Raadvoorsitters derde kwartaal. Primêre Skool Naudeville Raadvoorsitters aangekondig.
Primêre Skool Naudeville in Welkom het met trots die Raadvoorsitters vir die derde kwartaal bekend gemaak. Hierdie leerders sal ‘n belangrike rol speel in die leiding van hul klasse en die bevordering van skoolgees.
- Graad 7A: Mia van Schoor en Diaan van Brakel
- Graad 7B: Kara-Lee Jordaan en Tony Hitge
- Graad 7C: Liesie Ras en Bokang Phakoe
- Graad 7D: Nichole de Beer en Edrich Rossouw
Naaudies wens hierdie leiers alle sterkte toe met hul verantwoordelikhede en sien uit na hul positiewe bydrae tot die skoolgemeenskap. 🌟
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









