)

Hoërskool Bellville Graad 8’s – Welpies word bekendgestel – Video

Hoërskool Bellville Graad 8’s. Hoërskool Bellville stel met trots ons nuwe #Welpies aan ons lesers bekend! Graad 8’s (en hul ouers), mag die volgende vyf jaar die beste tyd in julle lewens wees.

Wonder jy hoekom hulle verskillende skooldrag aan het? Dit is een van die #tradisies wat Hoërskool Bellville uniek maak. Die Welpies kom gedurende oriëntering met hul laerskooldrag skool toe. Hulle dra vir die eerste keer hul Hoërskool Bellville-skooldrag en ontvang hul skoolbaadjies gedurende die #Baadjieplegtigheid.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsbellville.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal