Eisteddfod 2025 – HoĆ«rskool Stellenbosch
Eisteddfod 2025 – Saterdag, 26 Julie was ‘n aand van kultuurviering tydens die Eisteddfod 2025. Die klanke van talent het die Stellenbosch Eisteddfod 2025 gevul soos musiek in ‘n ou…
Africa Dance Championships – PrimĆŖre Meisieskool Oranje blink uit
Africa Dance Championships. Denise Breytenbach, PrimĆŖre Meisieskool Oranje, het gedurende die afgelope vakansie aan verskeie internasionale danskompetisies deelgeneem, insluitend die Africa Dance Championships. Sy het Suid-Afrika in drie nasionale spanne…
Bokkieweek Natal-hokkiespan – Laerskool Truida Kestell
Bokkieweek Natal-hokkiespan. š Baie geluk aan Mia Coetzee! Mia het tydens die vakansie die o.14 Natal-hokkiespan met trots verteenwoordig by die jaarlikse Bokkieweek. Wat ān ongelooflike prestasie! Truidjies is uiters…
Suid-Afrikaanse Duathlon-kampioenskappe – HoĆ«rskool Sentraal
Suid-Afrikaanse Duathlon-kampioenskappe. š Prestasies om op trots te wees! HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, is baie trots op twee van sy uitblinkers, Corlia en Esmarie van der Merwe, wat onlangs aan die…
SA Nasionale Skole Netbalkampioenskap – Oranje PrimĆŖr
SA Nasionale Skole Netbalkampioenskap. š Oranje se o.13A-netbalspan blink uit op nasionale vlak! PrimĆŖre Meisieskool Oranje se o.13A-netbalspan het 25 en 26 Julie aan die SA Nasionale Skole Netbalkampioenskap in…
Jeugkampioenskap Kyalami Equestrian Park – Welkom Gimnasium
Jeugkampioenskap Kyalami Equestrian Park. Gimmies blink uit by nasionale jeugkampioenskap! Janke Rossouw en Karlien van Jaarsveld van Welkom Gimnasium het onlangs deelgeneem aan die Jeugkampioenskap Kyalami Equestrian Park in Johannesburg,…
Swem en Atletiek internasionaal – HoĆ«rskool Sentraal
Swem en Atletiek internasionaal. š Jayden Parkin skitter internasionaal! š©šŖš®š¹ Jaden Parkin, talentvolle atleet van HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein, het gedurende die vakansie die wĆŖreld verower op die atletiekbaan! Jayden…
INK Skryf in Afrikaans – HoĆ«rskool Fichardtpark
INK Skryf in Afrikaans. š Uitstekende Prestasie vir HoĆ«rskool Fichardtpark leerder. HoĆ«rskool Fichardtpark is besonder trots op RouxlĆ© Kilian, wat vroeĆ«r vanjaar haar kreatiwiteit ten toon gestel het deur deel…
Music Festival – Grey College’s 20th Festival
Music Festival. Grey College is excited to announce that Grey College Secondary School will host its 20th Music Festival in the Sand du Plessis Theatre in the captivating City of…
Nuwe Lede in Onderwyskorps – Laerskool Truida Kestell
Nuwe Lede in Onderwyskorps – Laerskool Truida Kestell het onlangs twee merkwaardige nuwe lede verwelkom in hul dinamiese onderwyskorps. Met groot opgewondenheid en waardering is me. Jennifer Williams aangestel as…
Sanesa Qualifier 5 – PrimĆŖre Skool Naudeville
Sanesa Qualifier 5. š“ Uitsonderlike Prestasie vir Hanno van Jaarsveld. Naudies wens Hanno van Jaarsveld geluk met sy fenomenale deelname aan die Sanesa Qualifier 5, wat van 25 tot 27…
Hockey: Nationals IPT – Grey College boys earn silver
Nationals IPT Hockey. š Hockey: Nationals IPT Congratulations to the Grey players in the SFS B-team who secured silver medals in the final of the National IPT tournament. A special…
Raadvoorsitters derde kwartaal – PrimĆŖre Skool Naudeville
Raadvoorsitters derde kwartaal. PrimĆŖre Skool Naudeville Raadvoorsitters aangekondig. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom het met trots die Raadvoorsitters vir die derde kwartaal bekend gemaak. Hierdie leerders sal ‘n belangrike rol…
VKB Rugby Uitnodigingspan – Truida Kestell speler na NamibiĆ«
VKB Rugby Uitnodigingspan. š Uitsonderlike prestasie deur Truidjie-ster! Truidjies wil ān hartlike gelukwensing uitstuur aan Ruwan Wille, ān talentvolle leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Ruwan het uitgestaan tydens…
Nasionale Netbalkampioenskap – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Nasionale Netbalkampioenskap. HoĆ«r Meisieskool Oranje wys hul staal. Die o.19A-netbalspan van HoĆ«r Meisieskool Oranje het die afgelope naweek aan die Nasionale Netbalkampioenskap in Boksburg deelgeneem. Van die beste skole in…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week – Gedagte vir die week. You know that the Lord your God is the only true God…. Jy moet weet dat die Here jou God inderdaad…
SA Netbal Kampioenskappe – BVHS speel skitterend
View Post SA Netbal Kampioenskappe. š BVHS Netbalsterre Skitter by SA Kampioenskappe! Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se 1ste netbalspan het die land behoorlik verras tydens die onlangse SA-netbalkampioenskappe! Met vasberadenheid, flair…
SA o.21 WĆŖreldbeker Netbalspan – HoĆ«r Meisieskool Oranje
SA o.21 WĆŖreldbeker Netbalspan.š Junior WĆŖreldbeker Netbal 2025 ā Gibraltar wag en ook ān Goue oomblik vir Oranje! Karla Victor, matriekklas van 2023, het haar plek op die internasionale verhoog…
SA Modern Pentathlon – Eunice High School develops a Star
SA Modern Pentathlon. A Star from Eunice Emerges. Eunice High School’s own Zoe Morgado, just 13 years old, proudly represented the South African Girlsā team at the prestigious 2025 UIPM…
National Teachers Awards – St Andrew’s School is extremely proud
National Teachers Awards. St Andrewās School Represented by Seven Teachers at National Teachers Awards ā Motheo District. Photo from left: Nico Jurgensen, Elsa Franke, Christine de Fortier, Henriette Rautenbach, Deryn…
2025 SAMC – PrimĆŖre Skool Naudeville se Eugene Smith presteer
2025 SAMC. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom is trots om aan te kondig dat een van hul blink jong denkers, Eugene Smith van Graad 4, met uitstaande toewyding en talent…
National Interprovincial Tournament (IPT) – Southern FS
National Interprovincial Tournament (IPT). Southern Free State U16B Team Shines with Silver at National IPT The Southern Free State U16B Girlsā Hockey Team delivered a spectacular performance at the National…
SA Athletics Team – Eunice High School’s Isobel Orji excels
SA Athletics Team. Eunice High School is thrilled to announce that Isobel Orji (U15) has been selected to represent South Africa at the upcoming COSSASSA Games in Lombamba, Eswatini from…
Fauriesmith perde-uithourit – HoĆ«rskool Hoopstad, HelenĆ© presteer
Fauriesmith perde-uithourit. HoĆ«rskool Hoopstad is ongelooflik trots om te deel in die prestasie van HelenĆ© Muller. Sy het haar merk gelaat tydens die onlangse Fauriesmith perdeuithourit. š HelenĆ© Muller het…
SA Netbal prestasie – HoĆ«rskool Hoopstad se Mia Skitter
SA Netbal prestasie. š SA Netbal Prestasie van Uitmuntendheid! HoĆ«rskool Hoopstad vier met trots die ongelooflike prestasie van Mia Vorster, ān uitstaande netbalspeler. Mia se talent en toewyding het haar…
ECHS Hokkietoernooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje skitter
ECHS Hokkietoernooi. š Oranje se jong hokkie-sterre skitter by ECHS-toernooi! PrimĆŖre Meisieskool Oranje in Bloemfontein se o.12A en -B, asook o.13A en -B hokkiespanne het tydens die vakansie hul staal…
SA o.18 Rugbyspan – Grey Kollege Rugbynuus
SA o.18 Rugbyspan. Baie geluk aan die vier Grey Kollege spelers wat gekies is vir die SA o.18 Rugbyspan! Lamla Mgedezi, AJ Meyer, Ethan Adams en JG Badenhorst (bevorder vanaf…
Afrika o.18o.20-atletiekkampioenskappe – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Twee Oranje-atlete skitter op Afrika verhoog ā ān ware trotse oomblik vir Bloemfontein! Wanneer jy dink aan toewyding, talent en deursettingsvermoĆ«, kan jy nie anders as om aan Cara Smith…
Atletiek COSASSA Spele – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Atletiek COSASSA Spele – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool is besonder trots hul op atleet- sensasie Cara Rautenbach wat hoog vlieg vir Suid Afrika! Cara Rautenbach, is ān talentvolle hoogspring-atleet. Sy is…
Squash IPTs – Eunice High School girls Shine
Squash IPTs. Eunice Girls Shine at National Squash IPTs. National Squash IPTs Five talented squash players from Eunice High School made a powerful impression at the 2025 U16 Interprovincial Squash…
Nika Coertzen Hockey Festival – Eunice High School
