Junior Springbokke Oud-Grey. Baie geluk en sterkte aan die vyf trotse Oud-Grey leerlinge wat gekies is vir die Junior Springbokke span wat in die Wêreld Rugby Onder 20 Kampioenskap Finaal gaan speel!
- Alzeadon Felix (Klas van 2024)
- Erich Visser (Klas van 2023)
- Ian van der Merwe (Klas van 2023)
- Jean Erasmus (Klas van 2023)
- JJ Theron (Klas van 2023)
Hierdie talentvolle spelers sal op die veld verskyn in Rovigo, Italië, op Saterdag aand, 19 Julie om 20:30, waar hulle te staan kom teen die gedugte Junior All Blacks. 🇿🇦 teen 🇳🇿
“Kom ons staan saam agter ons seuns in groen en goud terwyl hulle wêreldroem nastreef!”
World Rugby Under 20 Championship Final!
Congratulations and best of luck to the five proud Old Grey alumni selected for the Junior Springboks squad competing in the World Rugby Under 20 Championship Final!
- Alzeadon Felix (Class of 2024)
- Erich Visser (Class of 2023)
- Ian van der Merwe (Class of 2023)
- Jean Erasmus (Class of 2023)
- JJ Theron (Class of 2023)
These talented players will take the field in Rovigo, Italy, on Saturday evening, 19 July at 20:30, facing off against the formidable Junior All Blacks in what promises to be a thrilling final. 🇿🇦 vs 🇳🇿
“Let’s rally behind our boys in green and gold as they chase glory on the world stage!”
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
https://greycollegesecondary.com/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








