SA Tweekamp Kampioenskappe – Hoërskool Outeniqua 2de
SA Tweekamp Kampioenskappe. Sewentien atlete van Hoërskool Outeniqua het op 1 April aan die SA Tweekamp Kampioenskappe in Stellenbosch deelgeneem. Die Kwaggas het tweede algeheel geëindig onder die SA Hoërskole.…
SA Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Strand atlete skitter
SA Atletiekkampioenskappe – Twee atlete van Hoërskool Strand, Francois Pietersen en Jordan Waynne-Vaaltyn het tydens die SA Atletiekkampioenskappe te Germiston uitstekend presteer. Francois het ‘n goue medalje in hamergooi gewen…
SA Junior Tenniskampioenskappe – PRG spelers wen goud
SA Junior Tenniskampioenskappe. Die SA Junior Tenniskampioenskappe, aangebied deur TSA, het gedurende die afgelope skoolvakansie in Bloemfontein plaasgevind. Elf Paul Roos-tennisspelers het op grond van hul TSA- ranglysposisies aan die…
Fairmont Easter Tournament – Hoërskool Strand hokkie
Fairmont Easter Tournament. Hoërskool Strand se o19 meisies hokkiespan het tydens die Fairmont Easter Tournament, 5 en 6 April, teen verskeie skole gespeel. Strand se uitslae: Dag 1: Dag 2:…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Opstanding Sondag, die ware geregtigheid. Resurrection Sunday, values and Properties.
Jesus het vir ons gesterf/ Jesus died for us
Paastyd/ Easter. Geseënde Paasfees. Blessed and joyful Easter
SA Nasionale Skole Atletiek – Hoër Landbouskool Boland presteer
SA Nasionale Skole Atletiek. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl se atlete het goed presteer by die SA Nasionale Skole Atletiek byeenkoms in Germison. Die uitslae van hul atlete is…
Fairtree o.16-Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof uitslae
Fairtree o.16-Hokkietoernooi. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, het die afgelope naweek die Fairtree o.16-Hokkietoernooi aangebied. Na ‘n heerlike geleentheid met uitstekende spel, was Bloemhof o.16A- en B-spanne se uitslae as volg:…
Southern Cape Tours Netbal – Hoërskool Outeniqua skitter
Southern Cape Tours Netbal. Hoërskool Outeniqua in George is baie trots op hul netbalspanne by die Southern Cape Tours Netbal toernooi. Uit die 18 wedstryde wat die Kwaggas in dag…
Camps Bay Rugby – 1st team rugby boys pre season games
Camps Bay Rugby. The Camps Bay Rugby 1st team boys had a great time in Graaff Reinet, starting their pre-season. They bounced back from a loss in their first match…
Founders’ Hockey Festival – Paul Roos Gymnasium unbeaten
Founders’ Hockey Festival. Paul Roos Gymnasium u19A hockey team took part in the Founders’ Hockey Festival. The festival was hosted by Parktown Boys’ High School. PRG had a fantastic start…
Hoërskool Strand 19B Hokkiefees – Agt skole neem deel
Hoërskool Strand 19B Hokkiefees. Hoërskool Strand het vanaf 31 Maart tot 1 April die jaarlikse Hoërskool Strand 19B Hokkiefees vir onder 19B-hokkiespanne aangebied. Agt skole uit die omgewing het aan…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Jesus gaan Jerusalem Triomfantlik Binne/ Jesus’ Triumphant Entry.
