Hoër Meisieskool Oranje doen weer hul skoolkreet!
Die graad 11’s van Hoër Meisieskool Oranje moes etlike maande hiervoor wag om weer die skoolkreet te doen. En hoewel nie in die tradisionele sirkelformasie nie (weens sosiale afstand), kon…
Hoërskool Hoopstad se Ysbere skrik nie vir koue water nie
Hoërskool Hoopstad se Graad 6-koshuisbere is bang vir min dinge. Hulle skrik nie eers vir vriesende water op ‘n koue dag nie.
BVHS leerders skitter in tennis
Jodrian van der Merwe en Cayla Scheepers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope naweek deelgeneem aan die Vrystaat 2de mini-tennistoernooi in Bloemfontein en het skitterende uitslae behaal: Jodrian van…
Hoër Meisieskool Oranje se Lisa Cronjé verwesenlik haar droom
Ofskoon dit net ’n rukkie lank ’n werklikheid was, kon Lisa Cronjé wel vanjaar haar laerskooldroom verwesenlik. Dít was om saam met haar jonger sussie, Lea, baan te vat vir…
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad leerder skitter in Liggeweer
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad se Joanice Pretorius het aan die OVL Liga Liggeweer kompetisie deelgeneem. Sy behaal ń 1ste plek – 0/16 – 10m, 69% en 2de plek – 0/16 –…
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad leerlinge ontvang Voortrekker toekenning
Twee leerlinge van Afrikaanse Hoëskool Kroonstad het die Presidentsverkenner eksamen wat jy by die Voortrekkers kan ontvang verwerf. Baie geluk aan Michelle en SJ wat die Voortrekker Presidentsverkenner eksamen geslaag…
Hoër Meisieskool Oranje se 1ste Hokkiespan nr 1
Die eerste hokkiespan van Oranje se oorheersing was die afgelope dekade so beduidend dat die span die nr. 1-posisie toegeken is vir die afgelope nege jaar vir meisiespanne. SA Schools…
Eunice High School announce Council of Learners 2021
Eunice High School Representative Council of Learners 2021! CULTURE: Feng-Mei Chuang, Lucy Groenewald, Lwazi Besani and Unathi Fikizolo DIVERSITY & COMMUNITY BUILDING: Cara Katzke, Carla Maree, Manuela Achandina, Rebone Chobane, Tashné Canavan and Zani Thomson MARKETING: Dimpho Bogodile, Elke du…
Hoërskool Hoopstad tennisspelers presteer
Baie geluk aan Danielle de Klerk, Juan Erwee en AJ Brink wat plekke behaal het tydens die Vrystaat ProKennex Mini 2-toernooi te Bloemfontein. Danielle de Clerk O/10 – 2de plek…
Hoërskool Sentraal Voortrekkers verwerf Presidentsverkenner-toekenning
Foto vlnr: Yonay le Roux, Helmien Smit en Megan du Randt Yonay le Roux, Helmien Smit en Megan du Randt van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het hulle Presidentsverkenner-toekenning vir Voortrekkers…
Hoërskool Sentraal: SA o.21-netbalgroep
Baie geluk aan ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Sentraal, Wilmi van Heerden, en oud-Tralie, Fifi Nketsa, wat na die naweek se netbal-proewe as lede van die SA o. 21-netbalgroep aangewys…
Hoër Meisieskool Oranje: Hokkie
Matilé Prinsloo se broers en susters beter in hul pasoppens wees, hulle mag dalk net ingeruil word vir ’n hokkiewedstryd. Dis nou indien Matilé (gr. 12) voor die keuse gestel…
Hoër Meisieskool leerders skitter by Radikale Redenaarskompetisie
Foto vlnr: Vianke Herbst en Kamryn Lowe Nadat deelname aan die nasionale rondte van die Radikale Redenaarskompetisie opgeskort is, is eerste plekke aan twee leerders van die Hoër Meisieskool Oranje…
Hoërskool Kroonstad wys VRL vir 2021 aan
Foto vlnr: Voor: Chanél Morgan, Marianke Rossouw, Ruané Cilliers, Imoné van Zyl …
Primêre Meisieskool Oranje leerders presteer in Redenaars
Die volgende 4 leerders van Primêre meisieskool Oranje het uitstekende uitslae tydens die virtuele Radikale Redenaars finaal behaal. Graad 7: Cara Conradie – 7de (Lees: Poësie) Graad 6: Elri Cloete –…
Hoërskool Sentraal – dié skool vir jou
Kyk na hierdie video om te sien waarom Hoërskool Sentraal die skool is vir jou.
