Sebastian Henn – HoĆ«rskool Jan van Riebeeck
Sebastian Henn. Sebastian Henn is ‘n graad 8-leerder by HoĆ«rskool Jan van Riebeeck. Hy ly aan breinverlamming (serebral palsy), maar het vanaf die begin van die jaar met gróót deursettingsvermoĆ«…
WP Tweekamp Kampioenskap – HoĆ«rskool Durbanville
WP Tweekamp Kampioenskap. HoĆ«rskool Durbanville se atlete het aan die WP Tweekamp Kampioenskap deelgeneem en uitstekend presteer. Medaljewenners: HoĆ«rskool Durbanville word ook aangewys as die WP-ligawenners vir die 2024/2025 seisoen…
Vakature vir Skoolhoof – HoĆ«rskool DF Malan
Vakature vir Skoolhoof. HoĆ«rskool DF Malan, toonaangewende Afrikaan-medium hoĆ«rskool in Bellville, Kaapstad, beskik oor ‘n vakature vir ‘n skoolhoof. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.dfmalan.com/
Hoofseun 2025 – HoĆ«rskool DF Malan
Hoofseun 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoĆ«rskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met Sebastian…
Hoofdogter 2025 – HoĆ«rskool DF Malan
Hoofdogter 2025. Die afgelope aantal jare hetĀ Schools That RockĀ onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoĆ«rskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met Emma…
Kaapstad Filharmoniese Jeugorkes – HoĆ«rskool DF Malan
Kaapstad Filharmoniese Jeugorkes. Xyla Lottering, talentvolle leerder van HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad, het buiten haar deelname aan die DF-blaasorkes, sopas ook as nuwe lid van die hoog- aangeskrewe Kaapstad…
Skolekrieket – HoĆ«rskool Strand skitter
Skolekrieket. Die HoĆ«rskool Strand het lanklaas so ān merkwaardige skolekrieket naweek beleef.Die Strand se eerste krieketspan het die veelgeroemde Parel Vallei, tans nommer 21 op die nasionale krieketlranglys, op hulle…
Kleuresport 2025 – HoĆ«rskool Hermanus
Kleuresport 2025. HoĆ«rskool Hermanus het hul kleuresport 2025 aangebied en vele prestasies is deur atlete behaal. Rekords behaal: Trophees for the best achievements of the day: Die Geesbeker sowel as…
Deputy Head Prefect – Edgemead High School
Deputy Head Prefect. LIke the past few years, schoolsthatrock chat with the Head Leaders of High Schools in South Africa. The next leader this year we chat with is Simphiwe…
Senior Deputy Head Prefect – Edgemead High School
Senior Deputy Head Prefect. LIke the past few years, schoolsthatrock chat with the Head Leaders of High Schools in South Africa. The next leader we chat with today is Reece…
Head Prefect 2025 – Edgemead High school
Head Boy 2025.Ā This year,Ā schoolsthatrock once again chat with the Head leaders of High Schools in South Africa. Today we chat with Aidyn Sullivan, Head Prefect 2025 of Edgemead High School…
Head Boy 2025 – Curro Somerset West
Head Boy 2025. This year, schoolsthatrock is once again talking to the Head leaders of High Schools in South Africa. Today chat with to Joshoea Fox, Head Boy 2025 of…
Head girl 2025 – Curro Somerset West
Head girl 2025. This year, Schools That Rock is once again talking to the Head leaders of High Schools in South Africa. Today we talk to DanĆ© van der Westhuizen,…
Western Cape Aquatics Championship – HoĆ«rskool DF Malan
Western Cape Aquatics Championship – DaniĆ«l van Zyl, is ‘n graad 8 leerder van HoĆ«rskool DF Malan. Hy het die afgelope naweek deelgeneem aan die “Western Cape Aquatics Open Water…
Krieketseisoen skop af – HoĆ«rskool Strand
Krieketseisoen skop af. Die krieketseisoen skop af en HoĆ«rskool Strand se 2025 krieketprogram het ook weer afgeskop. Dit is veral die o.15A span wat tot dusver indruk gemaak het. Op…
Face of Art Design – HoĆ«rskool Bellville
Face of Art Design. Mia Mohorich, ān 2024 HoĆ«rskool Bellville matrikulant is gekies om deel te wees van die āFace of Art Designā uitstalling. Die uitstalling word gesamentlik deur die…
Tweekamp Liga 6 – HoĆ«rskool Durbanville
Tweekamp Liga 6. HoĆ«rskool Durbanville seuns en dogters uitslae van die Tweekamp Liga 6. Altesaam 23 Durbie-atlete word vir die WP-span verkies. Mila Aucamp van HoĆ«rskool Durbanville eindig onder die…
Inter District Prestige Championships – Milnerton High School
