)

ECHS Hokkietoernooi – Primêre Meisieskool Oranje skitter

ECHS Hokkietoernooi. 🏑 Oranje se jong hokkie-sterre skitter by ECHS-toernooi!

Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein se o.12A en -B, asook o.13A en -B hokkiespanne het tydens die vakansie hul staal gewys tydens die ECHS hokkietoernooi. Hulle het dit met flair, vasberadenheid en ongelooflike spanwerk aangepak!

Elke span het uitstekende hokkie gespeel en het hul goed voorberei vir die opkomende liga. Die uitslae spreek boekdele:

🏆 O.12A – Kampioene van die toernooi en trotse houers van die beker. O.12B – ’n indrukwekkende derde plek. 🏆 O.13A – Toernooiwenners en bekeroorwinnaars! O.13B – Sterk vertoning met ’n derde plek.

Individuele toekennings wat trots aan ons Oranje-hokkie-heldinne toegeken is:

  • Festa van der Berg – o.12 verdediger van die toernooi
  • Ruby Schutte – o.12 voorspeler van die toernooi
  • Gabi Forster – o.13A middelveldspeler van die toernooi
  • Emma Myburgh – o.13A verdediger van die toernooi
  • Kaylin Hanekom – o.13A speler van die toernooi
  • Ella von Viegen – o.13B middelveldspeler van die toernooi

🎉 Baie geluk aan elke hokkie-Eendjie. Julle is ’n bron van trots en inspirasie! Oranje staan saam met julle in jul oorwinnings en vier elke treffer, elke ‘tackle’, en elke glorieryke oomblik.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal