SACOPA Kompetisie. Hoërskool Bultfontein leerder, Zoey Cilliers, het tydens die SACOPA kompetisie (South African Championships of Performing Arts) ingesluit in die groep wat Suid-Afrika volgende jaar in Orlando, Florida gaan verteenwoordig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf