Fairtree o.16-Hokkietoernooi. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, het die afgelope naweek die Fairtree o.16-Hokkietoernooi aangebied. Na ‘n heerlike geleentheid met uitstekende spel, was Bloemhof o.16A- en B-spanne se uitslae as volg:
o.16A-Hokkiespan:
- Bloemhof wen Hoër Meisieskool Paarl A 1 – 0
- Speel gelykop teen Springfield 0 – 0
- Verloor teen Hoërskool Garsfontein 1-2
- Speel gelykop teen Affies 1 – 1
- Wen Pearson 2-1 (in die laaste 30 sekondes!)
- Wen Hoërskool Hermanus 10 – 0
- Wen Hoër Meisieskool La Rochelle 2 – 0
- Wen teen Collegiate 1 – 0
Bloemhof se o.16A span eindig algeheel vyfde in die toernooi.
o.16B-Hokkiespan:
- Speel gelykop teen Rhenish B 0 – 0
- Verloor teen Hoër Meisieskool Paarl 0 – 1
- Wen Paarl Gimnasium 2 – 0
- Verloor teen Affies 0 – 1
- Wen St Cyprian’s 1 – 0
- Wen teen HTS Drostdy 5 – 0
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.bloemhofschool.co.za/
Foto’s: Gideon Roos