ASA Junior Atletiekkampioenskappe – Hoër Meisieskool Bloemhof
ASA Junior Atletiekkampioenskappe. Hoër Meisieskool Bloemhof is baie trots op hul atlete wat aan die ASA Junior Atletiekkampioenskappe deelgeneem het in Pietermaritzburg. Hiermee die uitslae van dag 3: Dag 2:…
German Polish Exchange Programme – Paul Roos Gymnasium
German Polish Exchange Programme. Eeleven grade 10-12 learners of Paul Roos Gymnasium are in Poland. This is part of their German Polish Exchange Programme with Frau Janssen and former German…
Drive for earthquake victims – Sans Souci Girls High School
Drive for earthquake victims. The drive for earthquake victims was born just after the Earthquake struck Syria and TṺrkiye on 6th February 2023. One of San Souci’s Grade 12 learners,…
Junior Toutrek Kampioenskappe – Hoërskool Strand presteer
Junior Toutrek Kampioenskappe. Die afgelope naweek, 24 en 25 Maart, het Hoërskool Strand se Toutrekspanne aan die grootste Junior Toutrek kampioenskappe ooit deel geneem. ‘n Rekordgetal van 338 spaninskrywings het…
Kwagga Rugbyweek 2023 – Grootste junior rugbyweek in SA
Kwagga Rugbyweek 2023. Die Kwagga Rugbyweek vir o.14 en o.15 rugbyspanne word sedert 1995 aangebied deur Hoërskool Outeniqua. As gevolg van Covid kon die week nie plaasvind in 2020 en…
WP JKA Karate Championships – Michael Semer obtained Gold
WP JKA Karate Championships. Michael Semer of Paarl Boys’ High School, attended the WP JKA Karate Championships on 25 March at Maties Tygerberg Sports Centre. He took part in boys…
Co-Ed Hockey Festival – Hoërskool Strand Seunshokkie
Co-Ed Hockey Festival. Hoërskool Strand se 1ste seunshokkiespan het ‘n opwindende toer tydens die Co-Ed Hockey Festival in Kaapstad beleef. Die span het groot passie, toewyding en verbetering gedurende die…
Lifesaving Championships – Camps Bay learners excel
Lifesaving Championships. Holly (Gr 11) and Ryley (Gr 9) Smith both went home with a bounty of medals at the recently held WP Lifesaving Championships. Competing in the u17 and…
Grassmasters Eventing – Hoërskool Outeniqua presteer in perdry
Grassmasters Eventing. Twee van Hoërskool Outeniqua se leerders, Pippa Squair en Eldine Grobler, het op 17 en 18 Maart in Gqeberha aan die Grassmasters Eventing byeenkoms deelgeneem. Pippa en haar…
Moderne Vyfkamp – Marilie Duvenage skitter tydens kampioenskap
Moderne Vyfkamp. Marilie Duvenage, leerder van Hoërskool Outeniqua in George, het aan die “2023 Western Cape Provincial Modern Pentathlon Championships” deelgeneem. Die byeenkoms het op 11 Maart in Stellenbosch plaasgevind.…
Skole Hokkie – Hoërskool Paarl Gimnasium
Skole Hokkie. Hoërskool Paarl Gimnasium se seuns- en dogters hokkiespanne het teen verskeie skole kragte gemeet in skole hokkie toernooie. Uitslae behaal: 14A dogters Somerset College Toernooi 14A seuns Somerset…
Chicago the Musical – Curro Durbanville’s musical in April
Chicago the Musical. Curro Durbanville High School is proud to present…????????????????????????????! The Musical! In roaring twenties Chicago, a chorus girl, Roxie Hart, murders a faithless lover and convinces her hapless…
SA Toutrek Kampioenskap 2023 – Hoërskool Swellendam skitter
SA Toutrek Kampioenskap 2023. Geen reen, wind, wolkbreuk, weerlig of donderweer kon Hoërskool Swellendam by die afgelope naweek se SA Toutrek kampioenskap 2023 keer nie! Hoërskool Swellendam het die volgende…
Curro Durbanville – Visits Holocaust and Genocide Centre
Curro Durbanville. The Grade 9s from Curro Durbanville High School visited the Cape Town Holocaust and Genocide Centre. The visit concludes the History syllabus this term. The annual visit focuses…
Hanru Niemand – Digter besoek Curro Durbanville
Hanru Niemand. Die bekende sanger/digter/kliniese sielkundige dr Hanru Niemand het Hoërskool Curro Durbanville se Afrikaans Huistaal graad 11-leerders besoek. Hy het hulle met sy skryf- en sangtalent vermaak. Poësie uit…
Grade 11 Directors’ Festival – Curro Durbanville’s 7th Festival
Grade 11 Directors’ Festival. This year marked the 7th year of Curro Durbanville’s Grade 11 Directors’ Festival. On 23 March six budding directors participated in this year’s festival. They are:…
Western Cape Provincial Fencing – Julianne Pereira wins Gold
Western Cape Provincial Fencing. On 18 and 19 March Julianne Pereira from Curro Durbanville High School took part in the Western Cape Provincial Fencing Competition. She competed in 5 events,…
Toastmasters Jeugleierskapprogram – Paul Roos-Bloemhof
Toastmasters Jeugleierskapprogram. Op Woensdag, 22 Maart, het die Paul Roos-Bloemhof Toastmasters Jeugleierskapprogram met ‘n swierige gala-geleentheid afgesluit. Die afsluiting het by die Japie Krige Saal te Paul Roos Gimnasium plaasgevind.…
