)

Primêre Meisieskool Oranje leerder presteer by Bethlehem Eisteddfod

Lika Claassens, Gr 3, van Primêre Meisieskool Oranje, het onlangs deelgeneem aan die 2020 Bethlehem Eisteddfod.
Dit het hierdie jaar op ‘n digitale platvorm plaasgevind.
Lika het meriete toekennings ontvang vir buitengewone prestasie in Kuns, Kreatiewe Skryfkuns en Creative Writing. Sy het ook die volgende simbole behaal tydens die Eisteddfod:
1. Kuns (Tema Afdeling) Goud A++
2. Kuns (Ope Afdeling) Goud A+
3. Afrikaanse Spraak en Drama: Poësie Goud A
4. Afrikaanse Spraak en Drama: Prosa Goud A+
5. English Speech and Drama: Poetry Goud A+
6. English Speech and Drama: Prose Goud A+
7. Afrikaanse Kreatiewe SkryfkunsGoud A++ (98%)
8. English Creative Writing Goud A++
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal