Western Cape Disas – Bellville High School
Western Cape Disas. Xandru Buter Ignites the Field for Western Cape Disas at VKB Week. Bellville High School’s midfield maestro, Xandru Buter, delivered a tournament to remember during the June…
National Allegretto Eisteddfod – Bellville High School
National Allegretto Eisteddfod. Four Bellville High School learners excelled at the National Allegretto Eisteddfod for English Debate by reaching second and third positions. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hsbellville.co.za/
Margaret Pansegrouw Sportdag – Hoërskool Bellville presteer
Margaret Pansegrouw Sportdag. Hoërskool Bellville se meisies het hul harte uitgespeel by Hoërskool Bellville se Margaret Pansegrouw Sportdag vir hoërskole. Uitslae: Hoërskool Bellville 1ste Netbalspan O.19B O.19C O.17A O.17B O.16A…
Premier Tennisliga – Hoërskool Bellville vs SACS
Premier Tennisliga. Hoërskool Bellville se eerste seuns tennisspan het die Premier Tennisliga finaal vir 2023 teen SACS gewen! Die uitslae was as volg: Dubbels: Enkels: Uitslag: Hoërskool Bellville wen die…
Krieket Interskole – Hoërskool Bellville vs DF Malan
Krieket Interskole. Hoërskool Bellville se 1ste XI het die Krieket-Interskole 2023 teen DF Malan gewen met 98 lopies! Bellville het eerste gekolf en teken 181 lopies aan vir 10 paaltjies…
WP Skaak Proewe – Hoërskool Bellville leerders presteer
WP Skaak Proewe. Hoërskool Bellville is baie trots op hul leerders wat baie goed gevaar het by die WP Skaak proewe. Drie spelers is deur na die volgende rondte. WP…
Krieket – Hoërskool Bellville vs Hoërskool Charlie Meyer
Krieket. Hoërskool Bellville se eerste krieket span speel kookwater krieket en sit hul segetog voort met hul oorwinnings oor Hoërskool Charlie Hofmeyr en Westerford High School. Uitslae Charlie Meyer: Bellville…
Hoërskool Bellville – UFS wens matrieks geluk met 100% slaagsyfer
Hoërskool Bellville. Die kersie op die koek van Hoërskool Bellville se 100% slaagsyfer. Baie dankie aan die UFS wat Hoërskool Bellville vandag met ‘n soet gelukwensing vir ons 100% slaagsyfer…
Hoërskool Bellville Graad 8’s – Welpies word bekendgestel – Video
Hoërskool Bellville Graad 8’s. Hoërskool Bellville stel met trots ons nuwe #Welpies aan ons lesers bekend! Graad 8’s (en hul ouers), mag die volgende vyf jaar die beste tyd in…
Dirigente 2023 – Hoërskool Bellville maak dirigente bekend
Dirigente 2023. Hoërskool Bellville het hul dirigente vir 2023 aangekondig. Die skool wens die dirigente ‘n BRULjante jaar toe. Hulle sien uit na die gees en passie waarmee die dirigente…
Hoofleiers 2023 – Hoërskool Bellville wys Hoofleiers aan
Hoofleiers 2023. Hoërskool Bellville het hul Hoofleiers en onderhoofleiers tydens die jaarlikse prysuitdeling aangewys. Hoofseun: Migel Uys Hoofmeisie: Nadia van Eyssen Onderhoofseun: Jeandré van Zyl Onderhoofmeisie: Nadia Bezuidenhout Head Leaders…
Senior Raad – Hoërskool Bellville se Bellville Raad en Senior Raad bekend
Senior Raad. Hoëerskool Bellville het hul Bellville Raad en Senior Raad vir 2022/ 2023 aangekondig. More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://www.hsbellville.co.za/