Inter District Prestige Championships. Milnerton High School shines at the Inter District Prestige Championships! A huge congratulations to Tawanda Jani (Gr11), Jody Karsten (Gr12), Ruan Myburgh (Gr11), and Matthew Southworth…
WP A Swimming Champs – Milnerton High School
WP A Swimming Champs. Rourke Oaten, learner of Milnerton School, paticipated at the Western Province A Swimming Champs. Rourke competed in 9 events and was selected for 8 finals, showcasing…
Matric Heroes 2024 – Curro Durbanville
Matric Heroes 2024. Curro Durbanville proudly announce their matric heroes, the Class of 2024. “Your achievements are a testament to your resilience and commitment. It’s time to celebrate your journey…
HJS-Krieketfees 2025 – HoĆ«rskool Stellenberg
HJS- Krieketfees 2025. HoĆ«rskool Stellenberg, Kaapstad, se o.15A-krieketspan het weer vanjaar die voorreg gehad om aan die gewilde HJS-Krieketfees 2025 deel te neem. Dag 1 HoĆ«rskool Stellenberg se 1ste XI-span…
Outstanding Cambridge results 2024 – Somerset College
Outstanding Cambridge results 2024. Somerset College is incredibly proud of the exceptional results achieved by their Cambridge students in the November 2024 Cambridge International Examinations. Advanced Level (AL): Special congratulations…
CSA Cubs Week 2025 – Potchefstroom Gimnasium
CSA Cubs Week 2025. Caiden Seleka, leerder van Potchefstroom Gimnasium is gekies vir die Cub-krieketspan, wat vanaf 3 tot 7 Januarie in Stellenbosch speel. Die volledige span van die Western…
Drie rolle vir Ruben – Laerskool De Hoop
Drie rolle vir Ruben. Op die jeugdige ouderdom van dertien het Ruben Pfaff die ATKV Tjokkertoneeltoekenning vir die beste akteur verwerf. Dit is vir die vertolking van nie minder nie…
Hoogtepunte van 2024 – HoĆ«rskool Durbanville
Hoogtepunte van 2024. HoĆ«rskool Durbanville deel enkele hoogtepunte van 2024. Oud-Durbies, Bianca Odendaal en Minette Erasmus word opgeneem in die SA o19 Netbalgroep. Durbanville Netbalspelers, Anja en Anika haal die…
Astron Energy Polo Cup – HoĆ«rskool DF Malan
Astron Energy Polo Cup. Kyle Visser, leerder van HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad, raak ook net vinniger en vinniger! Hy het hierdie jaar sy eerste Astron Energy Polo Cup wedren-oorwinning…
DF-Klassique – HoĆ«rskool DF Malan
DF-Klassique. HoĆ«rskool DF Malan se harte is vol dankbaarheid vir hierdie jaar waaop hulle Sy seĆ«n oor hul skool kon vier! Een van die vele hoogtepunte hierdie jaar was DF-Klassique.…
Pa en seun Tennis – HoĆ«rskool Strand
Pa en seun Tennis. Izak Burger, graad10-leerder aan die HoĆ«rskool Strand, en sy pa, Izak Burger snr., het ‘n nostalgiese oomblik beleef. Hulle het tweede geĆ«indig het in die Goue…
Africa Genesis Archery Federation – HoĆ«rskool DF Malan
Africa Genesis Archery Federation. Janke van Niekerk, leerder van HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad, het aan die Africa Genesis Archery Federation Toernooi in Walvisbaai deelgeneem. Sy het die volgende prestasies…
Nasionale Krieketweek in Kaapstad – HoĆ«rskool Stellenberg
Nasionale Krieketweek in Kaapstad. Kyle van Santen, leerder van HoĆ«rskool Stellenberg in Kaapstad, is ingesluit in die WP o.19 Krieketspan vir die Nasionale Krieketweek in Kaapstad. Kyle will represent Western…
DanceStar SA – HoĆ«rskool DF Malan
DanceStar SA. NeĆ©ke Smuts, leerder van HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad, het einde November deelgeneem aan die DanceStar SA-kwalifiseerder. Sy het gekwalifiseer om Suid-Afrika te verteenwoordig in die 2025 DanceStar…
Cape Town Tennis – HoĆ«rskool Bellville
Cape Town Tennis. Sewe tennisspelers van HoĆ«rskool Bellville het hulle WP-kleure tydens die ācappingā-seremonie ontvang. Hulle gaan Cape Town Tennis verteenwoordig in 2025. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsbellville.co.za/ Foto’s verskaf
National Afrikaans Competition – Camps Bay High School
National Afrikaans Competition. Camps Bay High School achieved an impressive second place in the Western Cape among participating state schools in the National Afrikaans Competition “Die Afrikaanse Nasionale Kompetisie: Tweede…
