na die provinsiale uitdunne. Dié leerders het…
Laerskool Kruinsig o/9 Krieketspan onoorwonne
Laerskool Kruinsig, Kemptonpark, se o/9 krieketspan het hulle liga onoorwonne afgesluit met ‘n baie goeie wen teen Laerskool Impala. Kruinsig het eerste gekolf en danksy goeie beurte van Benjamin de…
Hoërskool Oudtshoorn help met ‘Ek is Oudtshoorn’ projek
Struisies se VRL het vanoggend, as deel van die ‘Ek is Oudtshoorn’ projek, gehelp bome plant om hul dorp te verfraai! 70 Koorsbome is op verskeie plekke in die dorp…
RUSTIE SEWES VOLSTOOM AAN DIE GANG
Hoërskool Rustenburg se o.15 en o.17 sewesspanne het die afgelope twee naweke aan die Wesvalia en Lichtenburg sewestoernooie deelgeneem waar hulle baie goed gedoen het. Tydens die Wesvalia Twizza toernooi…
HOËRSKOOL RUSTENBURG O.17 SEWESSPELERS
Baie geluk aan Refentse Moabi, Estiaan van Tonder en Diederick Rocher van Hoërskool Rustenburg, wat gekies is om die Luiperds se o.17 sewesspan tydens die Nasionale Sewestoernooi te verteenwoordig. Hierdie…
Laerskool Noord-Eind Interskole
Laerskool Noord-Eind, Wellington, het onlangs hul interskole-byeenkoms aangebied teen Laerskool Hugenote, Wellington.
Hoërskool Durbanville leerder presteer by WKOD provinsiale taalkundekompetisie
Kayla Lourens van Hoërskool Durbanville, het ‘n tweede plek behaal in die WKOD se provinsiale taalkundekompetisie vir Gr 12 Afrikaans Huistaal. Baie geluk, Kayla
Vryburg High School Alumni Debating competition
On the photo are learners who were part of the debating teams of VHS. Front row from Left to right: Nametso Tlhage, Tsholofelo Motshwari, Cyndolpha Moreki, Kesego Chai Second row…