Nika Coertzen Hockey Festival. Primary School Hockey Shines at Nika Coertzen Festival in Bloemfontein. Photo: Back: Mia van Wyk (Mascot), Braam van Wyk (Coach), Mikaylah Ditira, Amy Groenewald, Gabby Garau,…
Verwelkoming van skoolhoof – HoĆ«rskool Goudveld
Verwelkoming van skoolhoof. Hartlike verwelkoming aan Goudveld-HoĆ«rskool se nuwe skoolhoof. Met trots en opgewondenheid verwelkom Goudveld-HoĆ«rskool Mnr. Mark Louwies as die nuwe skoolhoof. Tydens ān betekenisvolle saalbyeenkoms is Mnr. Louwies…
SA Ope Skaakkampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
SA Ope Skaakkampioenskappe. Uitsonderlike Prestasie op die Skaakbord! āļø HJ de Villiers, ‘n talentvolle leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, het tydens die SA Ope Skaakkampioenskappe sy merk gemaak. Die kampioenskappe…
Vrystaat Stoei – HoĆ«rskool Hennenman
Vrystaat Stoei. š„ Dian Coetzee blink uit op die stoeimat! HoĆ«rskool Hennenman se Dian Coetzee het Saterdag, tydens die Vrystaat Stoei tweede liga stoeikampioenskappe sy merkwaardige talent en toewyding ten…
SA Hockey – Eunice High School represents SA on national stage
SA Hockey. Eunice Hockey Stars Shine Bright After IPT Selections. Following the thrilling conclusion of the annual Interprovincial Tournaments (IPTs), several Eunice senior players have earned the honor of representing…
Vrystaat stoei – Grey Kollege PrimĆŖr
Vrystaat stoei. š Joshua Pienaar blink uit! Joshua Pienaar, ān talentvolle jong atleet van Grey Kollege PrimĆŖr, blink uit by Vrystaat stoei byeenkoms. Joshua het Saterdag deelgeneem aan die Vrystaat…
Round Robin Tennistoernooi – Welkom Volkskool
Round Robin Tennistoernooi. š¾ Uitstekende Prestasie deur Daniel Venter by Round Robin Tennistoernooi. Daniel Venter, ān talentvolle jong tennisspeler van Welkom Volkskool, het tydens die afgelope skoolvakansie aan die Round…
DKA Netherlands Cricket Tour – HoĆ«rskool Sentraal
DKA Netherlands Cricket Tour. šSentraal-leerder verteenwoordig SA op internasionale kriekettoer. Aldo Bezuidenhout, ‘n talentvolle jong krieketspeler van HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein, is tans besig om sy vaardighede op internasionale vlak…
Gedagte vir die Week – Thought for the week
Gedagte vir die Week – Toe het Hy vir almal gesĆŖ: As iemand My wil navolg…. -Then Jesus said to all the people: If any of you want to be…
Atlete na COSASSA Spele – HoĆ«r Meisieskool Oranje skitter
Atlete na COSASSA Spele. OMS atlete in SA Span na COSASSA Spele in eSwatini. HoĆ«r Meisieskool Oranje in Bloemfontein se atletiekspan het weereens bewys hoekom hulle onder die top-atlete in…
Suid-Afrikaanse atletiekspan – HoĆ«rskool Goudveld in Duitsland
Suid-Afrikaanse atletiekspan. šæš¦ Gouties op wĆŖreldverhoog! š Baie geluk aan MinĆØ de Klerk en Tyla Wasmüth, twee trotse oud-Gouties, wat gekies is om deel te wees van die Suid-Afrikaanse atletiekspan…
Noord-Vrystaat Hokkiespanne – Welkom Gimnasium blink uit
Noord-Vrystaat Hokkiespanne. š Welkom Gimnasium blink uit in Noord-Vrystaat Hokkie. Welkom Gimnasium is trots om die uitsonderlike deelname van hul hokkiespelers aan die verskeie Noord-Vrystaatspanne tydens die vakansie te vier.…
Krieketspelers na Nederland – HoĆ«rskool Witteberg
Krieketspelers na Nederland – Daar is rede tot groot trots in HoĆ«rskool Witteberg se gange! Anru Erasmus en Karsten Rohrs, twee kranige krieketspelers het op Dinsdag, 15 Julie hul krieketdrome…
SA Jagters Streekskiet – HoĆ«rskool SPS Brandfort
SA Jagters Streekskiet, Uitmuntende prestasie deur Rickus Steyn! Rickus Steyn van HoĆ«rskool SPS Brandfort het gedurende die naweek van 12 Julie aan die SA Jagters Streekskiet by die Sandveld Tak…
Junior Springbokke Oud-Grey – Grey Kollege
Junior Springbokke Oud-Grey. Baie geluk en sterkte aan die vyf trotse Oud-Grey leerlinge wat gekies is vir die Junior Springbokke span wat in die WĆŖreld Rugby Onder 20 Kampioenskap Finaal…
SA Geldstelsel Wysheid – Grey Kollege PrimĆŖr
SA Geldstelsel Wysheid – Die Gr. 1-leerders van Grey Kollege PrimĆŖr het gedurende die tweede kwartaal meer oor geleer geld. Hulle het ān slim en speelse duik geneem in die…



























































