)
Griffons Rugby – Bokang Radebe en Rico Schoeman, Naudeville

Griffons rugby. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville, Welkom, Bokang Radebe en Rico Schoeman is voorlopig ingelsuit in die Griffons Rugby spanne. Rico Schoeman 0/12A en Bokang Radebe in die…

Language and Heritage Festival – BVHS leerders presteer

Language and Heritage Festival. Twee van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders, het aan die ‘Festival’ deelgeneem. Sipho Nwamba en Karabo Sempe, beide graad 10 leerders, het aan die Thabo Mofutsanyana-uitdunne…

NWU Multi Surface Toernooi – BVHS leerders neem deel aan tennis

NWU Multi Surface Toernooi – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se tennisspelers het die naweek deelgeneem aan die NWU Multi Surface Toernooi. Dit is gehou in Potchefstroom. Die spelers het die Toernooi…

Stoei – Primêre Skool Naudeville leerders behaal goud

Stoei. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Jaydin Nel en Hanno van Jaarsveld, beide in graad 4, het 6 Mei aan die Noord-Wes Ope Stoei deelgeneem. Beide leerders…

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met JJ Theron

Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met JJ Theron. JJ is die kaptein van Grey Kollege se 1ste rugbyspan. JJ druk vandag die vierde…

Noord Vrystaat Hokkieproewe – Estie Cronje in span

Noord Vrystaat Hokkieproewe. Estie Cronje, gr. 7 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 6 Mei aan die Noord-Vrystaat hokkieproewe deelgeem. Sy is na die proewe ingesluit in die…

Netbal – Hoërskool Goudveld vs Hoërskool Trio

Netbal. Gouties se netbalspanne het die afgelope naweek wedstryde gespeel teen Hoërskool Trio van Kroonstad. Hoërskool Goudveld het agt uit die twaalf wedstryde gewen. Die uitslae was as volg: Meer…

Hokkie en Rugby – Hoërskool Fichardtpark vs Hoërskool Sentraal

Hokkie en Rugby. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se eerste span Hokkie seuns, eerste span Hokkie dogters en Fichie Leeus het die afgelope naweek hokkie en rugby teen Hoërskool Sentraal gespeel.…

Eunice vs Clarendon Derby – Derby 5 and 6 May

Eunice vs Clarendon Derby. The Eunice vs Clarendon Derby takes place on 5 and 6 May in Bloemfontein. The girls participate in tennis, squash, debating, publick speaking,chess, cross country and…

ATKV Debatkompetisie – Oranje deur na tweede rondte

ATKV Debatkompetisie. Vier senior en een junior span van Hoër Meisieskool Oranje is deur na die tweede rondte van die ATKV debatkompetisie. Onder die seniors was daar 43 en onder…

Choral Celebration Festival Series – Fichies neem deel

Choral Celebration Festival Series. Die Fichie-koor het gisteraand, 5 Mei, by die Choral Celebration Festival Series opgetree. Hoërskool Fichardtpark het die verhoog gedeel met die kore van onder andere die…

National All Girls Festival – Eunice athletes excel at cross country

National All Girls Festival. Eunice athletes, Mika-Leigh Strydom and Inge van Staden did excellently at all of the National All Girls Festival cross country events! The Cross Country event included…

Lewensredding -Hoërskool Sentraal leerders in Vrystaatspan

Lewensredding. Vier leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat Lewensredding span. Hierdie leerders neem môre, 6 Mei aan die Interprovinsiale Lewensreddingkampioenskap deel. Die kampioenskap vind in…

DanceStar World Finals – Naudeville leerders kwalifiseer

DanceStar World Finals. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Dominique gr.7 en Chelsea Joubert graad 4, het vanaf 26 September tot 1 Oktober 2022 aan DanceStar Qualifier in…

Radikale Redenaars – Laerskool Truida Kestell na nasionale finaal

Radikale Redenaars. Laerskool Truida Kestell se leerders het 22 April aan die Radikale Redenaars se streeksfinaal in Bloemfontein deelgeneem. Die volgende sprekers behaal eerste plekke in hulle kategorieë en dring…

Mnr en Mej JF – 2023 Wenners bekend gemaak

Mnr en Mej JF. Hoërskool Jim Fouché het die wenners van Mnr en Mej JF 2023 bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za/ Foto’s verskaf

Afrika Atletiek Kampioenskap – Fichies skitter weer

Afrika Atletiek Kampioenskap – Cilethe Julies van Hoërskool Fichardtpark het geskitter by die Afrika Atletiek Kampioenskap.Dit het plaasgevind in Lusaka. Sy het tydens die Afrika Atletiek Kampioenskap ‘n brons medalje…

SA Skole Swemkampioenskappe – Nachke van der Walt skitter

SA Skole Swemkampioenskappe. Nachke van der Walt, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein,het deelgeneem aan die SA Skole swemkampioenskappe. Sy het skitterend gevaar en het die volgende medaljes verower: SA…

IPCS Liga Skietkompetisie – Leibrandt Swart van BVHS skitter

IPCS Liga Skietkompetisie. Leibrandt Swart, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die 28ste en 29ste April deelgeneem aan ‘n IPCS-liga skietkompetisie in Stilfontein, Noord-Wes. Hy het albei dae PCC (Pistol…

Afrika Atletiek Kampioenskap – Oranje Meisieskool skitter weer

Afrika Atletiek Kampioenskap. Hoër Meisieskool Oranje se duo, Cara Smith en Roline Louw, het weer geskitter by die Afrika Atletiek Kampioenskap. Eers was hulle die SA-kampioen en nou is een…

Biathle Vrystaat-Kampioenskappe – BVHS leerders neem deel

Biathle Vrystaat-Kampioenskappe – Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deelgeneem aan die Biathle Vrystaat-Kampioenskappe. Dit het by BVHS plaasgevind op 26 April. Ongeveer 50 deelnemers van regoor die Vrystaat het aan die…

Noord Vrystaat Hokkie – Gouties ingesluit in spanne

Noord Vrystaat Hokkie. ‘n Groot gros hokkiespelers van Hoërskool Goudveld, Welkom, is ingesluit in die verskeie Noord-Vrystaat Hokkie Spanne. Gouties spog hierdie jaar met dertig leerders wat ingesluit is in…

Witteberg MTB Challenge – Bethlehem Voortrekker presteer

Witteberg MTB Challenge. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers het op 22 April aan die Witteberg MTB Challenge in Ficksburg deelgeneem. Johanè Smith van BVHS het die vierde plek in die…

Griffons Rugby – Hoërskool Goudveld spelers na finale proewe

Griffons Rugby. Vyftien leerders van Gouties is deur is na die finale rondte Griffons rugby proewe. Hulle is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto verskaf

SASN Afrika Spele – Jasmine Liebenberg van BVHS by spele

SASN Afrika Spele. Jasmine Liebenberg, o17-netbalspeelster van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is in 2022 tot die SA-skolespan vir o16-spelers verkies. Jasmine het gedurende 28 en 29 April 2023 aan die eerste…

Grand Prix Tennistoernooi – BVHS se Joma Viljoen presteer

Grand Prix Tennistoernooi. Joma Viljoen, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die afgelope naweek aan die Gauteng Central Wilson Marks Park Grand Prix tennistoernooi deelgeneem. Sy het derde geëindig in…

Sentraal Sporttoernooi – Hoërskool Wilgerivier Netbal neem deel

Sentraal Sporttoernooi. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se Eerste Netbalspan het die afgelope naweek deelgeneem aan die Sentraal Sporttoernooi in Bloemfontein. Die span het waardevolle ondervinding opgedoen. Uitslae is as volg: Meer…

Afrika Spele – Natasha Gertenbach behaal silwer

Afrika Spele. Natasha Gertenbach. leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het ‘n silwer medalje in die 100m hekkies by die Confederation of African Athletics byeenkoms verower.Die Fichie-harte bars van trots!…

Choral Celebration Festival – Hoërskool Fichardtpark tree op

Choral Celebration Festival. Hoërskool Fichardtpark se Fichie-koor neem eerskomende Vrydag, 5 Mei aan die “Choral Celebration Festival”- koorfees deel. Die skool is trots op ons Fichie-koor wat uitgenooi is na…

National All Girls’ Festival – Hoër Meisieskool Oranje presteer

National All Girls’ Festival. Hoër Meisieskool Oranje se skaakspan het sesde uit 14 deelnemende skole op die National All Girls’ Festival by Eunice High School geëindig. Dit het ’n geskiedkundige…

National All Girls’ Festival – Oranje kry tenniskroon

National All Girls’ Festival. Hoër Meisieskool Oranje se 1ste tennisspan het weer bewys dat hulle die beste is. Die span het hul uiters indrukwekkende vertoningslys op die National All Girls’…

ASA Afrika Kampioenskappe – Shannon Purchase wen Goud

ASA Afrika Kampioenskappe. Shannon Purchase, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is die skool se eie Afrika-kampioen in dogters o/20 Paalspring. Sy het goud gewen tydens die byeenkoms van die ASA…

National All Girls’ Festival – Hoër Meisieskool Oranje wen Hokkie

National All Girls’ Festival. Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein se 1ste hokkiespan is die 2023 kampioen van die National All Girls’ Festival, aangebied deur Eunice High School. Die span was…

