)

Hoërskool Noord-Kaap Krieket

Die eerste krieket-naweek van die seisoen het tot ‘n einde gekom.

Die spanne van Hoërskool Noord-Kaap het bietjie swaar gekry teen sterk opposisie, maar goeie lesse geleer en ondervinding is opgedoen vir die seisoen wat voorlê.

Baie dankie aan Mnr. Wian Jacobs, (kriekethoof) vir al sy reëlings en al die afrigters vir hul tyd.

Dankie ook aan Hoërskool Noordheuwel en Paul Roos Gimnasium dat julle by ons kom kuier het.

#trotsgroen #nchcricket

We just want to thank our 1st Cricket team sponsors for the beautiful cricket kit.

Braam Orten – NK Makelaars (Main sponsor)

High 5 – 1st team clothing sponsor

Albert Calitz – Pig- a- Porki

We appreciate your support.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal