HOËRSKOOL LANGENHOVEN VERJAAR!
Vlnr: Hoffie Prinsloo en Reevin February met die heerlike eetgoed. CJ Langenhoven het by geleentheid gesê: “Jy kan mense huur om vir jou kinders se geleerdheid te sorg; vir hul…
HOËRSKOOL STRAND GRAAD 9 VRL (2019/2020)
Vlnr: Daniëlle Meyer, Handré van Niekerk, Amelia Lewies. Hoërskool Strand het hul Gr 9 Verteenwoordigende Raad van Leerders bekend gemaak. Die lede is Daniëlle Meyer, Handré van Niekerk en Amelia…
HOËRSKOOL STRAND GRAAD 10 VRL (2019/2020)
Graad 10 se lede is Durand van Deventer, Lien Hoogenboezem en Clint Williams. Hoërskool Strand het hul Gr 10 Verteenwoordigende Raad van Leerders bekend gemaak.
HOËRSKOOL STRAND GRAAD 11 VRL (2019/2020)
Voor: Ebert Wessels, Lisa Westraat, Karla Pienaar Agter: Petra van den Bergh, Anjanka Olivier, Derik Nortje. Hoërskool Strand het hul Gr 11 Verteenwoordigende Raad van Leerders bekend gemaak. Die Graad…
Hoërskool Strand Kultuuraand
Lisa Westraat enVincent Kruger. ‘n Propvol kultuuraand is verlede Woensdag by Hoërskool Strand gehou. Dit was die jaarlikse gebeurtenis, die immergewilde Woord- en Musiekaand.Tydens hierdie geleentheid het die Eisteddfod-deelnemers hul…
HOËRSKOOL STRAND GRAAD 12 ARENDERAAD (2019/2020)
Voor vlnr: Mieke van der Merwe, Hope Basson, Nikita Marais, Jaimy-Leigh Cloete, Tara Kruger, Kimberley Katts, Elrika van der Westhuizen en Zounica van der Merwe, Eerste ry vlnr: Jolene le…
Erries KNOW how to talk
Bonny Fakude On 22 July four learners from Ermelo High School participated in the Mpumalanga round of the South African Literacy Association’s (SALA) Public Speaking competition in Witbank. All the…
Hoërskool Langenhoven leerders presteer in Gimnastiek
Vlnr: Janke Heenop, Georgine Heenop (afrigter) en Zoë Heenop. Zoë en Janke Heenop, leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het op Saterdag, 3 Augustus, aan die Wes-Kaap Ritmiese Gimnastiek-kampioenskappe…
MARLÉ EN TINKA IS DASSE-AMBASSADEURS IN SWITZERLAND
Marlé van Wyk, ‘n graad 12-leerder, en Tinka Fox, ‘n graad 11-leerder, van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het Suid-Afrika vanaf 1 – 4 Augustus 2019 te Nottwil, Switzerland, tydens die…
Minette slaan ‘n kishou vir Punt Tennis!
Ses van Hoërskool Punt, Mosselbaai, se dogters is vanaf 7 tot 11 Augustus na Cradock vir deelname aan die Marilie Moolman Tennistoernooi. Die dogters is vergesel deur Mnr. Paul van…
Goud vir Uppies Jong Wetenskaplikes
Zoë van Wyk en Kyle Britz van Hoërskool Upington, het goud behaal vir hul energiebesparende produk, tydens die Ekspo vir Jong Wetenskaplikes. Die Ekspo het op 2 Augustus te…
Ligbron skaak-span Mpumalanga naaswenners
Ligbron se o/17 skaak-span wat as Mpumalanga naaswenners uit die stryd getree het. Die o/17- skaakspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Maandag, 5 Augustus, deelgeneem aan die…
Hoërskool Ermelo kondig top tien aan
Die nommer een-leerders van elke graad se top tien. Voor vlnr: Raees Tikly (graad 8), Lood Geldenhuys (graad 9) en Leandri Viviers (graad 10) Agter vlnr: Zara Büchling (graad 11)…
Hoërskool Kalahari O/15 Rugby Griekwaland-Wes Kleinskole finaal wenners
Hoërskool Kalahari se O/15 Rugbyspan het die Griekwaland-Wes kleinskole finaal gewen. Die wedstryd het op 9 Augustus in Kimberley plaasgevind. Baie geluk, manne!
