Lowveld High School appointed their Student Executive for 2020
Lowveld High School, Nelspruit, recently appointed their Student Execitive for 2020. Front row: Nkateko Thabethe, Thokozile Nkosi, Londi Nonyane ,Lerato Mohlala, Ntando Bashele, Charmaine Mabuza, Thapelo Maboi,Amber Pillay, Shantel Macdonald,…
Hoërskool Vryburg vs Kalahari Interskole
Mariska Brits en Wian Botha, hoofseun en hoofdogter van Hoërskool Vryburg, met die algehele wentrofee. Hoërskool Vryburg het Hoërskool Kalahari van Kuruman oortuigend met 14 wedstryde teenoor 3 gewen tydens…
VHS bring “Beauty and the Beast” op die planke
Hoërskool Vryburg het op 31 Julie en 1 Augustus die bekende musiekblyspel “Beauty and the Beast” in die Vryburg Teater opgevoer. Beide aande se sale was uitverkoop met talle mense…
Hoërskool Vryburg o/15 krieket vs Schweizer Reneke
VHS se o/15 krieketspan het Schweizer Reneke in ‘n vriendskaplike krieket-wedstryd gewen. VHS het stadig begin, maar teken 249 lopies aan in 30 boulbeurte, terwyl Schweizer slegs 22 lopies kon…
Laerskool Stulting leerders skop medaljes los by EP Classic (Iska / NMA)!
Shaquille Jacobs is sommer baie trots op sy puik prestasies! Shaquille Jacobs, ‘n gr. 2 leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het onlangs in Uitenhage by die EP Classic…
Laerskool Stulting tennisspelers slaan kishou!
Agter vlnr: Naruschka Conradie, Joáni Jacobs, Chrisna Sterley en Chrizné Karolisin. Voor vlnr: Liam Bekker, Reghardt Conradie, Elandré van Loggerenberg en Bryan Katoo. Welgedaan aan Stulting se tennisspelers wat die…
Laerskool Stulting: links, regs, links, regs!
Die gr. R-maatjies leer hoe voetoorgang werk. Die gr. R-maatjies van Laerskool Stulting het hierdie week so bietjie geleer oor vervoer en onder andere ook oor hoe ‘n voetoorgang…
Laerskool Stulting Interklasredenaars finale 2019
Agter vlnr: Rudolph Gerber, Tiana Mulder, Charli de Villiers, Edrich Kleu, Chloé Ludick en Caytlin Thomas. Voor vlnr: Joáni Jacobs, Heinrich Human, Meyer Steyn en Anzelle Top. Laerskool Stulting doen…
Aanloop tot Stulting Sportdag!
Stulting se rugbyspanne is reg vir die Sportdag en sien uit na die groot dag! Almal weet dat Laerskool Stulting gewoonlik groot gaan met hul jaarlikse Sportdag! Die een is…
Dié Sulting-juffrou kán hardloop!
Me. Christa Coetzee na haar uitmuntende mylpaal! ‘n Gr. 2-juffrou van Laerskool Stulting, Me. Christa Coetzee, het gewys dat afstand net ‘n getal is. Waar daar ‘n wil is, is…
Laerskool Stulting leerders gekies vir die OP Rugbyspan
Vlnr: Nico Lourens, Cearon Felix, Liam Bekker en Tiaan Els Laerskool Stulting is baie trots op Nico Lourens, Cearon Felix, Liam Bekker en Tiaan Els wat opgeneem is in die…
Monnas o.14 Rugbyspan VirSekerbeker Kampioene!
Hoërskool Monument se o.14 rugbyspan is Saterdag, 17 Augustus, gekroon as die VirSekerbeker Kampioene! Hierdie kampioene het HTS Middelburg met 23 – 17 gewen. Baie geluk, manne!??? Monnas is #SuperTrots! ? #LiewerSlytAsRoes #ItsAMonnasThing #AMonnasMoment #DaarsIetsBesondersAanMonnas#UniekGefokus #SecondToNone
Hoër Meisieskool Paarl Orkes by HJS Orkesfees
Hoër Meisieskool Paarl het deelgeneem by die Hoër Jongenskool Paarl se orkesfees 2019. Wat ‘n fees van musiek! Baie dankie Hoër Jongenskool Paarl vir die geleentheid om deel van julle konsert…
Pietermaritzburg Girls’ High School Art learners hosted NSC Matric Art Exhibition
Lwandile Jacobs Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 12 Art learners hosted their NSC Matric Art Exhibition recently where their displays included artwork from their Grade 10 to 12 years. …
Paul Roos Gymnasium Hockey vs Grey College
Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, 1st hockey and rugby teams handing over the u14A hockey and rugby teams’ jerseys for their 1st interschools game against Grey College, Bloemfontein.
Paul Roos Gymnasium Cross country vs Grey College
Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, dominated the cross country vs Grey College, Bloemfontein, winning 26 – 10. Stiaan van Huysteen coming in first followed by another 5 PRG boys in positions…
Paarl Girls’ High Hockey vs Hoër Meisieskool Oranje
Paarl Girls’ High first hockey team had the privilege of playing against the top ranked team in South Africa, Hoër Meisieskool Oranje from Bloemfontein. Oranje won the game 3-0. Good…
Laerskool Muldersdrif Toneel: Die Keiser
Laerskool Muldersdrif het ‘n baie suksesvolle toneel-opvoering aangebied, Die Keiser.
Laerskool Muldersdrif EBW-vasvra kompetisie
Baie geluk aan Laerskool Muldersdrif-leerders, Laboné van Aswegen, Zak van Rooijen & Divan van den Heever wat deelgeneem het aan die EBW vasvra kompetisie op Woensdag, 14 Augustus, by Hoërskool…
Laerskool Muldersdrif leerders verbeter in leesvlak
Baie geluk aan Kayla Wolfaardt, sy skuif op van Gr.6 na Gr.7 leesvlak, asook Chanel Pieterse wat van Gr.5 na Gr. 6 leesvlak opskuif!
Laerskool Muldersdrif presteer by Instrumentale Kunswedstryd
Ses klavierleerlinge van Laerskool Muldersdrif, Chanel Johannes, Chanel Malan, Lente de Villiers, Tian Nieuwoudt, Mila Coetzee en Luther Bakkes, het deelgeneem aan Hoërskool Monument se Instrumentale Kunswedstryd. Baie geluk met…
Laerskool Muldersdrif gimnas presteer in Ritmiese Gimnastiek
Anché De Beer (Gr.6 MT) in Laerskool Muldersdrif, het vir Ritmiese Gimnastiek Gauteng Distrik Erekleure ontvang. Sy het ook brons ontvang vir Freestyle! Baie geluk, Anché!
Hoërskool Florida matrieks bederf deur SBL
Florrie Matrieks 2019 is Dinsdag, tydens hul laaste skooldag voor die Rekordeksamen, bederf deur die SBL met ‘n geskenkie….. “Sterkte julle!!! Onthou jou sukses lê nou in jou hande!! Lekker…
HOËRSKOOL TYGERBERG INTERSKOLE
Hoërskool Tygerberg het die afgelope week teen Hoërskool Brackenfell in gholf, skyfskiet, skaak en tafeltennis meegeding. Met die skyfskiet en skaak het die Tiere gelykop geëindig, maar ongelukkig moes hulle…
Hoërskool Tygerberg Kultuurnuus
Hoërskool Tygerberg was bevoorreg om aan Hoërskool Brackenfell se Prestige Aand deel te neem! Die Tiere se meisiekoor, marimba-ensemble en sommige van ons instrumentaliste was genooi om op te tree!…
St Charles College boy excel on the T20 Cricket stage
Wessly Madhevere with Mr Mornè van Wyk. St Charles College, Pietermaritzburg, is particularly proud of Wessly Madhevere who have recently achieved at the highest level in his sporting disciplines. St…
St Charles College boy excel on the National Motocross stage
St Charles College, Pietermaritzburg, is particularly proud of Scott Heygate who have recently achieved at the highest level in his sporting disciplines. Scott recently took part in the Motocross of…
St Charles College boy excel on the National Swimming stage
St Charles College is particularly proud of Matthew Sates who have recently achieved at the highest level in his sporting disciplines. Matthew has many national titles at age group level,…
Hoërskool Nelspruit debatspan presteer nasionaal
Agter vlnr: Ernst Pieterse en Danté van der Westhuizen Voor vlnr: Ziné Maree, Niandi Coetzee en Cornelis van Dyk Op Saterdag, 4 Augustus, het twee Nellie-debatspanne aan die ATKV se…
Hoër Meisieskool Paarl verkies Matriekraad 2020
Baie geluk aan die Hoër Meisieskool Paarl leerders, Jana Smit, Rochelle Visagie, Jean-Miri Olivier, Mia Swart, Lara Jacobs, Alexandra During, Minette Liebenberg, Kerrin de Nobrega, Ezelle Müller, Hayley Hechter, Andrea…
Hoërskool Tygerberg Interskole Landloop
Gister het die interskole-landloop plaasgevind. Hoërskool Brackenfell het koning gekraai in beide die seuns- en meisie-afdelings. Die Tiere het egter goeie veggees en uitstekende sportmanskap getoon! #TiereSport
HOËRSKOOL PUNT LEERDERS SKENK HARE VIR CANSA
Op die foto verskyn Me. Amelia Thiart van CANSA met die hare wat geskenk is. ‘n Graad 11-leerder van Hoërskool Punt het onlangs 30cm van haar hare laat afsny om…
Hoërskool Robertson Interskole 2019: Skaak
Die skaakspan van Hoërskool Robertson het gister weereens die trofee verower deur Charlie Hofmeyr 6 1/2 – 4 1/2 te klop. Dit was ‘n gespanne stryd met die uitslag wat…
Laerskool Outeniqua Early Act Klub
Outies het uitgereik na hawelose diere. Op 8 Augustus het Laerskool Outeniqua se Early Act Klub besoek afgelê by Oudtshoorn Dogs in Need (ODIN) in Blanco. Die hele skool se leerders…
Union High School Grade 5’s enjoy day excursion
To extend learning beyond the classroom, Union High School, Graaff-Reinet, Grade 5s enjoyed a day excursion to the Ganora Guest Farm and the small village of Nieu-Bethesda on Tuesday, 13…
Hoër Meisieskool Paarl Gr 3 leerder presteer by ATKV Redenaars Finaal
Lumari Carstens, graad 3, van Hoër Meisieskool Paarl, het 2 Augustus aan die finale ronde van die ATKV Redenaarskompetisie te Goudini Spa, deelgeneem. Sy het uitstekend gevaar en HMS weereens…
Union High School’s maths made fun
Leave it to Union’s teachers to make math fun and engaging… As part of a recent ‘Working with Instruction Texts’ lesson plan, the Grade 10’s in Mathematical Literacy were given…
Union High School Interschools Hockey
There’s a saying in sport that goes, “Win or lose, make the other team remember they played you.” Union’s junior hockey teams certainly achieved this during their Interschools encounter against…
Union High School keeping the blood pumping
On Tuesday, 13 August, Union’s learners participated in a blood drive held by the SANBS in the Tony Burrell Union. Realizing that the demand for blood is steady and blood…
Union High School popped champagne before Interschools 1st XV clash
The pre-game tradition of popping a bottle of champagne before the Interschools 1st XV clash between Union and Volkskool, was this year beautifully done by Union’s Champagne Boys and Girls,…
Vereeniging Gimnasium Skaak
Vlnr: Mnr. Jaco Fourie, Stefan Willemse, Henrikus Viljoen, JP Reichert, Mariska Jansen, Aspen Willemse, Jacques Cronjé. Vereeniging Gimnasium se O/15 skaakspan het 3de geëindig by die D7 Skaak Hoërskoolliga.…
EHS verwelkom nuwe matrone by Nelstehuis
Aan die begin van Julie 2019 is Me. Judy Wahl aangestel as matrone by Nelstehuis, meisieskoshuis van Hoërskool Ermelo. Sy het op ‘n plaas naby Sheepmoor groot geword en het…
EHS-graad 12’s beloon met studiebeurse
Vlnr: Jané WIllemse en Hanné Swart Aan die begin van 2019 is vier van Hoërskool Ermelo se graad 12-leerders genomineer om ‘n inligtingsdag van die internasionaal bekende ouditeursfirma, Price Waterhouse…
Hoërskool Nelspruit skitter by Nasionale redenaars
Vlnr: Anthony Mabuza, Ernst Pieterse en Anke Oelofse Ons is baie trots op Ernst Pieterse wat in die ATKV onvoorbereide redenaars vir seniors tweede in Suid-Afrika geëindig het. Vind hier…
Hoërskool Strand presteer by Rotariërs se Redenaarskompetisie
Vlnr: Derik Nortje en Vincent Kruger Derik Nortje en Vincent Kruger van Hoërskool Strand, het gisteraand aan die Rotariërs se Redenaarskompetisie deelgeneem. Agt hoërskole in die Helderberg het deelgeneem.…
Hoërskool Durbanville Interskole 12 – 17 Augustus 2019
Geesweek… ietsie geel… DurbieNet – HSD vriende, ouers en Oud-Durbies Durbanville Old BoysDurbanville At Home Hoërskool Durbanville Koor Laerskool Durbanville Primary Hoërskool Durbanville CSV I Love Durbanville Durbanville #Interskole2019
Hoër Meisieskool Paarl fotograwe wen by Tygerberg Eisteddfod
Layla Schmidt (gr.9) en Claudia Theron (gr.8) van Hoër Meisieskool Paarl, het ‘n trofee vir fotografie gewen by Tygerberg Eisteddfod. Hulle het spesiale vermelding ontvang vir hulle bedrye tot fotografie.…
Worcester Gimnasium “Fun Week” voor Interskole
Interschools 2019. Fun week – ons bou gees!!! Bosvark tradisie. 4 Days to go!!!! #interskole2019 #bosvarkgees
Hoërskool Outeniqua Tienertoneel “Hittegolf”
Spelers van links: Lente Treurnich, Le Roux Nieuwoudt, Karien Burger, Karleine Herbst (regie), Carien du Plessis, Paul Slater en die Tegniese span, Luan Stander en Simone Schoeman. Hoërskool Outeniqua, George,…
HOËRSKOOL LANGENHOVEN 1STE NETBALSPAN KRY BORG
Agter vlnr: Adunaike Herling, Jana van den Berg, Iné Lourens en Leané Human. Voor vlnr: Haylé Alman, Christel Jooste, Hannes Louw, Nicolene Beukes en Jamy Riddles. Hoërskool Langenhoven, Riversdal,…