Hoër Meisieskool Oranje: Dubbele hartseer vir Flo op Netbalbaan
Vir die netbalspeler Flo Truter het die Covid-19-pandemie ’n ekstra bitter smaak in die mond gelaat. Flo (gr. 12) het vroeg in die jaar ’n besering opgedoen en kon dus…
Primêre Skool Jordania Boekeweek
Foto’s vlnr: Luan Cronje, Gerrit Scheepers en Liam Scholtz (graad 1) en Anri de Jager en Rorisang Hatla (graad 4) Primêre Skool Jordania in Bethlehem het die afgelope week aandag gegee aan…
Hoër Meisieskool Oranje leerder na Amerikaanse universiteit
UJ Women’s Swim and Dive is feeling awesome in Jamestown, North Dakota.. We are excited to announce that Sulinke Van Den Berg has officially signed onto the team here at UJ! Sulinke attends…
Hoër Meisieskool Oranje: Hokkiekaptein
Die vooruitsig om mense trots op die hokkieveld te maak en die seldsame geleentheid om die veld met haar sussie te deel was ’n groot dryfveer vir Mikkela le Roux…
BVHS leerders presteer by Bethlehem Eisteddfod
Voor v.l.n.r.: D. van Graan, M. Kotzé, J Smith, M. Grové, M. Azar. Middel v.l.n.r.: T. Craven, C. Schultz, B. Oosthuizen, J. Schoeman. Agter v.l.n.r.: C. Fourie, D. van der…
Eunice High School: Heritage Day video
Eunice High School, Bloemfontein, celebrating Heritage Day
Hoërskool Reitz verkies VRL vir 2021
Hoërskool Reitz se VRL vir 2021 is bekend gemaak. Baie geluk met julle verkiesing. Baie sterkte vir julle termyn. Mag julle geseënd wees en Hoërskool Reitz en sy leerders dien…
Hoër Meisieskool Oranje leer in Duits van verjaarsdae
Hoër Meisieskool Oranje se Gr. 10 Duitse leerders het die afgelope twee weke geleer van verjaarsdae in Duits. Hulle moes ’n partytjie beplan en ‘n uitnodigingskaartjie maak en stuur. Aan…
Hoër Meisieskool Oranje se Tennisspan soos Familie
Nadat Hoër Meisieskool Oranje die vorige drie keer teen Bloemhof vasgeval het, het Gina Moolman gehoop om vanjaar die houvas te breek. Oranje en Bloemhof sou mekaar dalk nog drie…
Hoërskool Witteberg
Ons nuwe wêreld laat ons nuut dink, vars leef. Ons dink, droom en doen nuut – op ons unieke manier. Daarom bou ons aan die boustene van kennis en wysheid,…
Hoërskool Sentraal leerders ontvang toekennings vir Toneel
Leerders van Hoërskool Sentraal het aan die digitale weergawe van die ATKV – Tienertoneelfees deelgeneem en die volgende toekennings ontvang: Annelize Kleynhans – Brons vir Spel, AJ van Tonder – Brons…
Hoërskool Sentraal: Eie Haard Leerderraadslede
Foto: Bo vlnr: Amalia Rodrigues, Salomien Erasmus, Janri Joubert en Tlotlang Mokomela Onder vlnr: Petro-Mari van Pletzen, Karoline Cloete, Dene Honiball en Melinda Heyns Baie geluk aan Amalia Rodrigues, Salomien Erasmus,…
Hoërskool Sentraal: Redenaars en Debat
By Hoërskool Sentraal is die debat en redenaars vir hulle ‘n prioriteit. Tom Prinsloo is hul afrigter en word gereken as van die beste in Bloemfontein. Sentraal se debat- en…
Primêre Skool Jordania: Boodskap van Dr André Smith
Boodskap van Dr André Smith, Skoolhoof van Primêre Skool Jordania, Bethlehem.
Hoër Meisieskool Oranje leerders presteer in Lewenswetenskap-olimpiade
Vlnr: Larissa en Bea Hoër Meisieskool Oranje leerder, Bea Louw, (gr. 12) het vir haar ’n goue sertifikaat in die Lewenswetenskap-olimpiade verower met ’n slaagsyfer van 84%. Larissa Harmse (ook…
Hoër Meisieskool Oranje: Netbal
Só graag sou sy weer vir Oranje se eerste netbalspan wou speel, Carli Olivier is bereid om haar geliefde Springbok-trui en fizzer-verslawing daarvoor in te ruil. Die Springbok-trui is die…
Hoërskool Sentraal leerders skitter in AdMaths
Baie geluk aan Hanré Potgieter, gr. 10 en Alicia Ciliiers, gr. 11 van Hoërskool Sentraal. Hulle het in 2020 80% of meer in Admaths behaal. #werkenwen #tralietillidie #tralietrots
Hoërskool Fichardtpark Grendelkonserte
Estia Kruger (gr. 12) van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, sing “Still hurting”. Dit was nóg een van die hoogtepunte uit Hoërskool Fichardtpark se reeks Grendelkonserte.
