Matriekklas 2022. Hoërskool Robertson is gelukkig met hul matriekklas 2022. Die uitslae was as volg:
- Aantal A gemiddelde: 15
- Vak A’s: 133
- Matriekvrystelling: 95%
- Kandidate met ‘n gemiddeld van 90%+: 2
- Tussen 80 – 89%: 13
- Tussen 70 en 79%: 13
- Slaagsyfer: 98%
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://hoerskoolrobertson.co.za/
Foto’s verskaf