Tennis – Paul Roos Gimnasium wys ongelooflike diepte
Tennis – Paul Roos se drie top spanne het hierdie naweek ongelooflike diepe in tennis gewys. Hulle het aan drie eerste klas toernooie deelgeneem. Paul Roos het die 18e Zest…
Curro Podium Athletics – PRG athlete, Luke van der Merwe excels
Curro Podium Athletics. Luke van der Merwe, grade 11, from Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch, won the Boys 17 high jump at the Curro Podium Athletics. The event was held…
Skaapskeer – Augsburg Landbougimnasium kompetisie
Skaapskeer. Augsburg Landbougimnasium van Clanwilliam se skaapskeer span het die afgelope drie weke hard geoefen by S.W. van Zyl (Wadrift-boerdery). Die skool bedank ook vir Niekie Loubser wat die leerders…
Curro Durbanville Staff Concert – This Way to the Stage
Curro Durbanville Staff Concert. The year 2023 marks 25 years for Curro Durbanville. The festivities kicked off with a staff concert at the Curro Durbanville Primary School Campus. On 15…
Curro Durbanville – Stationery Drive for Fisantekraal
Curro Durbanville. During this term, the Curro Durbanville Campus committed to the Stationery Drive outreach project. The school asked their community to donate any used and new stationary to support…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Ek wil getuig van u Magtige Dade/ The Lord is Kind and Merciful.
Curro Online Chess Tournament – Curro Langebaan excel
Curro Online Chess Tournament. Seventeen learners of Curro Langebaan Primary School took part in the first Curro Online Chess Tournament for 2023. They all did brilliantly and Curro Langebaan is…
Gerrie Berner Tennistoernooi – Goeie tennis gespeel
Gerrie Berner Tennistoernooi. Die eerste dag van die Zest Fruit Gerrie Berner Tennistoernooi is verby. Goeie tennis onder baie moeilike omstandighede is gesien. Ondanks die sterk suid-oostelike wind het Paul…
Parstyd – Augsburg leerders pars Chardonnay-blok
Parstyd – Daar is niks mooier as ‘n klomp entoesiastiese leerders van Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, wat reeds om 05:30 in die wingerd is vir Parstyd nie. Dit is hulle jaarlikse…
Heidelberg Jeugskou – Paarl Gimnasium leerder presteer
Heidelberg Jeugskou. Hope Swart, Graad 9 leerder van Paarl Gimnasium, het aan die Heidelberg Jeugskou in die Senior Suiwelbeesklas deelgeneem. Hope was ook die enigste dogter tussen ses seuns. Sy…
Gerrie Berner Tennistoernooi – Hoërskool Stellenbosch
Gerrie Berner Tennistoernooi. Hoërskool Stellenbosch speel vandag in die seuns Gerrie Berner Tennistoernooi. Stellenbosch speel in ‘n groep saam met Afrikaanse Hoër Seunskool, Grey College, Kearsney College, Hoërskool Outeniqua en…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Ek gee aan julle roem en eer. A song of celebration.
Onderwysers – 12 Februarie Spesiale Biddag vir Onderwysers
Onderwysers – Sondag 12 Februarie is ‘n Spesiale Biddag gehou vir alle Christen Onderwysers. Gebed vir onderwysers. Ons dank U vir onderwysers waar ons kinders voorberei word vir die eise…
Kwaggas Atletiek – Hoërskool Outeniqua oorheers Loop byeenkoms
Kwaggas Atletiek. Tydens die Loop Atletiek byeenkoms het Hoërskool Outeniqua van George 74 goue medaljes verower. Doe skool wat tweede beste gevaar het, het 18 goue medaljes ontvang. Die Kwaggas…
ASA Boland Atletiek – Sydney Rothman verbeter rekord
ASA Boland Atletiek. Sydney Rothman, atleet van Hoër Meisieskool Paarl, het Woensdag, 8 Februarie, by die ASA Boland Atletiek byeenkoms die ASA rekord vir o.18 paalspring verbeter. ASA Boland Athletics.…
HJS Top Seuns Atletiekbyeenkoms – Boland Landbou eindig derde
HJS Top Seuns Atletiekbyeenkoms. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl het derde geëindig by HJS se Top Seuns Atletiekbyeenkoms op Brugstraat. Die finale uitslae was as volg: Hoër Landbouskool Boland…
ASA Klubliga – Hoër Landbouskool Boland atleet skitter
ASA Klubliga. Tiaan Zeeman, graad 9 leerder van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, het geskitter tydens die ASA Klubliga byeenkoms. Tiaan het ‘n nuwe WP-rekord opgestel vir seuns o.15-diskus.…
Hoërskool Strand – Graad 8’s trek hul skoolbaadjies aan
Hoërskool Strand. Die graad 8’s van Hoërskool Strand het onlangs ‘n groot geleentheid beleef. Hulle kon vir die eerste keer, met trots, hulle Hoërskool Strand skoolbaadjies aantrek. By dieselfde geleentheid…
isiXhosa Oratory Competition – Paul Roos hosted annual Masithethe!