SA School Athletics – Vuyo Ngobeni performs at Championships
SA School Athletics. Curro Durbanville is thrilled to announce that Vuyo Ngobeni from Curro Durbanville Primary School won multiple medals at the SA School Athletics Championship 2023. It was held…
Investchem Formula Ford Series – Troy Dolinschek excels
Investchem Formula Ford Series. On Saturday, 18 March, Troy Dolinschek, a Grade 11 learner from Curro Durbanville High School, competed in the Investchem Formula Ford Series. He placed 1st in…
DF Hokkie Toernooi – Hoërskool Strand O14 Seuns Hokkie
DF Hokkie Toernooi. Hoërskool Strand se o14A seuns hokkiespan het die afgelope naweek aan die Salt DF Hokkie toernooi deelgeneem. Die seuns het baie goed gevaar en onoorwonne geëindig. Die…
SA Jeugskoukampioenskappe – Hoër Landbouskool Boland
SA Jeugskoukampioenskappe. Hoër Landbouskool Boland is baie trots op die seuns wat gekies is om die WP by die SA Jeugskoukampioenskappe vanaf 1 tot 4 Oktober te Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam…
Chess Tournament – Curro Durbanville achieve great results
Chess Tournament. Thrilling News from the Western Cape Chess Inter-regional Tournament in Mossel Bay. Over the weekend, three of Curro Durbanville High School’s exceptional learners showcased their brilliant chess skills…
Battle of the Wolves – Curro Durbanville old boys and first teams
Battle of the Wolves. Curro Durbanville’s much-anticipated showdown between their old boys and existing first teams took place last night on the High School campus. Curro named this the Battle…
Hockey – u/14A Paarl Boys’ High participated in hockey festival
Hockey – u/14A team from Paarl Boys’ High participated in the u/14A DF Malan’s hockey festival. It took place on March 20 and 21. The boys did a very good…
Stadio Athletics – Zola Budd Spearheads Stadio Athletics
Stadio Athletics. Higher education provider STADIO has hit the ground running with their new Athletics Club. Fronted by world-famous sporting icon, Zola Budd, as coach and mentor, the club not…
Wes-Kaap Hoërskole-atletiekkampioenskap – HJS presteer
Wes-Kaap Hoërskole-atletiekkampioenskap. Die Wes-Kaap Hoërskole-atletiekkampioenskap is 17 en 18 Maart by die Dal Josafatstadion in die Paarl aangebied. Hoër Jongenskool Paarl het twaalf medaljes verower – vyf goud, twee silwer…
SA Kids Gholftoernooi – Jayden Naude behaal 1ste plek
SA Kids Gholftoernooi. Jayden Naude van Curro Langebaan het aan die SA Kids gholftoernooi in Somerset-Wes deelgeneem. Jayden het ‘n 1st plek in sy ouderdomsgroep (9-10 jaar) behaal. SA Kids…
SA Atletiek Kampioenskappe – Monet Deutschmann haal podium
SA Atletiek Kampioenskappe. Monet Deutschmann (012), leerder van Hoër Meisieskool Paarl se laerskool, het die podium gehaal by die SA Atletiek Kampioenskappe. Die SA’s het vanaf 19 tot 21 Maart…
Interskole Debatsliga – Paul Roos Gimnasium doen uitstekend
Interskole Debatsliga. Die tweede PRG Interskole Debatsliga vir onvoorbereide debatte het op 18 Maart plaasgevind. Paul Roos se drie senior spanne het uitstekend gevaar en wen hul debatte teen Parel…
Saldanhabaai Sone Netbalproewe – Curro Langebaan presteer
Saldanhabaai Sone Netbalproewe. Saldanhabaai Sone Netbalproewe is Vrydag, 17 Maart, by Curro Langebaan gespeel. Die volgende Curro Langebaan leerders het ingekom vir die Sone Span: Saldanha Bay Zone Netball Trials.…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Lewe in die lig/ Living in the light. Lewe in die lig/ Living in the light.
Paul Roos Europese Uitruilprogram – Leerders kuier weer
Paul Roos Europese Uitruilprogram. Ná die pandemie en reisbeperkings, is dit opwindend om te sien hoe die Paul Roos Europese Uitruilprogram weer tot lewe kom. Leerders van Gabriel von Seidl…
Kaapse Wynland Skaakproewe – PRG kwalifiseer vir finale rondte
Kaapse Wynland Skaakproewe. Op 25 Februarie het die Kaapse Wynland Skaakproewe in De Doorns plaasgevind. Meer as 100 skaakspelers het in drie ouderdomsgroepe deelgeneem. Sewentien Paul Roosers het deelgeneem en almal…
E-sport – PRG ryg Fortnite Oorwinnings in
E-sport. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se e-sport spanne was baie suksesvol in die nuwe toevoeging ‘Fortnite’ tot die ASL Liga (African Cyber Gaming Schools League). Die PRG-spanne het drie uit…
Vyfkamp – Twee leerders van Paul Roos presteer
Vyfkamp – Twee Paul Roos Gimnasium leerders, Adriaan de Waard en Benjamin van Onselen het presteer by die Wes-Kaap Moderne Kampioenskappe. Die moderne Vyfkamp het plaasgevind op Saterdag 11 Maart.…
Paul Roos Krieket – Riley Norton onder krieket kalklig
Paul Roos Krieket. Paul Roos leerder, Riley Norton (17 jaar oud) vertrek vandag, 17 Maart, na Pretoria. Hy gaan daar by ‘n span van 25 top-krieketspelers aansluit as deel van…









