Graad 10 drama Eisteddfod
HoĆ«rskool Brackenfell se Dramaleerders het hierdie jaar puik presteer by die Tygerberg Eisteddfod.Ā Die skool lewer nie minder nie as twaalf kategoriewenners op vir hierdie jaar.Ā In die Drama-kategorie is HoĆ«rskool Brackenfell se graad 10-leerders aangewys as die Groepprojek kategoriewenner met 95%.Ā Deandra Lategan is aangewys as die wenner van die graad 10 Voordrag (dogters) met 94%, Ehan Smit is aangewys as die wenner van die graad 10 Voordrag (seuns) met 93% en Dean Lange is die wenner vir sy Gedramatiseerde Prosa (seuns) met 90%.Ā In die graad 11 Drama-kategorie is Melandri Taljaard aangewys as die wenner van die Voordrag (dogters) met 90%, Christiaan Koorts is aangewys as die wenner van die Voordrag (seuns) met 91%, Sino Mbekeni is the winner of Dramatized Prose (girls), Ashley Smith is die wenner van haar Monoloog met 96% and Connor Naldrett is the winner of his Monologue with 99% and the winner of the Trophy for outstanding achievement in Dramatic extract.
Baie geluk aan die Hoƫrskool Brackenfell se Dramaleerders met hul uitstekende prestasies.
Brakkies is supertrots op julle!