isiXhosa Oratory Competition. Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, and ENSafrica hosted its second annual Masithethe! Teacher’s Workshop on Tuesday 31 January. Entries to the Masithethe! The competition officially opened on the…
David Samaai Tennistoernooi – Hoër Jongenskool Paarl
David Samaai Tennis Toernooi. HJS het die David Samaai-tennistoernooi vanaf 3 tot 4 Februarie aangebied. Twee van Hoër Jongenskool Paarl se spanne het deelgeneem. Die HJS-uitnodigingspan het Vrydag teen Stellenberg…
Driekamp Eden Kampioenskappe – Hoërskool Outeniqua presteer
Driekamp Eden Kampioenskappe. Hoërskool Outeniqua in George se leerders het puik presteer by die afgelope naweek se Driekamp Eden Kampioenskappe. Triathlon Eden Championships. Outeniqua High School in George’s pupils performed…
Tweekamp – HJS by Interprovinsiale tweekampbyeenkoms
Tweekamp. Hoër Jongenskool Paarl se tweekamp leerders het die interprovinsiale tweekampbyeenkoms in Oudtshoorn bygewoon. Biathlon. Paarl Boys’ High School’s biathlon learners attended the interprovincial biathlon event in Oudtshoorn. Die HJS-seuns…
Grey Kollege Skaakkampioenskap – Hoër Jongenskool presteer
Grey Kollege Skaakkampioenskap. Hoër Jongenskool Paarl skaak het vir die eerste bsluit om te toer. ‘n Totaal van sestig spanne regdeur SA het aan die Grey Kollege Skaakkampioenskap deelgeneem. HJS…
International Tennis Federation – Mia Kotzé gets ranking
International Tennis Federation. Curro Durbanville’s Mia Kotzé got International Tennis Federation ranking. Mia Kotzé qualified for an ITF tournament main draw held in Durban the past week. She made it…
HJS Krieket – Hoër Jongenskool vs Paul Roos Gimnasium
HJS Krieket. Hoër Jongenskool Paarl se krieket spanne het teen verskeie spanne van Paul Roos Gimnasium deelgeneem. HJS krieket het as volg presteer: HJS o.14E vs Paul Roos o. 14E:…
Krieket – Hoër Landbouskool Marlow vs Queens en Grens
Krieket. Op Woensdag, 1 Februarie, het Hoër Landbouskool Marlow se eerste krieket span teen Queens gespeel. Marlow se Ramme het 70 lopies aangeteken, almal uit. Ongelukkig met die telling op…
WP Skaak Proewe – Hoërskool Bellville leerders presteer
WP Skaak Proewe. Hoërskool Bellville is baie trots op hul leerders wat baie goed gevaar het by die WP Skaak proewe. Drie spelers is deur na die volgende rondte. WP…
Thought for The Week/ Gedagte vir Die Week
Thought for The Week. Christ’s Love for us/Die gebed van Paulus vir die Efesiërs.
Krieket – Hoërskool Bellville vs Hoërskool Charlie Meyer
Krieket. Hoërskool Bellville se eerste krieket span speel kookwater krieket en sit hul segetog voort met hul oorwinnings oor Hoërskool Charlie Hofmeyr en Westerford High School. Uitslae Charlie Meyer: Bellville…
Top 20 Afrikaanse skole – Hoërskool Bellville bewys hulself
Top 20 Afrikaanse skole. Hoërskool Bellville is onder die Top 20 Afrikaanse skole in die land. In die Wes-Kaap behaal Hoërskool Bellville die vyfde plek met die meeste onderskeidings per…
Arend Toutrekkers – Eerste kompetisie by die Boy Louw-velde
Arend Toutrekkers. Op Saterdag, 28 Januarie, het die Arend-toutrekkers van Hoërskool Strand hul eerste kompetisie vir die jaar by die Boy Louw-velde in die Paarl gehad. Dit was verfrissend om…
NMBA Intra-District Championship – Curro Durbanville excels
NMBA Intra-District Championship. This past weekend Leah Christie, Grade 12 and Johan Malan in Grade 11 from Curro Durbanville High School competed at the NMBA Intra-District Championship in Gqeberha. They…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. A Prayer for Victory/ Die Here sal die oorwinning gee.
