Hoofleiers 2024 – Hoërskool SPS Brandfort
Hoofleiers 2024. Hoërskool SPS Brandfort het hul vier Hoofleiers vir 2024 tydens dié Hoërskool Prysuitdeling aangekondig. Baie geluk ook aan Emily Hobhouse Koshuis hoofseun (Altus Coetsee) en hoofdogter (Carmi Pienaar)…
Gerrie Berner Tennistoernooi – Oranje Primêr bring beker huistoe
Gerrie Berner Tennistoernooi. Primêre Meisieskool Oranje se eerste tennisspan het die eerste plek behaal by die Gerrie Berner Tennistoernooi in die Paarl. Die uitslae is as volg: Oranje bedank Mnr…
Toutrek – Hoërskool Bellville vs HTS Drostdy Hoërskool
Toutrek. Die toutrek span van Hoërskool Bellville het Saterdag, 21 Oktober, deelgeneem by HTS Drostdy Hoërskool in Worcester. Die volgende meisies van Hoërskool Bellville het goud behaal in die 520kg…
Fichie Leeus – Hoërskool Fichardtpark 1ste rugbyspan afsluiting
Fichie Leeus. Hoërskool Fichardtpark se 1ste rugbyspan, die Fichie Leeus, het hul jaar afgesluit met ‘n heerlike geselligheid. Die seuns het hul ouers en afrigters bedank vir hul onvoorwaardelike ondersteuning,…
SA Junior Skaak Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
SA Junior Skaak Kampioenskappe. Agt skaakspelers van Hoërskool Fichardtpark is gekies is om Manguang Metro te verteenwoordig by die SA Junior Skaak Kampioenskappe: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto verskaf
Kingswood Tennis – Kingswood College teams excel
Kingswood Tennis. Kingswood College, Grahamstown, had a busy week on the tennis courts Yesterday, Friday 20 October, the Kingswood College1st Girls played a doubles fixture against Collegiate. It was a…
Breast Cancer Awareness – St Charles College
Breast Cancer Awareness. On Friday, 20 October, the Saints Staff were challenged to wear pink in support of Breast Cancer Awareness Month. In a massive show of support, a sea…
Matrieks gegroet – Hoër Meisieskool Oranje
Matrieks groet. Hoër Meisieskool Oranje het vandag hul 2023 matrieks gegroet. “Vandag stol ‘n traan op my wang as teken van ons tye saam “my geheue gevlek met jou naam”.…
Hoofleiers 2024 – Hoërskool Jim Fouché
Hoofleiers 2024. Hoërskool Jim Fouché het hul hoofleiers, 2024, bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto’s verskaf
Skoolkapteine 2024 – Grey Kollege maak leiers bekend
Skoolkapteine 2024. John Buchan het die volgende gesê: “Die taak van leierskap is nie om grootheid in mense te plaas nie. Dit is om dit uit te lok, want die…
Akademiese en dienslewering prysuitdeling – Hoërskool Nelspruit
Akademiese en dienslewering prysuitdeling. Op Donderdag, 19 Oktober, het Hoërskool Nelspruit ‘n baie spesiale akademiese en dienslewering prysuitdeling aangebied. Toekennings soos getroue skoolbesoek, vordering op akademiese vlak, hoogste gemiddelde persentasie…
Free State Sport Stars – Next Generation Honoured
Free State Sport Stars. The next generation was celebrated at the Free State Sport Stars last week. The province is often referred to as a breeding ground for young talent…
SANESA – Hoërskool Die Wilgers by Nasionale kampioenskappe
SANESA. Vier leerders van Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, het Gauteng by SANESA se Nasionale kampioenskappe in Kyalami en Parys, gedurende die vakansie, verteenwoordig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hswilgers.co.za/ Foto’s verskaf
Alle Ouers – Stuur Nuus van jou Kind aan Schools That Rock
Alle Ouers. Ouers van skoolgaande kinders worg hiermee uitgenooi om enige nuus van jou kind aan ons te stuur vir publikasie op ons webtuiste, https://schoolsthatrock.co.za Vir enige navrae skakel of…
SACOPA 2023 – Hoërskool Witteberg leerder skitter
SACOPA 2023. Anri Reyneke,Graad 11 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het tydens die afgelope skoolvakansie aan SACOPA (South African championship of performing arts) 2023 deelgeneem. Anri verower ses goue…
Akademie Top 10 – Hoërskool Fichardtpark
Akademie Top 10. Hoërskool Fichardtpark maak hul Akademie Top 10 leerders vir die 3de kwartaal bekend. Graad 12: Graad 11: Graad 10: Graad 9: Graad 8: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za…
Hoofleiers 2024 – Hoërskool Upington