Hoërskool Kalahari O/17 Netbal skitter
Voor vlnr: Wilmari Krűger en Idené Rossouw Agter vlnr: Elvirentia van Wyk, Dintle Sepalamelo, Juffrou Erasmus, Luané Schoeman, Wilmien Britz en Tayla Hohls Abeedha Fortuin afwesig op foto. Hoërskool…
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE: BAKKIE-WENNER
V.l.n.r.: Mnre. Nicolaas Strydom (M Briers Landboudienste), André Latsky (skoolhoof), Pietie Uys (seun van Piet Uys) Kobus Louwrens (Riversdal Toyota), Barend van Heerden en Kosie Lombard (M Briers Landboudienste). Hoër…
AKKERFEES LOK DUISENDE NA RIVERSDAL
Oakdale 19A: Keaton Busch Die tradisionele Oakdale Akkerfees is vanjaar saam met die interskole kragmeting aangebied. Die naweek het afgeskop by die Riversdal Gholfbaan waar die twee skole se gholfspanne…
Kwaggas blink uit by Eskom Wetenskap Ekspo
Die deelnemers van HS Outeniqua. Een-en-dertig leerders van Hoërskool Outeniqua George, het 3 en 4 Augustus aan die Eskom Wetenskap Ekspo deelgeneem. Die Kwaggas het weggestap met 2 brons, 9…
Hoërskool Punt-leerders debateer ook op Nasionale vlak!
Anri Knapp en Lucia Pauw Op 3 Augustus het Lucia Pauw en Anri Knapp aan die finale rondte van die ATKV -Debatkompetisie, wat by ATKV Goudini Spa gehou is, deelgeneem. …
Hoërskool Punt leerder presteer by ATKV-Redenaars
Lucia Pauw Op 2 Augustus het Lucia Pauw van Hoërskool Punt in Mosselbaai, aan die finale rondte van die ATKV Redenaars by ATKV Goudini deelgeneem. Sy is as die 5de…
EHS o/15A-rugby veg hard in Virseker Beker kwartfinaal
Die o/15A-rugbyspan. Op Vrydag, 9 Augustus, het die Erries se o/15A-rugbyspan te staan gekom teen Hoër Volkskool, Potchefstroom. Hierdie was die semifinaal van die Virseker Beker-uitspele. Ongelukkig het die Erries…
Errie-langasems doen goed by Landloop-liga
Die groep landloop-atlete tydens die byeenkoms. Op Woensdag, 7 Augustus, het die Erries deelgeneem aan die tweede landloop-ligabyeenkoms van die seisoen te Generaal Hertzog. Luyanda Mabuza behaal ‘n tweede plek…
Diwiti and Lehawu Secondary Schools attend extra classes at NHS
Me. Yvonne Vorster Diwiti and Lehawu Secondary Schools attend extra classes at NHS As an ongoing initiative, Hoërskool Nelspuit aims to share their resources in order to uplift and empower…
Ligbron krieketspanne hou die blink kant bo
1ste seuns krieketspan voor hulle oorwinning teen Hoërskool Standerton. Die krieketspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het verskeie wedstryde die afgelope week gespeel en pragtige prestasies opgelewer. Die 1ste seunsspan…
Erries spog met vierde plek in Noordvaal
O/15A-dogtershokkiespan Voor vlnr: Danel Olivier, Me. Linda Horn en Anzelle Vosloo Middel vlnr: Frané Swart, Deidre van der Meyden, Chloë van Wyngaardt, Sinethemba Nkosi, Aloné Arnoldi, Kayla van der Meyden,…
NHS Eerste krieketspan klere-oorhandiging
Die eerste krieketspan van Hoërskool Nelspruit se klereoorhandigings-funksie is op Maandag, 5 Augustus in Westvaal se uitstalruimte aangebied. Die funksie bied aan die afrigters die geleentheid om die spelers aan…
Maragon Ruimsig Mini Cricket Success
During the school holidays, Marelise Lombard, form Maragon Ruimsig, attended the KFC Mini Cricket National Seminar at the Oubaai hotel in George. At the seminar, Marelise was awarded the KFC…
Worcester Gimnasium Ruiter presteer by Gymkhana
Zabeth Stofberg, Graad 10 leerder van Worcester Gimnasium, het die afgelope naweek die SA Gymkhana dogterspan verteenwoordig in ‘n toetsreeks teen Australia op Rawsonville. Suid-Afrika wen die toernooi en stap…
WORCESTER GIMNASIUM: WES-KAAPSPAN VIR SANESA
Vlnr: Kayla Visser, Jannien Neethling en Hermien Hugo Drie ruiters van Worcester Gimnasium, Kayla Visser, Jannien Neethling en Hermien Hugo, is in die SANESA Wes-Kaapspan opgeneem. Hulle gaan einde September…
GLENWOOD HIGH TARGET SHOOTING
Saturday, 10 August, Glenwood High School Target Shooters competed against Middelburg Hoërskool, at the Woodlands Sports Hall. The competition was of a high standard and was well supported by both…
Drie Ligbron rugbyspanne deur na die Virseker Beker Finaal
Drie-Ligbron-rugbyspanne-Sias-Jacobs Dit is vir Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, ‘n groot eer en seëning om drie van hul rugbyspanne in die Virseker Beker finale te hê. Die o/14A, Computer Connection,…
Ligbron landloop-atlete goed op dreef
Kenmaine Venter in aksie. Die tweede amptelike landloop-liga het op Woensdag, 7 Augustus, te Hoërskool Genl. Hertzog in Witbank plaasgevind. Die volgende Ligbron atlete het onder die eerste 10 plekke…
Pietermaritzburg Girls’ High School Colour Run
Pietermaritzburg Girls’ High School hosted its first ever colour run hosted by the Hindu Students’ Society. It was a beautifully colourful day with the sun shining and the music going…
Pietermaritzburg Girls’ High School Reunion Day
Pietermaritzburg-Girls-High-School-Reunion-Day Reunion Day at Pietermaritzburg Girls’ High School is always filled with fun and laughter. Seeing the past pupils return to their beloved school after a few decades is…
Laerskool Stulting leerder neem deel by ATKV Nasionale Redenaars
Heinrich Human van Laerskool Stulting het onlangs aan die ATKV Nasionale Redenaars in Goudini, Worchester, deelgeneem. Wat ‘n voorreg!
