)
ECHS Hokkietoernooi – HoĆ«rskool De Aar spelers presteer

ECHS Hokkietoernooi. HSDA se eerste hokkiespan het van 3 tot 6 April aan die ECHS-toernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die naweek was gevul met opwindende wedstryde, inspirerende afrigting, uitstekende sportmanskap en…

ECHS Hokkietoernooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje skitter

ECHS Hokkietoernooi. šŸ‘ Oranje se jong hokkie-sterre skitter by ECHS-toernooi! PrimĆŖre Meisieskool Oranje in Bloemfontein se o.12A en -B, asook o.13A en -B hokkiespanne het tydens die vakansie hul staal…

ECHS Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Witteberg

ECHS Hokkietoernooi. HoĆ«rskool Witteberg is trots om die uitmuntende prestasie van hul onder-14A seuns- en meisie-hokkiespanne by die onlangse ECHS-Hokkietoernooi. Die toernooi het vanaf 25 tot 28 Maart in Bethlehem…

ECHS Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark

ECHS Hokkietoernooi. HoĆ«rskool Fichardtpark se dogters o.16A hokkiespan het die naweek deelgeneem aan die ECHS Hokkietoernooi. Dit word aangebied by Eunice High School. Die toernooi bied ook afrigtingssessies vir spelers…

ECHS Hokkietoernooi – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

ECHS Hokkietoernooi. Van BVHS se hokkiespanne neem deel aan die ECHS-toernooi in Bethlehem. Dit duur vanaf 25 tot 28 Maart. Uitslae: 2de Hokkie Meisies by ECHS Hokkietoernooi: Dag 1: Dag…