Hoofleiers 2024. Hoërskool Upington het hul Hoofleiers vir 2024 bekend gestel. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.uppies.co.za/ Foto verskaf
Farewell Matrics 2023 – Curro Krugersdorp
Farewell Matrics 2023. “At Curro Krugersdorp, we hold dear to our traditions, and one of the most poignant is the “Bell Ceremony.” “When our learners embark on their high school…
Hoofleiers 2024 – Hoërskool Lichtenburg
Hoofleiers 2024. hoërskool Lichtenburg het hul Hoofleiers vir 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://lichies.co.za/ Foto verskaf
Eunice Awards Evening 2023 – Eunice High School awarded Board
Eunice Awards Evening 2023. Eunice High School, Bloemfontein, awarded learners with Board Medals at the Eunice Awards Evening 2023. The following Board Medals were awarded at the Eunice Awards Evening:…
Witteberg krieket – Twee vir twee vir krieketdogters
Witteberg krieket. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se eerste dogterskrieketspan het Woensdag, 18 Oktober, teen die tweede dogterskrieketspan van Paul Erasmus van Senekal, in ‘n 20-beurt wedstryd gespeel. Witteberg se krieket was…
St Andrew’s School – Staff member retires after 25 years
St Andrew’s School. St Andrew’s School for Girls, Germiston, long-serving staff member and Transport Manager, Hamilton Lesetja Tshokwe, will be retiring at the end of this year. Hamilton has been…
SANESA Interschool Nationals – Treverton College
SANESA Interschool Nationals. During this past holiday, 1 – 7 October, the Treverton College Equestrian team competed at the Interschool Nationals, SANESA, at Kyalami in Johannesburg. Jocelyn Ralfe, Holly Roos,…
Akademiese Presteerders – BVHS Top 10
Akademiese Presteerders. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul Top 10 Akademiese presteerders van kwartaal 3 bekend gemaak Graad 8: Graad 9: Graad 10: Graad 11: Graad 12: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://voortrekker.co.za…
Akademiese prestasies – Laerskool Westwood top 10
Akademiese prestasies. Laerskool Westwood maak hul top 10 akademiese prestasies van leerders in Graad 4,5,6 en 7 vir die derde kwartaal bekend. Graad 4: Lianika van der Walt, Franco Graaff,…
Matriekafskeid 2023 – Hoërskool Die Wilgers
Matriekafskeid 2023. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria het hul matriekafskeid van 2023 swierig gevier. Geniet die foto’s! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hswilgers.co.za/ Foto’s verskaf
Gary Kirsten T20 Tournament – Edgemead High School the winners
Gary Kirsten T20 Tournament. On Saturday, the 14th of October, Edgemead High School’s First Cricket Team participated in the Gary Kirsten T20 tournament, hosted by Parklands College. This was their…
Totsiens Matrieks van 2023 – Hoërskool Linden
Totsiens Matrieks van 2023. En so breek die dag aan om, na twaalf jaar, te groet. Mag julle Volhard tot die einde en die wêreld se geleenthede aangryp! Meer skolenuus:…
Boland Landbou Tennisfees – Hoërskool Stellenbosch
Boland Landbou Tennisfees. Hoërskool Stellenbosch het aan die Boland Landbou Tennisfees 2023 deelgeneem. Die manne het baie braaf geveg teen van die grootste skole in hul omgewing en het werklik…
Huisgenoot Eisteddfod – Hoërskool Witteberg se Venters presteer
Huisgenoot Eisteddfod. Die Venters van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Simoné en Heiken, het aan die Huisgenoot Eisteddfod deelgeneem. Simoné en Heiken spog met die volgende toekenning: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://witteberghs.co.za/…
Podiumpret Nasionale Finaal – Hoërskool Witteberg presteer
Podiumpret Nasionale Finaal. Drie leerders van Hoërskool Witteberg het 29 en 30 September aan die Podiumpret Nasionale finaal, in die Paarl deelgeneem. Die volgende prestasiesis behaal: Martyn Oosthuizen: Heiken Venter:…
E-Sport – Hoërskool Die Wilgers se kompetisie
E-Sport. Wilgies het sports, E-Sports! Verlede Vrydag het die leerders deelgeneem aan Hoërskool Die Wilgers se eie E-Sport kompetisie. Die speletjie, , is ‘n derdepersoon perspektief skietspeletjie. Daar was 31…
RACA Eisteddfod – Hoërskool Randburg leerder skitter
