WP Skaak Proewe. Hoërskool Bellville is baie trots op hul leerders wat baie goed gevaar het by die WP Skaak proewe. Drie spelers is deur na die volgende rondte.
- Carla Joubert het eerste in die o.15-meisiesgroep geëindig. Sy is deur na die volgende rondte.
- Jordan Diedericks en Wihan Brink eindig onderskeidelik 11de en 15de uit 52 spelers in die o.17-seunsgroep. Beide is na die volgende rondte uitgenooi.
WP Chess Trials. Bellville High School is very proud of their learners who did very well at the WP Chess Trials. Three players are through to the next round. Carla Joubert finished first in the under-15 girls group. She’s through to the next round. Jordan Diedericks and Wihan Brink finished 11th and 15th respectively out of 52 players in the under-17 boys squad. Both were invited to the next round.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.hsbellville.co.za/
Foto verskaf