ASA Junior Atletiekkampioenskappe. Hoër Meisieskool Bloemhof is baie trots op hul atlete wat aan die ASA Junior Atletiekkampioenskappe deelgeneem het in Pietermaritzburg.
Hiermee die uitslae van dag 3:
- Mignonne de Beer: ⁃ Verspring 4de. 5.90m (890 punte). PB
- Elandri Schmidt: ⁃ 3000m Silwer: 10:25,95 (877)
- Daniela Viljoen: ⁃ 800m Finaal: Silwer 2:13,82 (917) PB
- Simone van der Merwe: ⁃ 800m Finaal: Bronze 2:14,04 (915)
- Lana Oberholzer: ⁃ 400mH Finaal: Bronze 1:00,68 (958)
Dag 2:
- Lana Oberholzer: ⁃ 400mH Uitdunne: Tweede in uitdun. 1:01,57 (940 punte) ⁃ Finaal Saterdag: 13:10; ⁃ 100mH Finaal: 3de 14:02 sek. (913) punte
- Mignonne De Beer: – 100mH Finaal: 2de 14:01 sek (914 punte)
- Jeannie Myburgh: ⁃ Paalspring Finaal: 3de 3.00m (575 punte)
- Elandri Schmidt: ⁃ 1500m Finaal: 3de 4:36,48 (849 punte)
- Pippa Viljoen: ⁃ 400m Finaal: 6de 56,95 (938 punte) nuwe PB.
- Daniela Viljoen: ⁃ 800m Uitdunne: Tweede 2:18,52
⁃ Finaal: Saterdag 14:30: Simone vd Merwe ⁃ 800m Uitdunne: Tweede 2:18,74
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.bloemhofschool.co.za/
Foto’s verskaf