RACA Eisteddfod. Arnel Swart, Graad 10 leerder vanHoërskool Randburg, het Saterdag 12 Augustus deelgeneem aan die RACA Eisteddfod vir 2023. Sy het die volgende uitstekende resultate behaal: Solo’s: Duets: Teams:…
SACOPA Kompetisie – Hoërskool Bultfontein leerder presteer
SACOPA Kompetisie. Hoërskool Bultfontein leerder, Zoey Cilliers, het tydens die SACOPA kompetisie (South African Championships of Performing Arts) ingesluit in die groep wat Suid-Afrika volgende jaar in Orlando, Florida gaan…
Suid-Afrikaanse Swemspan – Grey Kollege leerders in span
Suid-Afrikaanse Swemspan. Twee leerders van Grey Kollege, Ernst van Rensburg (graad 10) en Aiden Nel (graad 11), is by die Suid-Afrikaanse Swemspan ingesluit. Hulle neem vanaf 18 tot 21 Oktober…
Tennis SA – OMS se Donna le Roux wen Junior Meesters
Tennis SA. Nog ‘n toernooi, nog ‘n trofee vir Hoër Meisieskool se Donna le Roux! Donna het die afgelope naweek Tennis SA se Junior Meesters o.16-toernooi in Kaapstad gewen. Die…
Afrikaanse Ekspo – Hoërskool Ermelo presteer
Afrikaanse Ekspo. Vyftien leerders van Hoërskool Ermelo het aan die Afrikaanse Ekspo deelgeneem en baie goed presteer. Leerders wat goud behaal het: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf
Moot court competition – Grenville High represented North West
Moot court competition. Grenville High School moot court team represented North West at the national moot court competition 2023. The competition was held from 4 to 8 October at the…
Mpumalanga Junior Gholf – Errie-Gholfer word vereer
Mpumalanga Junior Gholf. Bea Breedt, leerder van Hoërskool Ermelo, is by die Mpumalanga Junior Gholf prysuitdeling vereer vir die 2023 gholf-seisoen. Toekennings word bereken op uitslae van die toernooi waar…
Sportkapteine 2024 – Hoër Meisieskool Oranje
Sportkapteine 2024. Hoër Meisieskool Oranje het hul Sportkapteine vir 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://oranjemeisies.co.za Foto’s verskaf
Studenteraad 2024 – Paarl Gimnasium
Studenteraad 2024. Paarl Gimnasium het hul hoofleiers van die Studenteraad 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.paarlgim.co.za/ Foto verskaf
Paarl Gimnasium – Hoofleiers van Huis Mc Farlane vir 2024
Paarl Gimnasium. Paarl Gimnasium het met trots die hoofleiers van Huis Mc Farlane vir 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.paarlgim.co.za/ Foto verskaf
Grey/Oranje-atletiekbyeenkoms – Hoërskool Sentraal
Grey/Oranje-atletiekbyeenkoms. Hoërskool Sentraal se atlete het goed presteer tydens die afgelope naweek se Grey/Oranje-atletiekbyeenkoms in Bloemfontein. Jayden Parkin het die rekord vir die 110m-hekkies verbeter. Sy tyd is 13.33 sekondes…
Multimole Nasionale Wetenskapolimpiade – Hoërskool Sentraal
Multimole Nasionale Wetenskapolimpiade. Drie leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het aan die Multimole Nasionale Wetenskapolimpiade deelgeneem. Sentraal se leerders het uitstekend presteer. Graad 11 leerder, Daniël Terblanché, is as…
Kultuurkapteins 2024 – Hoër Meisieskool Oranje
Kultuurkapteins 2024. Hoër Meisieskool Oranje het hul Kultuurkapteins vir 2024 bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://oranjemeisies.co.za Foto’s verskaf
Hoofleiers/ VRL 2024 – Hoër Meisieskool Oranje
Hoofleiers/ VRL 2023. Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, Het hul Hoofleiers/ VRL 2024 aangekondig. Hoofleiers 2024: VRL Graad 12: VRL Graad 9: VRL Graad 10: VRL Graad 11: Koshuis VRL: Meer…
Academic Tours – Creston College visit UK, Ireland and USA
Academic Tours. During the recent school holidays, two groups of Creston College top achievers embarked on academic tours. They visited the UK and Ireland as well as the USA. The…
Oppie Tong Af kompetisie – Hoërskool Strand Spanredenaars
Oppie Tong Af kompetisie. Hoërskool Strand se Graad 12 spanredenaars, JD le Roux, Colin Theron, Daniëlle Meyer en Anika Links, glimlag breed. Hulle het die derde plek by die Oppie…
Sagtebal – Hoërskool Die Wilgers presteer
Sagtebal. Die 0.15- en 0.16 Sagtebal spanne van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria, het verlede Vrydag in die semifinaal teen Hoërskool Wonderboom te staan gekom. Die Wlgers se 0.16’s het…