Seunshokkie – HoĆ«rskool Strand
Seunshokkie. HoĆ«rskool Strand se eerste seunshokkie span het op 6, 7 en 9 Desember aan die Six Gun Grill Sportfees by HoĆ«rskool Hugenote in Wellington deelgeneem. Die seuns het ‘n…
Graad 12 Prysuitdeling 2024 – HoĆ«rskool DF Malan
Graad 12 Prysuitdeling 2024. HoĆ«rskool DF Malan, Kaapstad, wil vandag graag ‘n bietjie spog met die besonderse leerders na afloop van ons Graad 12-prysuitdeling. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.dfmalan.com/ Foto’s verskaf
Gala in Vishoek – Worcester Gimnasium
Gala in Vishoek. Twee van Worcester Gimnasium se swemmers, Teyna van Zyl en Coreta van Zyl, het aan die CTA Club Hosted Gala in Vishoek deelgeneem. Beide swemmers het baie…
New Head Primary School – Curro Durbanville
New Head Primary School. Curro Durbanville is pleased to announce the appointment of Mr Carl Zimmermann as the new Head of Primary School. With a career spanning over 22 years…
Hoofleiers 2025 – Laerskool Hendrik Louw
Hoofleiers 2025. Laerskool Hendrik Louw van Strand, het hul Hoofleiers vir 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hendriklouw.com/ Foto verskaf
WP U19 Girls’ Cricket – Curro Durbanville
WP U19 Girls’ Cricket. Curro Durbanville learner, Danielleh Hugo, has been selected for the WP U19 Girls’ Cricket Team. The team will compete at the National Week in December, held…
DanceStar World Dance Masters – Curro Durbanville
DanceStar World Dance Masters. Curro Durbanville High Schoolās first Dance Competition Team has achieved remarkable success in its debut year. The team of 11 learners, aged 15 to 19, competed…
NSS Nasieners 2024 – HTS Drostdy
NSS Nasieners 2024. Vyf-en-twintig onderwysers van HTS Drostdy in Worcester is aangestel as NSS Nasieners 2024. Twaalf van hulle is nasieners, ses senior nasieners, vier hoofnasieners en een interne moderator.…
Dubai Sewes Rugby – HoĆ«rskool Parel Vallei
Dubai Sewes Rugby. Foto van links, agter: Renato Tosi, Shudley Rhoda, mnr H. Harmse (eerste span afrigter), Michael Kent, Herman Diedericks. Voor: Noah Enyang, Chris de Jager, Keagan Haupt, Liam…
Matriek-eindeksamen vraestelle nasieners – HoĆ«rskool Hermanus
Matriek-eindeksamen vraestelle nasieners. Tien personeellede van HoĆ«rskool Hermanus is vanjaar betrokke as Matriek-eindeksamen vraestelle nasieners in Kaapstad. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hermanushigh.co.za/ Foto’s verskaf
Rugbybeurse/Kontrakte – HoĆ«rskool Durbanville
Rugbybeurse/Kontrakte. Vyf rugbyspelers van Hoƫrskool Durbanville het rugbybeurse/ kontrakte ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://durbanvillehs.co.za/ Foto verskaf
Wys jou talent kompetisie – HoĆ«rskool DF Malan
Wys jou talent kompetisie. Kristen Smidt, leerder van HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad, blink omtrent uit op die silwerskerm! Sy het onlangs aan die nasionale Wys jou talent-kompetisie deelgeneem en…
WP Modelkompetisie – HoĆ«rskool Bellville
WP Modelkompetisie. Amy-Lee de Gouveia, Graad 10 leerder van HoĆ«rskool Bellville, het op 23 November aan WP Modelkompetisie deelgeneem. Amy-Lee het die volgende toekennings ontvang: Sy is ook gekies om…
Fresh Leadership in Preschool – Curro Century City
Fresh Leadership in Preschool. Curro Holdings, the JSE-listed independent school group, is thrilled to announce fresh leadership in Preschools by the appointment ofĀ Micaela Creese as the new Head of…
NSS Merkers 2024 – HoĆ«rskool Durbanville
NSS Merkers 2024. HoĆ«rskool Durbanville is trots op hul 27 personeellede wat verkies is vir NSS Merkers 2024 van die Graad 12’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://durbanvillehs.co.za/ Foto’s verskaf
Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste – HoĆ«rskool Strand
Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste. HoĆ«rskool Strand is baie trots op hul skitterende Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste! Die Top Tien is die week aangekondig en word na die provinsiale semi-finale deur…



























































