Premier Tennisliga. Hoërskool Bellville se eerste seuns tennisspan het die Premier Tennisliga finaal vir 2023 teen SACS gewen!
Die uitslae was as volg:
Dubbels:
- Dubbels No. 1: Pierre Badenhorst en Dante Rix wen 8-6
- Dubbels No. 2: Albert Kleynhans en Marco van As verloor 5-8
Enkels:
- 1. Pierre Badenhorst verloor 1-8
- 2. Albert Kleynhans wen 8-6
- 3. Dante Rix wen 8-6
- 4. Marco van As verloor 1-8
Uitslag:
Hoërskool Bellville wen die liga omdat die 1ste span die dubbels gewen het.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.hsbellville.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