Laerskool Muldersdrif se Gr R-3 Abacus-maats
Laerskool Muldersdrif spog met hul Gr R-3 Abacus maats!
Laerskool Muldersdrif skaakspelers presteer
Laerskool Muldersdrif se o/13 skaakspan het tweede geëindig by die D2 finale en dring deur na die Gauteng kampioenskappe in Pretoria. Die o/9 span eindig vyfde. Baie geluk met puik…
Laerskool Stulting hoofdogter presteer by Redenaars
Charli de Villiers, hoofdogter van Laerskool Stulting, het onlangs by Pearson Kunstefees aan Redenaars en Gedramatiseërde Poësie deelgeneem. Sy het vir albei ‘n diploma ontvang en is uitgenooi om…
Laerskool Muldersdrif atlete presteer by Landloop
Laerskool Muldersdrif landloop-atlete, Leandri Swart (1ste plek), Ciné Fraser (2de plek), Monique Blacquiere (8ste plek) en Marnu Bouwer 1ste plek het pragtig presteer tydens die landloop-byeenkoms op 2 Augustus by Laerskool…
Laerskool Stulting leerder presteer by Junior Miss Primary School
Mooi, mooier, mooiste!!! Aqeigh-Na Isaacs van Laerskool Stulting, Humansdorp, het ‘n 2de plek vir Junior Miss Primary School behaal. Baie geluk, Aqeigh-Na
Hoërskool Strand muurbal-interskole
Gerhard-van-Eeden-afrigter-Jaco-Momberg-Durand-van-Deventer-Danie-Momberg-en-Heinrich-Rossouw-0.15A-span. Op 5 Augustus het Hoërskool Strand en Hoërskool Parel Vallei weereens die stryd aangeknoop in die jaarlikse muurbal-interskole. Vanjaar was Strand die gasheerskool in die sesde jaarlikse kragmeting. …
Laerskool Muldersdrif Kunswedstryd
Baie geluk aan Chanel, Lente, Tian en Luther van Laerskool Muldersdrif met hul deelname aan Hoërskool Monument se Instrumentale Kunswedstryd.
Laerskool Muldersdrif Snr koor presteer
Baie geluk aan laerskool Muldersdrif se Senior Koor wat ‘n Diamant verwerf het by RACA Kunswedstryd. Mullies is trots op julle!
Laerskool Muldersdrif Akademiese Presteerders 2de kwartaal
Graad 7 80% en hoër: Nelda du Plessis, Heidi Goosen, Ruan Hart, Chanel Malan, Mia Roets, Labonè van Aswegen, Duan van Aswegen, Divan van den Heever, Zak van Rooijen en…
HOËRSKOOL STRAND 1STE HOKKIESEUNS SLUIT SEISOEN AF
Die eerste seunshokkiespan (met 8 matriekspelers) het die 2019-seisoen op ‘n hoë noot afgesluit deur ‘n wedstryd teen die Strand Old Boys op Vrydag 9 Augustus te speel. Die Old…
Hoërskool Ermelo toneel vat vlam by ATKV Tienertoneel
2019 is ‘n besondere jaar vir EHS se kultuur en dit het baie duidelik na vore gekom in die stukke wat EHS voorberei het vir die ATKV Tienertoneel. Vroeg vanjaar…
HOËRSKOOL STRAND LEERDER BY TOP SCHOOL HOKKIETOERNOOI
Leani van der Merwe, Hoërskool Strand se hokkie-organiseerder, is nie net ‘n vaardige organiseerder, afrigter en speler nie – sy tree ook gereeld as skeidsregter op. Sy het hierdie naweek die finale…
St Charles College at the Eisteddfod
The St Charles College boys once again did us proud at the SASMT Eisteddfod that took place this week, with a number of our boys achieving silver and gold certificates.…
Laerskool Hartenbos leerders slaag Graad 2 SOS eksamen
V.l.n.r.: Andries le Roux, Mari le Roux en Hugo le Roux. Andries le Roux, Mari le Roux en Hugo le Roux van Laerskool Hartenbos, het op 27 Julie hulle…





















