VRL van 2023. Hoërskool Robertson is baie trots op die volgende leerders wat verkies is tot die VRL van 2023:
- Graad 9: Suné Barnard, Marietjie Bruwer en Marni Rossouw
- Gaad 10: Jeanri Bothma (Tesourier), Ashlynne Joseph en Monja Roux
- Graad 11: Gabby Dicker, Simone Du Preez (Onder-voorsitter) en Bronwyn Hamilton (Sekretaresse)
- Graad 12: Lara van der Laan (Voorsitter), Chandré van Rooi en Nicoléze Viljoen
Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://hoerskoolrobertson.co.za/
Foto’s verskaf