Hoërskool Bellville – UFS wens matrieks geluk met 100% slaagsyfer
Hoërskool Bellville. Die kersie op die koek van Hoërskool Bellville se 100% slaagsyfer. Baie dankie aan die UFS wat Hoërskool Bellville vandag met ‘n soet gelukwensing vir ons 100% slaagsyfer…
Bangladesh Women’s Cricket – Curro learner net bowler
Bangladesh Women’s Cricket. Danielleh Hugo, a Grade 10 learner from Curro Durbanville High School was invited to be a net bowler for the Bangladesh women’s cricket team. This is in…
SA Reserve Bank Bursary – Lili Syce 2022 matric Point High School
SA Reserve Bank Bursary. Lili Syce, who matriculated from Point High School in 2022, has made the school very proud. Lili was awarded a South African Reserve Bank bursary for…
Sportnuus: Paul Roos Gimnasium brokkies
Sportnuus. ‘n Verskeidenheid brokkies sportnuus aangebied deur Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch. Skaak: PRG Skaak se Alexander van der Merwe het deelgeneem aan die XXXIII Internasionale Cracovia Skaaktoernooi in Krakow Poland.…
Hoërskool Robertson – Leerlingraad woon kamp by
Hoërskool Robertson. Hoërskool Robertson se leerlingraad en drie graad 12 VRL-lede het op 20 Januarie op hulle jaarlikse leerlingraadskamp vertrek. Die kamp is by De Doorns aangebied. Dit was ‘n…
Matric class of 2022 – Edgemead High School matric results
Matric class of 2022. Edgemead High School, Cape Town, is very proud of their matric class of 2022 on their fantastic results. 122 Distinctions were received by 25 students. More…
Sevens Rugby – Edgemead High School learner plays in Austria
Sevens Rugby. Diego Prem Thulsiapersadh is a Grade 8 learner at Edgemead High School Cape Town. He has been selected to play 7s rugby at the United World Games In…
PRG Interskole Atletiek – Paul Roos Interskole Atletiek-byeenkoms
PRG Interskole Atletiek. Op Vrydag, 20 Januarie, het Paul Roos Gimnasium hul PRG Interskole Atletiek-byeenkoms aangebied. ‘n Opwindende dag van sportmanskap was deur alle leerders (Graad 8 tot 12) geniet.…
PRG Waterpolo – Paul Roos Waterpolo Voorseisoen en -kamp
PRG Waterpolo. In Januarie het Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, sy sesde Voorseisoen PRG Waterpolo-toernooi en -kamp aangebied. Die doel van dié toernooi is om spelers van top SA waterpolo-skole die…
PRG Grade 8 – Paul Roos Gymnasium Grade 8 received caps
PRG Grade 8. The sun rose over the Pieke this morning as the Grade 8 group of 2023 received Paul Roos ties and caps, and their blood turned Maroon forever.…
Matriekklas 2022 – Hoërskool Robertson trots op uitslae
Matriekklas 2022. Hoërskool Robertson is gelukkig met hul matriekklas 2022. Die uitslae was as volg: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hoerskoolrobertson.co.za/ Foto’s verskaf
VRL van 2023 – Hoërskool Robertson verkies VRL
VRL van 2023. Hoërskool Robertson is baie trots op die volgende leerders wat verkies is tot die VRL van 2023: Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hoerskoolrobertson.co.za/ Foto’s verskaf
Matriek-uitslae 2022 – Augsburg Landbougimnasium presteer
Matriek-uitslae 2022. Na ‘n lang wag, kon die graad 12’s van 2022 uiteindelik spog met hul matriek-uitslae van 2022. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, is baie trots op hul top 3 kandidate:…
2022 Matric Results – Paarl Girls’ High excelled
2022 Matric Results. Paarl Girls’ High is very proud os their 2022 matric class’ results. “Ons weet julle gaan ons trots maak in die toekoms!” Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.paarlgirlshigh.com/ Foto’s…
2023 Grade 1 – Mckenzie Loubser welcomed at Hendrik Louw
2023 Grade 1. Hendrik Louw Primary School, Strand, welcomed Mckenzie Loubser on 18 January as a 2023 Grade 1 learner. Hendrik Louw Primary School wishes you a blessed and happy…
HJS Matriekklas 2022 – Hoër Jongenskool Paarl skitter
HJS Matriekklas 2022. Hoër Jongenskool Paarl se klas van 2022 het beslis gewys waartoe hierdie manne in staat is. Die volgende puik prestasies is behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.paarlboyshigh.org.za/ Foto’s…
Grade 1 2023 – Larah Beth Hendricks welcomed at Hendrik Louw
Grade 1 2023. Hendrik Louw Primary School, Strand, welcomed Larah Beth Hendricks on 18 January as Grade 1 2023. Larah Beth is in Mrs Oostenbrinck’s class, Grade 1E2. Larah Beth,…









