SA Nasionale Hoërskole Atletiek. Lenro Kruger, leerder van Hoërskool Bultfontein.het presteer tydens die SA Nasionale Hoërskole Atletiek byeenkoms in Germiston.Hy het ‘n derde plek in skyfwerp en ‘n vyfde plek in gewigstoot vir seuns o.15 behaal. Die byeenkoms is vanaf 2 tot 5 April aangebied.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf