)
Hibriede sonkragsisteem – Hoërskool Ermelo straal

Hibriede sonkragsisteem. Hoërskool Ermelo is besonder trots op die nuutste toevoeging tot die Erries se infrastuktuur: ’n Hibriede sonkragsisteem. Alhoewel EHS nie die eerste skool is wat van sonkrag gebruik…

Noordheuwel Top 15 Atletiek – Erries Top-atlete presteer

Noordheuwel Top 15 Atletiek. Hoërskool Ermelo se top-atlete het Woensdag, 7 Februarie, aan die Noordheuwel Top 15 Atletiek byeenkoms deelgeneem. Die atlete het, soos dit die Erries betaam, uitstekend gevaar…

Interhouse High School Swimming – Curro Nelspruit

Interhouse High School Swimming. Curro Nelspruit proudly announced their Interhouse High School Swimming results.. More school news: https://schoolsthatrock.co.za  https://curro.co.za Photos supplied

Akademiese prysuitdeling – EHS leerders ontvang erkenning

Akademiese prysuitdeling. Tydens Hoërskool Ermelo se akademiese prysuitdeling wat op Maandag, 6 Februarie, plaasgevind het, is leerders na aanleiding van 2023 se uitslae vereer. The Errie award for the top…

Matrieks 2023 – Hoërskool Ermelo se top presteerders droom groot

Matrieks 2023. Hoërskool Ermelo se Matrieks 2023 top presteerders, hul prestasies en hul drome vir die toekoms. Raees Tikly was Hoërskool Ermelo’s top achiever. He obtained nine distinctions with an…

Hoërskool Hans Moore Atletiek – Hoërskool Ermelo

Hoërskool Hans Moore Atletiek. Goed, beter, Erries! Op Vrydag, 2 Februarie, het die Erries aan ’n vriendskaplike atletiekbyeenkoms by Hoërskool Hans Moore deelgeneem. As gevolg van die weer het slegs…

Landsdiens – Hoërskool Ermelo Leerders dien op bestuur

Landsdiens. Vyf leerders van Hoërskool Ermelo is gekies om op die Landsdiensbestuur vir 2024 te dien. Die Erries is trots op hierdie leerders en wens hulle ‘n voorspoedige jaar toe.…

Curro Hazeldean Top 14 – Hoërskool Ermelo presteer

Curro Hazeldean top 14. Hoërskool Ermelo is baie trots op hul atlete wat tydens die Curro Hazeldean Top 14-atletiekbyeenkoms uitstekend presteer het: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://erries.co.za Foto’s verskaf

‘Tennis Social’- Hoërskool Ermelo begin met feestelike opwinding

‘Tennis Social’. Op Donderdagaand, 25 Januarie, het 28 gemengde dubbelspare ingeskryf vir Hoërskool Ermelo se heel eerste ‘Tennis Social’ van 2024. Tussen ure se speel deur het die braaivleisvure en…

Gert Sibande prysuitdeling – Hoërskool Ermelo

Gert Sibande prysuitdeling. Tydens die Gert Sibande-prysuitdeling wat op Donderdag 25 Januarie plaasgevind het, het Hoërskool Ermelo weggestap met ’n hele paar toekennings: Beide hierdie leerders gaan medies studeer by…

Errie Matriekgroep 2023 – EHS behaal uitstekende resultate

Errie Matriekgroep 2023. Die Errie-matriekgroep 2023 se uitslae van 2023 getuig weereens van Hoërskool Ermelo se harde werk. Ongetwyfeld ook die deursettingsvermoë en toewyding van die onderwysers sowel as die…

Finsbury Krieketliga – Hoërskool Nelspruit skop af met ‘n wen

Finsbury Krieketliga. Hoërskool Nelspruit se o.15’s en die LVM White Tigers het 20 Januarie die Finsbury krieketliga afgeskop met ‘n oorwinning teen Hoërskool Centurion. Die White Tigers het tuis gespeel…

Mpumalanga Junior Gholf – Hoërskool Ermelo gholfer skop goed af

Mpumalanga Junior Gholf. Bea Breedt, Graad 12 leerder van Hoërskool Ermelo, het haar 2024 gholf seisoen met ‘n uitstekende oorwinning by die Mpumalanga Junior Gholf Vereniging se Hoëveld Ope afgeskop.…

Erries personeel – verkies as Puma-afrigters

Errie-personeel verkies as Puma-afrigters – Drie van Ermelo Hoërskool se personeel sal hierdie jaar deel uitmaak van die Puma-afrigtingspan. Die volgende Errie-personeel is verkies: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto voorsien

Nasionale Landsdienskamp – Erries woon kamp by

Nasionale Landsdienskamp. Op Saterdag, 9 Desember 2023, het honderde graad 8 tot 12 “Landsdieners” van regoor die land by Nkambeni Safari Lodge by die Nasionale Krugerwildtuin bymekaargekom vir 2023 nasionale…

Welkom by Hoërskool Ermelo – EHS verwelkom nuwe leerders

Welkom by Hoërskool Ermelo. Hoërskool Ermelo is bevoorreg om te spog met ’n groep nuwe leerders vanaf graad 9 tot 12. Hiermee verwelkom die groen massa nog nuwe groen bloed.…

Nuwe Personeel – Hoërskool Ermelo korps groei

Nuwe Personeel. Die 2024-skooljaar het afgeskop met ses nuwe personeellede wat by die Erries aangesluit het. Hulle is me Chloé Henstock, mnr Mitchelson Mkhwanazi, me Milne Olivier, me Talitha van…

PSI-Nasionale Hokkie toernooi – Hoërskool Ermelo

PSI-Nasionale Hokkie toernooi. Hoërskool Ermelo leerder, Miané Swanepoel, Is besig om haar hokkie-talent te slyp. Miané het vanaf 13 tot 18 Desember 2023 aan die PSI-Nasionale hokkie toernooi (Pro Series…