Hoër Meisieskool Oranje: Tennisnuus
Ná vyf jaar as ’n lid van die eerste tennisspan het Gizelle Naudé (gr. 12) gehoop om met ’n tweede Amanda Coetzer-tennistitel af te sluit. Dit was egter weens die…
Grey College leerder seëvier in karate E-kompetisie
Paul Maartens (gr.8) van Grey College het ondersekidelik ‘n 1ste en ‘n 2de plek behaal in ‘n karate “E-kompetisie” gedurende die grendeltydperk. Die eerste kompetisie was in sy styl (Chu…
Blood stocks critically low!
Who can donate to this cause? The universal access to safe blood is the lifeline for the healthcare system of any nation. As South Africans, we can all be proud…
Salomon Senekal Hoërskool skenk weer bloed
Hoërskool Salomon Senekal van Viljoenskroon bied weer ‘n Bloedskenk kliniek, in samewerking met die SANBS, aan op 17 September. Ondersteun hulle asseblief met hierdie noodsaaklike poging.
Hoërskool Fichardtpark leerder skryf sy eie komposisie
Uit Hoërskool Fichardtpark se Grendelkonserte: Elfred Fleischman (gr. 9) met ‘n eie komposisie. Elfred het eers vanjaar met musiekonderrig begin. Dit wil gedoen wees!
Roné van Hoër Meisieskool Oranje wou nog ‘lemoene’ gee op die veld
As sy verlede jaar geweet het wat hierdie jaar sou inhou, sou sy haar hokkie nog meer geniet het en ’n paar meter verder gehardloop het, sê Roné Bresler (gr.…
Hoërskool Sentraal leerderraad 2021
Foto: Bo v.l.n.r.: Jano Nel, Erik van den Berg, Christiaan Bruwer, Wentzel Ketterer, Serentius Reed en Innus de Coning Onder v.l.n.r.: Jandré Taylor, Greyling Kruger, Louwrens de Beer, Johan Pienaar,…
Hoërskool Sentraal leerderraad 2021
Foto: Bo v.l.n.r.: Dene Honiball, Elme Calitz, Michela Steenkamp, Maryke du Pisanie, Chrisette Herbst en Tlotlang Mokomela Onder v.l.n.r.: Petro-Mari van Pletzen, Karoline Cloete, Izel van Heerden, Dehanie Bronkhorst, Melissa…
Primêre Meisieskool Oranje leerder presteer by Bethlehem Eisteddfod
Lika Claassens, Gr 3, van Primêre Meisieskool Oranje, het onlangs deelgeneem aan die 2020 Bethlehem Eisteddfod. Dit het hierdie jaar op ‘n digitale platvorm plaasgevind. Lika het meriete toekennings ontvang…
ATKV Tienertoneel Top-20
Kreatiwiteit het in die grendeltydperk gedy en inskrywings vir die “nuwe” ATKV-Tienertoneel het behoorlik ingestroom. Soveel so, dat die sisteem met tye effe gewankel het en meer inskrywings as verlede…
Kristen Fichardt van Hoër Meisieskool Oranje deel van ATKV Top-20
Kristen Fichardt, ’n gr. 11-leerling aan die Hoër Meisieskool Oranje het uit 223 inskrywings die top-20 van die ATKV-Tienertoneelkompetisie gehaal. Slegs nuutgeskrewe monoloë kon ingeskryf word. Kristen het die stuk…
Hoërskool Sentraal kies leerderraadslede van Koshuis
Bo v.l.n.r.: Dawie van der Merwe, Louw Pretorius, Wentzel Ketterer, Serentius Reed Onder v.l.n.r.: Innus de Coning, Marinus Theron, Jano Nel en Erik van den Berg Hoërskool Sentraal het die…
Hoërskool Bothaville verwelkom nuwe onderwyseres
Hoërskool Bothaville heet Mej Liané Snyman welkom by hul skool. Sy het reeds haar onderwyskwalifikasie verwerf en is besig met haar Honneursgraad in Geografie. Juffrou Liané sal tot die einde…



























































