Hou vir Schalk van Rensburg van Newton Laerskool in Kimberley dop!
Schalk het Vrydag ‘n 100-tal vir Newton 0/11 A teen Suid-Vrystaat behaal. Hy is die jongste Newton speler ooit om dit te vermag. Hy is nou eers in graad 3.
Baie geluk, Schalk!!! Mag daar nog BAIE wees!