Pro Series Indoor Hockey – Hoërskool Ermelo

Pro Series Indoor Hockey. Drie hokkieseuns van Hoërskool Ermelo het vanaf 13 tot 21 Desember deelgeneem aan die Pro Series Indoor Hockey Nasionale kampioenskap te Kaapstad. Willem Jacobsz, Ryan Buys…

SA Skole Tennis – Hoërskool Ermelo

SA Skole Tennis. Hoërskool Ermelo leerder, Henning Romijn, het deelgeneem aan die InterPro SA Skole Tennis Kampioenskap. In hierdie kompetisie ding leerders mee om moontlik gekies te word vir die…

Kovsies Smash Krieket Fees – Hoërskool Fichardtpark se 40ste

Kovsies Smash Krieket Fees. Hoërskool Fichardtpark vier vanjaar sy veertigste bestaansjaar. Hul feesvieringe skop reeds volgende week in Bloemfontein af met die Kovsies Smash Krieket Fees. Daar bestaan ook ‘n…

To everyone for 2024 – Schools That Rock

To everyone for 2024. To everyone for 2024. He did not spare His own Son, but delivered Him to save us all. Won’t He not give us everything else in…

Christmas Greetings – Kersgroete

Christmas Greetings. To all the schools’ learners and teachers as well as all the visitors to our website and our advertisers, may your heart be lifted in praise this Christmas…

Pink Rugby Squad – Laerskool Nelspruit na Pumas finale proewe

Pink Rugby Squad. Vyf 0/13 en ses o.12 seuns van Laerskool Nelspruit is gekies vir die o.13 en o.12 Pink Rugby Squad. Hierdie manne is deur na die Pumas se…

Errieraad 2023 bydrae – Hoërskool Ermelo

Errieraad 2023 bydrae. Dit is jaarliks vir die Errieraad ’n groot eer om, as deel van hul fondsinsamelings, fondse te in om iets by te dra tot die verbetering van…

ATKV Sêr – Hoërskool tieners gee in 2024 die toon aan

ATKV Sêr. Vingerklap- en voetestamplekker sêr wat sorg vir hoendervleisvermaak gaan in 2024 sy opwindende lêplek in hoërskole kry. Die ATKV het sy eerste nasionale sêrkompetisie vir studente in 1997…

International Youth Foundation – Bridging the educational gap

International Youth Foundation. High Gear, a significant initiative from the International Youth Foundation (IYF), has been instrumental in advancing the TVET system with modernised automotive engineering curricula. They are bridging…

Meriete/ Top Toekennings 2023 – Laerskool Nelspruit

Meriete/ Top Toekennings 2023. Laerskool Nelspruit het hul leerders beloon vir sie afgelope jaar met Meriete toekennings en Top toekennings. Graad 7 – Akademie Juniors Seniors Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://laerskoolnelspruit.co.za/…

PSI National Indoor Hockey – Curro Nelspruit learners included

PSI National Indoor Hockey. Seven learners of Curro Nelspruit have earned a well-deserved spot on the PSI National Indoor Hockey Team! Curro extends its heartfelt wishes for your success. Best…

Sportprestasies – HTS Middelburg leerders presteer

Sportprestasies. Vier leerders van HTS Middelburg, Mpumalanga, se sportprestasies het gelei tot hul verkiesing tot verskeie sportspanne. Provinsiale Rhinoweek: Tydens die provinsiale Rhinoweek is Jacques Stassen verkies tot die o.17-Rhinospan…

Ermelo Musiekmeesters – bekoor weer EHS gehoor

Ermelo Musiekmeesters. Die talentvolle groep, Ermelo Musiekmeesters, het onlangs weer die gemeenskap vermaak met musiek uit rolprente. Die musiek is op voortreflike wyse voorgedra deur die orkes en sangers. Al…

Departementshoof Wiskunde – EHS nuwe Departementshoof

Departementshoof Wiskunde. Hoërskool Ermelo spog met hul nuwe Departementshoof Wiskunde, Me Dedré Schoeman. Dit is ’n groot eer en EHS wens haar alle voorspoed en seën toe vir die nuwe…

IEB Grade 12 examination – Bittersweet moment at Curro Nelspruit

IEB Grade 12 examination. The 23rd of November marked a bittersweet moment at Curro Nelspruit. As the day of the final IEB Grade 12 examination, it also meant the end…

Skoolleiers 2024 – Laerskool JJ van der Merwe

Skoolleiers 2024. Laerskool JJ van der Merwe, Ermelo, het hul Skoolleiers 2024 asook skolierpatrollie en snoepie leiers vir 2024 aangekondig. Leiers: Dogters Leiers: Seuns Snoepie Leiers Skolierpatrollie Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

Sala Public Speaking Nationals – Errie orators excel

Sala Public Speaking Nationals. Ermelo High School is proud of their learners who participated and did extremely well at the Final Round of the SALA Public Speaking Nationals. Results: The…

Con-Spirito forte – EHS leerders vaar uitstekend

Con-Spirito forte. Drie leerders van Erries het deelgeneem aan die forte (finale) rondte van Con-Spirito kunswedstryd. Hulle verwerf uitstekende resultate: Madri van Niekerk: Miané Swanepoel: Daniël Mostert: EHS is ook…

Groot Skole Rugby Vereniging – EHS-afrigter gekies as voorsitter

Groot Skole Rugby Vereniging. Mnr Rudy Joubert, rugby-afrigter van Hoërskool Ermelo is gekies as die voorsitter van die Groot Skole Rugby Vereniging. Dit is ’n groot eer en die EHS…