National All Girls’ Festival – Oranje o.19B netbalspan kry brons

National All Girls’ Festival. Hoër Meisieskool Oranje se o.19B span kry brons ná groot ommeswaai. Hoër Meisieskool Oranje se tweede netbalspan het vanoggend die bronsmedalje op die National All Girls’…

Vrystaat Benchrest skietkampioenskappe – Keagan Smith skitter

Vrystaat Benchrest skietkampioenskappe. Welkom Gimnasium leerder, Keagan Smith, het die 28ste en 29ste April deelgeneem aan die Vrystaat Benchrest Skietkampioenskappe. Free State Benchrest shooting championships. Welcom Gymnasium learner, Keagan Smith,…

All Girls Festival 2023 – Netball final Eunice the winners

All Girls Festival 2023. The netball final was possibly the match of the tournament! Eunice High School vs Hoërskool Jim Fouché. After extra time and even scores, Eunice managed to…

Weelie Tennis Toernooi – Hoërskool Wilgerivier presteer

Weelie Tennis Toernooi. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se 0.11 tennisspan het deelgeneem aan die Wheelie Tennis toernooi. Hierdie toernooi het voorheen bekend gestaan as InterAfrica. Die toernooi is in Bethlehem aangebied.…

Sentraal Sporttoernooi – Hokkie prestasies

Sentraal Sporttoernooi. Tydens die Sentraal Sporttoernooi in Bloemfontein is die volgende hokkie-prestasies deur skole behaal. Die toppresteerders was Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein, Hoërskool Duineveld van Upington, Hoërskool Pietersburg, Hoërskool…

Hoërskool Fichardtpark Hokkie – Fichies op hul beste

Hoërskool Fichardtpark Hokkie. Die eerste seuns- en meisieshokkie spanne van Hoërskool Fichardtpark, het tydens die jaarlikse Sentraal Toernooi uitstekend gevaar. Beide spanne het na die halfeindrondtes deurgedring. Baie geluk met…

Hoërskool Jim Fouché Hokkie – JF spelers skitter

Hoërskool Jim Fouché Hokkie. Twee spelers van Hoërskool Jim Fouché se Eerste Seuns Hokkiespan en Eerste Dogters Hokkiespan, Estian Saaiman en Liané Gerber is onderskeidelik as die beste voorspeler en…

Fichie Netbal – Presteer by Sentraal toernooi

Fichie Netbal. Fichie Netbal se Eerste span het die derde plek behaal by die Sentraal Toernooi. Die span behaal die volgende uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto verskaf

Eunice All Girls Festival – 2023 opening ceremony

Eunice All Girls Festival.…And guess who was in the house…Morgan Beatbox! What a night! “This morning was filled with action on a cultural as well as sport front. We trust…

Sentraal Sporttoernooi – Dailen Geldenhuys man van die wedstryd

Sentraal Sporttoernooi. Dailen Geldenhuys van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is aangewys as die man van die wedstryd. Dit was tydens die rugbywedstryd teen Hoërskool Pearson, Port Elizabeth, by die Sentraal…

Seunshokkie – Hoërskool Fichardtpark vs Grey Kollege

Seuns Hokkie. Hoërskool Fichardtpark se o.14A Seunshokkie span het Woensdag teen Grey Kollege se o.14B hokkiespan gespeel. Fichies het die wedstryd met 2 – 1 gewen. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/…

SA o.18 Fast5 Netbal – Karla Victor van Oranje in span

SA o.18 Fast5 Netbal. Karla Victor, Hoër Meisieskool Oranje se Eerstespan kaptein se uiters indrukwekkende netbal-CV het pas nog twee top-inskrywings bygekry. Sy is vir die SA o.18 Fast5 netbal…

Tennis Hokkie Netbal – Hoër Meisieskool Oranje spanne bekend

Tennis Hokkie Netbal. Hoër Meisieskool Oranje se Eeerste tennis-, netnal-, en hokkiespanne is Dinsdagaand, 25 April, bekend gestel. Hierdie drie spanne sal die naweek by nasionale toernooie in aksie wees.…

Vrystaat Radikaal Streeksfinaal – BVHS leerders skitter

Vrystaat Radikaal Streeksfinaal – Leerders van Bethlehem Voortrekker hoërskool het deurgedring na die Vrystaat Radikaal Streeksfinaal. Die Streeksfinaal het op 22 April in Bloemfontein plaasgevind. BVHS se leerders het die…

Noord-Vrystaat O.13 Hokkieproewe – Naudeville leerders in top 14

Noord-Vrystaat O.13 Hokkieproewe. Twee hokkiespelers van Primêre Skool Naudeville, Inge Coetzee en Estie Cronje, is ingesluit in die Top 14 Hokkiespan. Die span gaan 6 Mei aan die Noord-Vrystaat o.13…