Vlnr is Chanté Januarie (graad 10 – 12 Afrikaans Huistaal) en Reagen Woodbridge (graad 10 – 12 Afrikaans Addisionele Taal).
Twee leerders van Hoërskool Noord-Kaap, Chanté Januarie en Reagen Woodbridge, het na die nasionale rondte van die ATKV-Spelathon deurgedring.
Hulle gaan vanaf 10 tot 12 Oktober in Bloemfontein teen die ander provinsies se wenners hul staal toon.
Become a Sponsor










