Hoër Jongenskool Paarl. Die Graad 8 koshuismanne van Hoër Jongenskool Paarl is gedurende die naweek verwelkom by hul nuwe tuiste vir die volgende vyf jaar. “Ons hoop julle geniet elke oomblik van die volgende vyf jaar!”
Paarl Boys’ High. The Grade 8 hostel boys from Paarl Boys’ High were welcomed at their new home for the next five years during the weekend.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.paarlboyshigh.org.za/
Photos supplied